| Zuma-sirkus [boodskap #108879] |
Wo., 15 Februarie 2006 06:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters teen
wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Zuma-sirkus [boodskap #108910 is 'n antwoord op boodskap #108896] |
Do., 16 Februarie 2006 05:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slymkol as jy my vra:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" wrote in message
news:VeqdnQ-ARYknoW7enZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
> Nat kol?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:dsuveq$cr5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Zuma is besig om die hof te ontwyk, en selfs eenvoudige swartes met wie ek
>> praat kan dit raaksien.
>>
>> Mens kan daaruit jou eie afleidings maak en dit sal waarskynlik in die kol
>> wees.
>>
>> "Annette" skryf
>>> Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters
>>> teen
>>> wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
>>> Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
>>> vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Zuma-sirkus [boodskap #108945 is 'n antwoord op boodskap #108925] |
Vr., 17 Februarie 2006 03:45  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ewe skielik word dit ontdek dat die eerbare vise-president 'n
buite-egtelike kind het. (Bewens sy 5 "wettige" vroue.)
Mens besef net hoe min weet ons werklik van hierdie ANC-leierskap
hofnarre. (Wie het nog kinders, met wie en waar. Wie slaap met wie?)
Is daar iewers 'n ondersoekende joernalis wat miskien kan help om
hierdie kan wurms se deksel oop te maak?
|
|
|
|