| Rugby - Suidwester [boodskap #108279] |
Ma., 23 Januarie 2006 09:27  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108286 is 'n antwoord op boodskap #108279] |
Ma., 23 Januarie 2006 16:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super 14 -
maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108293 is 'n antwoord op boodskap #108289] |
Wo., 25 Januarie 2006 05:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ten minste het die Cheetahs teen die ander nuwe Super 14 span oorsee
gaan speel vir opwarming - 'n slim besluit .
--
Groetnis
Annette
> Jou denke is jou denke! Jy baseer alles op 'n geskenkte oorwinning in die
> Curriebeker, maar S14 is nie dieselfde vlak rugby nie. Dis veel vinniger
> en meer fisies. Ek moet egter met jou saamstem dat nie een span veel van
> 'n kans het nie, maar die Cheetahs is definitief nie die top SA span nie.
> Die geskiedenis het bewys dat enige nuwe span in die S12/14 of wat ookal jy
> dit wil noem, neem 'n paar seisoene net om op spoed te kom voor hulle 'n
> merk begin maak. Maar wie is ek om die Vrystaat se 'Walter die
> Wonderman'-optimisme na een sukses te demp? Dit gaan terug na die Bybelse
> tyd toe, toe op die ater geslaan is en die manne deurgestap is. Die
> platvelders glo vas Rassie is hul rugby-messias en die wonderwerk géén
> kom......dit gaan egter 13 wonderwerke vra. Arme Rassie!!
> "Annette" wrote in message
> news:hK2dnQWpjowZkUjeRVn-sQ@is.co.za...
>> Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super
>> 14 -
>> maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
>>> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
>>> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
>>> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>>
>
|
|
|
|
| Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108294 is 'n antwoord op boodskap #108293] |
Wo., 25 Januarie 2006 07:55  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy's reg, veral aangesien hulle as span nog nie oorsee was nie. Dieselfde
is natuurlik waar vir die ander span ook want hulle begin nou ook in die
S14.
"Annette" skryf in boodskap news:vqOdndDUFbhplkrenZ2dnUVZ_tmdnZ2d@is.co.za...
> Wel, ten minste het die Cheetahs teen die ander nuwe Super 14 span oorsee
> gaan speel vir opwarming - 'n slim besluit .
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Jou denke is jou denke! Jy baseer alles op 'n geskenkte oorwinning in die
>> Curriebeker, maar S14 is nie dieselfde vlak rugby nie. Dis veel
>> vinniger
>> en meer fisies. Ek moet egter met jou saamstem dat nie een span veel
>> van
>> 'n kans het nie, maar die Cheetahs is definitief nie die top SA span nie.
>> Die geskiedenis het bewys dat enige nuwe span in die S12/14 of wat ookal jy
>> dit wil noem, neem 'n paar seisoene net om op spoed te kom voor hulle 'n
>> merk begin maak. Maar wie is ek om die Vrystaat se 'Walter die
>> Wonderman'-optimisme na een sukses te demp? Dit gaan terug na die Bybelse
>> tyd toe, toe op die ater geslaan is en die manne deurgestap is. Die
>> platvelders glo vas Rassie is hul rugby-messias en die wonderwerk géén
>> kom......dit gaan egter 13 wonderwerke vra. Arme Rassie!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:hK2dnQWpjowZkUjeRVn-sQ@is.co.za...
>>> Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super
>>> 14 -
>>> maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
>>>> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
>>>> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
>>>> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>>>
>
|
|
|
|