Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wikipedia - Apartheid
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108173] So, 15 Januarie 2006 20:53 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais skryf
> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
> invented Apartheid myths).
>
> ===
>
> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has ever
> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.

Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
geen wet teen gemengde huwelike nie, en
hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
van rasseverhoudings in SA plaasgevind
het, as wat daar nou bestaan.

Gloudina
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108174 is 'n antwoord op boodskap #108173] So, 15 Januarie 2006 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hessie wrote:
> Etienne Marais skryf
>
>
>> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
>> invented Apartheid myths).
>>
>> ===
>>
>> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has ever
>> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.
>
> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
> die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
> print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
> geen wet teen gemengde huwelike nie, en
> hulle bring dit in.

Daar was (gemeene reg). Hulle het dit net gaan formaliseer.

> Daar was 'n bietjie stemreg
> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
> dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
> daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
> van rasseverhoudings in SA plaasgevind
> het, as wat daar nou bestaan.
>
> Gloudina
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108175 is 'n antwoord op boodskap #108174] So, 15 Januarie 2006 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Trolloman  is tans af-lyn  Trolloman
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:

> Hessie wrote:
>> Etienne Marais skryf


>>> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV invented Apartheid
>>> myths).
>>>
>>> ===
>>>
>>> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who
>>> has ever been fighting for sovereignty by associating it with the
>>> Afrikaner alone.

>> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
>> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom die klomp
>> Nasionaliste met 'n absolute blou- print vir
>> rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld geen wet teen gemengde
>> huwelike nie, en hulle bring dit in.

help! ik snap dit niet.
Staat hier:
"Maar al dit soort dingen bestond in de ogen van mensen zoals J Hofmeier.
Toen kwam de club nationalisten met een complete blueprint voor
rassenscheiding. er was bv geen wet tegen gemengde huwelijken maar zij
hebben het ingevoerd." ??

> Daar was (gemeene reg). Hulle het dit net gaan formaliseer.

Wat is dat nou in het nederlands? "Jullie hebbe dit niet geformaliseert?"
??

>> Daar was 'n bietjie stemreg
>> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder dit. So moet
>> nou maar nie jou handjies wil
>> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
>> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou daar 'n baie
>> meer eweredige ontwikkeling van rasseverhoudings in SA
>> plaasgevind het, as wat daar nou bestaan.

>> Gloudina

Als ik dit omzet krijg ik:
"er was een beetje stemrecht voor bruinen (??) in Kaapland maar jullie
hebben dit verwijdert. Dus je kan je handen niet in onschuld wassen. Als
dat stel stomme nationalisten niet in '49 aan het bewind was gekomen zou
er een evenrediger ontwikkeling van rassenverhoudingen (wtf???)
plaatsgevonden hebben dan er nu bestaat."

Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
in english?
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108177 is 'n antwoord op boodskap #108175] So, 15 Januarie 2006 23:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Trolloman wrote:
[Followup-To: soc.culture.south-africa.afrikaans]

> Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:

[racism in Afrikaans]

> Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
> in english?

Of in het Nederlands,
als er zo nodig naar nl.geschiedenis
gecrosspost moet worden,

Jan
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108178 is 'n antwoord op boodskap #108173] Ma, 16 Januarie 2006 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:

>
> Etienne Marais skryf
>
>
>> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
>> invented Apartheid myths).

>> ===

>> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has
>> ever been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner
>> alone.
>
> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
> die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
> print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
> geen wet teen gemengde huwelike nie, en
> hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
> dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
> daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
> van rasseverhoudings in SA plaasgevind
> het, as wat daar nou bestaan.
>
> Gloudina

Antie, dit gaan nie oor 'handjies was nie'. Dit gaan daaroor
dat die media, veral oorsee, uitsluitelik Apartheid met
die Afrikaner sedert 1948 maar veral daarna assosieer.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108179 is 'n antwoord op boodskap #108178] Ma, 16 Januarie 2006 02:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais skryf

> Antie, dit gaan nie oor 'handjies was nie'. Dit gaan daaroor
> dat die media, veral oorsee, uitsluitelik Apartheid met
> die Afrikaner sedert 1948 maar veral daarna assosieer.

En met reg. Want die Nasionaliste self het die
term "apartheid" geskep vir hulle kodifisering van
die sogenaamde "aparte ontwikkeling." Die
oorsese media het met reg die 1948 Nasionaliste
gaan sien as bewonderaars van die Nazis, wat
'n skamele vier jaar tevore onder die knie gebring
was. Lees maar die Steyn biografie van NP van
Wyk Louw en sien hoe sterk algemene opinie
in Nederland teen die aan die bewindkoming van
die Nasionaliste was.

Gloudina
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108180 is 'n antwoord op boodskap #108179] Ma, 16 Januarie 2006 02:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:

>
> Etienne Marais skryf
>
>> Antie, dit gaan nie oor 'handjies was nie'. Dit gaan daaroor
>> dat die media, veral oorsee, uitsluitelik Apartheid met
>> die Afrikaner sedert 1948 maar veral daarna assosieer.
>
> En met reg. Want die Nasionaliste self het die
> term "apartheid" geskep vir hulle kodifisering van
> die sogenaamde "aparte ontwikkeling." Die
> oorsese media het met reg die 1948 Nasionaliste
> gaan sien as bewonderaars van die Nazis, wat
> 'n skamele vier jaar tevore onder die knie gebring
> was. Lees maar die Steyn biografie van NP van
> Wyk Louw en sien hoe sterk algemene opinie
> in Nederland teen die aan die bewindkoming van
> die Nasionaliste was.
>
> Gloudina

Nee antie, nie met reg nie.

Cecil John Rhodes en Milner was die
vaders van angel-saksiese wit
meerderwaardigheid en oorheersing
oor die kontinent van Afrika.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108181 is 'n antwoord op boodskap #108180] Ma, 16 Januarie 2006 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Etienne - ek sien jy's nuut op die ng. Baie welkom.
Maar wat die Anti aan betref moet jy maar aanvaar jy gaan geen impak
maak nie. Sy het die patentereg op die waarheid.
(Gebruik Google en lees en vergewis jou van haar "dinge".)
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108190 is 'n antwoord op boodskap #108181] Ma, 16 Januarie 2006 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:

> Etienne - ek sien jy's nuut op die ng. Baie welkom.
> Maar wat die Anti aan betref moet jy maar aanvaar jy gaan geen impak
> maak nie. Sy het die patentereg op die waarheid.
> (Gebruik Google en lees en vergewis jou van haar "dinge".)

Dankie Jonas, ek kry die indruk sy is een van die
vir wie die persepsie/goedkeuring van die wereld
belangriker is as die geskiedenis en waarheid.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108192 is 'n antwoord op boodskap #108179] Ma, 16 Januarie 2006 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lukas Louw  is tans af-lyn  Lukas Louw
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
> Etienne Marais skryf
>
>> Antie, dit gaan nie oor 'handjies was nie'. Dit gaan daaroor
>> dat die media, veral oorsee, uitsluitelik Apartheid met
>> die Afrikaner sedert 1948 maar veral daarna assosieer.
>
> En met reg. Want die Nasionaliste self het die
> term "apartheid" geskep vir hulle kodifisering van
> die sogenaamde "aparte ontwikkeling." Die
> oorsese media het met reg die 1948 Nasionaliste
> gaan sien as bewonderaars van die Nazis, wat
> 'n skamele vier jaar tevore onder die knie gebring
> was. Lees maar die Steyn biografie van NP van
> Wyk Louw en sien hoe sterk algemene opinie
> in Nederland teen die aan die bewindkoming van
> die Nasionaliste was.
>
> Gloudina

Ja nou wel fine, en wie het jaar na jaar na jaar vir die Nasionaliste
gestem?

Lukas
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108193 is 'n antwoord op boodskap #108180] Ma, 16 Januarie 2006 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais skryf

> Cecil John Rhodes en Milner was die
> vaders van angel-saksiese wit
> meerderwaardigheid en oorheersing
> oor die kontinent van Afrika.

Jy kan praat totdat jy blou in die gesig is, maar
wat die Nasionaliste in 1948 begin het, was
nader aan die filosofie van die Nazis as wat
dit aan die praktyke van Britse kolonialisme
was. Buitendien het die "winde van verandering"
al begin waai, en Engeland was goed op pad
om hulle koloniale besittings vry van hulle
te maak, toe die Nasionaliste in 1948 hulle
deuntjie begin sing het.
Wat egter uit die oog verloor word, is dat
virtuele apartheid daardie jare nog sterk in die
suide van die VSA gepraktiseer was. Een groep
wat hulle mond moes gehou het oor wat in SA
aangaan, was juis die Amerikaners, waar dinge
eers in 1964 begin verander het, en dit nadat
mense in die strate doodgeskiet is.

Gloudina
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108195 is 'n antwoord op boodskap #108192] Ma, 16 Januarie 2006 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het. En ek het hulle ondersteun tot op die punt waar hulle die land
in 'n demokrasie omskep het.
Dis maklik om die July se wenner te kies in Augustus.
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108198 is 'n antwoord op boodskap #108195] Ma, 16 Januarie 2006 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Ek het. En ek het hulle ondersteun tot op die punt waar hulle die land
> in 'n demokrasie omskep het.

En voor die punt, toe hulle 'n diktatorskap
in die land bewerkstellig het. Wat was toe
jou beweegrede om vir hulle te stem? Het
jy dit sien aankom dat hierdie klomp
gewetenlose rassistiese rakkers ééndag
wel demokrasie in die land sou bring, en
dat jy dus maar vir hulle sou stem, come
hell or high water? Ek is moeg vir julle klomp
wat julle nou altyd beroep op die uitkoms
van die burgeroorlog, en julle dan op die
skouers klop omdat julle dan nou so nobel
en groothartig was.

Gloudina
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108199 is 'n antwoord op boodskap #108173] Ma, 16 Januarie 2006 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" wrote in message
news:1137358393.584452.36860@g47g2000cwa.googlegroups.com...

Etienne Marais skryf

> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
> invented Apartheid myths).
>
> ===
>
> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has
> ever
> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.

Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
geen wet teen gemengde huwelike nie, en
hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
van rasseverhoudings in SA plaasgevind
het, as wat daar nou bestaan.

Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja, dit
is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
was nie alleen verkeerd nie."

M.a.w. om te redeneer en gesels soos dit 'n beskaafde, logiese mens betaam,
wat weet dat hy/sy nie alle wysheid en kennis in pag het nie.

Baie groete vir sproete!

Basjan
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108200 is 'n antwoord op boodskap #108198] Ma, 16 Januarie 2006 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" wrote in message
news:1137426428.698081.90850@g44g2000cwa.googlegroups.com...

> Ek is moeg vir julle klomp
> wat julle nou altyd beroep op die uitkoms
> van die burgeroorlog, en julle dan op die
> skouers klop omdat julle dan nou so nobel
> en groothartig was.

Wel Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja, dit
is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
was nie alleen verkeerd nie."

M.a.w. om te redeneer en gesels soos dit 'n beskaafde, logiese mens betaam,
wat weet dat hy/sy nie alle wysheid en kennis in pag het nie.

Die ouens sê NIE dat dit glad nie Afrikaners se skuld was NIE, alleen dat
daar 'n breër, ongekende geskiedenis van rasse-segregasie selfs voor 1948
bestaan het.

Genugtig!

Baie groete vir sproete!

Basjan
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108201 is 'n antwoord op boodskap #108199] Ma, 16 Januarie 2006 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Basjan skryf

> Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja, dit
> is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
> was nie alleen verkeerd nie."

Basjan, hierdie stories van hoe die Britte ook
"apartheid" gehad het en dat die Nasionaliste
maar net die gewoontes van die Britte voortgesit
het, is ook een van die meultjies wat maal en
maal en maal sedert 1994, om die ou handjies
as skoon te sien, om die ou gewetentjies te
sus. Dis wel waar dat die klomp witnerwe uit
Europa, hetsy hulle Nederlanders of Engelse
of Portugese of Belgiërs of Franse was, vir
eeue sit en koning kraai het in Afrika. Maar
niks wat hulle gedoen het, het gekom by die
instelling van apartheid wat in 1948 begin
het nie. En as jy nie man genoeg is om dit
te verstaan en te erken nie, dan is dit nie
moontlik om met jou logies en wetenskaplik
intellektueel om te gaan nie.
En wat is dit met hierdie "groete vir
sproete" ding wat jy altyd aan die einde van
jou briewe skryf. Dis so sissie-agtig. Of het
dit 'n ikoniese betekenis wat ek nie ken nie?

Penkop van die Derde Republiek, wat net
woorde soos "werda" ken.
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108202 is 'n antwoord op boodskap #108201] Ma, 16 Januarie 2006 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" wrote in message
news:1137427078.268806.168220@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .

Basjan skryf

> Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja,
> dit
> is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
> was nie alleen verkeerd nie."

> Basjan, hierdie stories van hoe die Britte ook
> "apartheid" gehad het en dat die Nasionaliste
> maar net die gewoontes van die Britte voortgesit
> het, is ook een van die meultjies wat maal en
> maal en maal sedert 1994, om die ou handjies
> as skoon te sien, om die ou gewetentjies te
> sus. Dis wel waar dat die klomp witnerwe uit
> Europa, hetsy hulle Nederlanders of Engelse
> of Portugese of Belgiërs of Franse was, vir
> eeue sit en koning kraai het in Afrika. Maar
> niks wat hulle gedoen het, het gekom by die
> instelling van apartheid wat in 1948 begin
> het nie.

Ek sê WEER: Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan
sê "Ja, dit
is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
was nie alleen verkeerd nie."

En LET WEL - dit terwyl niemand hande probeer was nie, maar net sê ons het
almal saam in die modder gespeel...

> En as jy nie man genoeg is om dit
> te verstaan en te erken nie, dan is dit nie
> moontlik om met jou logies en wetenskaplik
> intellektueel om te gaan nie.

Tannie, jou vermoëns gaan agteruit, jy was actually interessant so 4 jaar
terug. Dit is juis die punt, niemand ontken iets hier nie, hulle skets net
'n breër, "sonder-oogklappe-deur-die-lewe" raamwerk.

> En wat is dit met hierdie "groete vir
> sproete" ding wat jy altyd aan die einde van
> jou briewe skryf. Dis so sissie-agtig.

Sitcks and stones...

> Of het
> dit 'n ikoniese betekenis wat ek nie ken nie?

Dit is wat dit sê... sien verder hieronder...

> Penkop van die Derde Republiek, wat net
> woorde soos "werda" ken.

...right back at you, sparky.

BAIE groete vir sproete!

Basjan
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108204 is 'n antwoord op boodskap #108198] Ma, 16 Januarie 2006 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti seg: "Ek is moeg vir julle klomp
wat julle nou altyd beroep op die uitkoms
van die burgeroorlog, en julle dan op die
skouers klop omdat julle dan nou so nobel
en groothartig was. "

Was dit omdat jy moeg was dat julle hier weggehardloop het. Waarvoor
het jy baklei en wie het jy ondersteun. Die ANC/SAKP/COSATU? (Deesdae
verswyg jy hulle gerieflikheidshalwe.)
Vertel ons hoe jou siening van die toekoms daartoe bygedra het dat
julle hier weggehardloop het.
Vertel ons van julle edele dade.
Jy sit daar en kerm en kla oor jou bitterhede van die verlede - raak jy
nooit moeg vir dieselfde klaagliedere nie? Onthou maar dat elke mens 'n
storie het van verwyt en spyt. Maar jou geskiedenisboek begin en eindig
in 1948. Jy was nog nooit en sal nooit 'n Afrikaner wees nie . Jy praat
Afrikaans - en dis al.
Goddank dat julle wel padgegee het - want so 'n verwronge houding kan
geensins bydra tot die skep van 'n toekoms hier nie. Miskien sal dit
help daar in die skadu van die Grootboom.
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108206 is 'n antwoord op boodskap #108204] Ma, 16 Januarie 2006 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

. Maar jou geskiedenisboek begin en eindig
> in 1948. Jy was nog nooit en sal nooit 'n Afrikaner wees nie . Jy praat
> Afrikaans - en dis al.

Sien Jonas, dit is juis omdat my geskiedenisboek
nie begin by 1948 nie, dat ek so vertoornd en so
billik ontstoke is oor wat die klomp Nasionaliste
met die land aangevang het toe hulle nou die mag
in die hande kry ( let wel, met 'n baie klein meerder-
heid.) Ek was deel van daardie baie groot klomp
Afrikaners wat niks te doen wou hê met die
onheilige planne van die apartheidsvarke nie.
Maar nou kom jy, hovaardig, en sê van al daardie
Afrikaners wat beswaar gemaak het teen die
allengs erger wordende diktatorskap van die
regses in SA, dat hulle nie Afrikaners was of
ooit sou wees nie. Hoe durf jy dit doen. Maar
net soos in die ou Griekse dramas altyd uitgewys
word - hovaardigheid kom tot 'n val.

Gloudina
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108207 is 'n antwoord op boodskap #108190] Ma, 16 Januarie 2006 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ettienne,

Ken jy dalk 'n Johan Poolman?

Etienne Marais wrote:
> Jonas wrote:
>
>> Etienne - ek sien jy's nuut op die ng. Baie welkom.
>> Maar wat die Anti aan betref moet jy maar aanvaar jy gaan geen impak
>> maak nie. Sy het die patentereg op die waarheid.
>> (Gebruik Google en lees en vergewis jou van haar "dinge".)
>
> Dankie Jonas, ek kry die indruk sy is een van die
> vir wie die persepsie/goedkeuring van die wereld
> belangriker is as die geskiedenis en waarheid.
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108213 is 'n antwoord op boodskap #108177] Ma, 16 Januarie 2006 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bert ( A W RvB )  is tans af-lyn  Bert ( A W RvB )
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
J. J. Lodder schreef:
> Trolloman wrote:
> [Followup-To: soc.culture.south-africa.afrikaans]
>
>
>> Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:
>
>
> [racism in Afrikaans]
>
>
>> Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
>> in english?
>
>
> Of in het Nederlands,
> als er zo nodig naar nl.geschiedenis
> gecrosspost moet worden,
>
> Jan

J. J. Lodder is a watchdog for the providers. J. J. Lodder get paid ( I
believe ) to discourage the use of newsgroops, because newsgroop are
only for the providers as a bait to get more paying members. J. J.
Lodder is a member of a committee that write laws for how to create new
newsgroups etc. It smells like rotten fish.

It is better to keep that in your mind.

Bert RvB.
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108214 is 'n antwoord op boodskap #108175] Ma, 16 Januarie 2006 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bert ( A W RvB )  is tans af-lyn  Bert ( A W RvB )
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Trolloman schreef:
> Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:
>
>
>
>> Hessie wrote:

>>> Etienne Marais skryf
>
>
>
>>>> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV invented Apartheid
>>>> myths).
>>
>>>> ===
>>
>>>> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who
>>>> has ever been fighting for sovereignty by associating it with the
>>>> Afrikaner alone.
>
>>> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
>>> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom die klomp
>>> Nasionaliste met 'n absolute blou- print vir
>>> rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld geen wet teen gemengde
>>> huwelike nie, en hulle bring dit in.
>
>
> help! ik snap dit niet.
> Staat hier:
> "Maar al dit soort dingen bestond in de ogen van mensen zoals J Hofmeier.
> Toen kwam de club nationalisten met een complete blueprint voor
> rassenscheiding. er was bv geen wet tegen gemengde huwelijken maar zij
> hebben het ingevoerd." ??
>
>
>
>
>> Daar was (gemeene reg). Hulle het dit net gaan formaliseer.
>
>
> Wat is dat nou in het nederlands? "Jullie hebbe dit niet geformaliseert?"
> ??
>
>
>
>>> Daar was 'n bietjie stemreg
>>> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder dit. So moet
>>> nou maar nie jou handjies wil
>>> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
>>> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou daar 'n baie
>>> meer eweredige ontwikkeling van rasseverhoudings in SA
>>> plaasgevind het, as wat daar nou bestaan.
>
>>> Gloudina
>
>
> Als ik dit omzet krijg ik:
> "er was een beetje stemrecht voor bruinen (??) in Kaapland maar jullie
> hebben dit verwijdert. Dus je kan je handen niet in onschuld wassen. Als
> dat stel stomme nationalisten niet in '49 aan het bewind was gekomen zou
> er een evenrediger ontwikkeling van rassenverhoudingen (wtf???)
> plaatsgevonden hebben dan er nu bestaat."
>
> Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
> in english?
>
>

J. J. Lodder is a watchdog for the providers. J. J. Lodder get paid (
I believe ) to discourage the use of newsgroops, because newsgroop are
only for the providers as a bait to get more paying members. J. J.
Lodder is a member of a committee that write laws for how to create new
newsgroups etc. It smells like rotten fish.

It is better to keep that in your mind.

Bert RvB.
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108215 is 'n antwoord op boodskap #108175] Di, 17 Januarie 2006 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Trolloman" skryf in boodskap news:43caca87$0$9362$19deed1b@news.inter.NL.net...
> Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:
>
>> Hessie wrote:
>>> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
>>> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom die klomp
>>> Nasionaliste met 'n absolute blou- print vir
>>> rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld geen wet teen gemengde
>>> huwelike nie, en hulle bring dit in.
>
> help! ik snap dit niet.
> Staat hier:
> "Maar al dit soort dingen bestond in de ogen van mensen zoals J Hofmeier.
> Toen kwam de club nationalisten met een complete blueprint voor
> rassenscheiding. er was bv geen wet tegen gemengde huwelijken maar zij
> hebben het ingevoerd." ??
>
>> Daar was (gemeene reg). Hulle het dit net gaan formaliseer.
>
> Wat is dat nou in het nederlands? "Jullie hebbe dit niet geformaliseert?"
>
>>> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder dit. So moet
>>> nou maar nie jou handjies wil
>>> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
>>> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou daar 'n baie
>>> meer eweredige ontwikkeling van rasseverhoudings in SA
>>> plaasgevind het, as wat daar nou bestaan.
>
> Als ik dit omzet krijg ik:
> "er was een beetje stemrecht voor bruinen (??) in Kaapland maar jullie
> hebben dit verwijdert. Dus je kan je handen niet in onschuld wassen. Als
> dat stel stomme nationalisten niet in '49 aan het bewind was gekomen zou
> er een evenrediger ontwikkeling van rassenverhoudingen (wtf???)
> plaatsgevonden hebben dan er nu bestaat."
>
> Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
> in english?

Ach in Kenia hadden de Engelsen ook een gelijkaardig segregatiemodel
ontwikkeld en daar is de wisseling van de macht ook niet zonder
kleerscheuren (mau-mau) verlopen. Het probleem in Zuid-Afrika was dat een
stel Calvinisten deze Anglicaanse apartheid zonodig in Hollandse regeltjes
moest vastleggen. En bij de Engelsen hadden ook maar de heel rijke zwarten
en kleurlingen wat stemrecht.

Groeten
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108219 is 'n antwoord op boodskap #108207] Di, 17 Januarie 2006 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
knersus wrote:

> Ettienne,
>
> Ken jy dalk 'n Johan Poolman?

Nee, jammer Knersus.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108220 is 'n antwoord op boodskap #108193] Di, 17 Januarie 2006 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:

>
> Etienne Marais skryf
>
>> Cecil John Rhodes en Milner was die
>> vaders van angel-saksiese wit
>> meerderwaardigheid en oorheersing
>> oor die kontinent van Afrika.
>
> Jy kan praat totdat jy blou in die gesig is, maar
> wat die Nasionaliste in 1948 begin het, was
> nader aan die filosofie van die Nazis as wat

So wat ?

Ek was nie daar om die NP tot bewind te bring nie. Gegewe
die wereldbeskouing van die tyd en die verskriklike en
volgehoue menseregte skendings waaraan die Afrikaners
onderwerp is, neem ek hulle ook nouliks kwalik.

> dit aan die praktyke van Britse kolonialisme
> was.

Britse kolonialisme was heerhaaldelik onderdrukkend en
rasse meerdewaardig en deurdrek met geheime orginisasie
wat agterbaks is. Selfs na die massamoord op vroue en
kinders en die Britte die oorlog 'gewen' het, was hul
kontinue onderdrukkers, as ek daardie tyd geleef het
sou ek gewerk het vir wat ookal die sterkste teenstand
teen die barbare kon bie.d

> Buitendien het die "winde van verandering"
> al begin waai,

Hoe gerieflik ja, nou kan ekonomiese imperialisme
instede van imperialistiese kolinialisme die voortou
neem.

> en Engeland was goed op pad
> om hulle koloniale besittings vry van hulle
> te maak,

Nee hulle was nie, dit het heelwat later gekom.

> Wat egter uit die oog verloor word, is dat
> virtuele apartheid daardie jare nog sterk in die
> suide van die VSA gepraktiseer was. Een groep
> wat hulle mond moes gehou het oor wat in SA
> aangaan, was juis die Amerikaners, waar dinge
> eers in 1964 begin verander het, en dit nadat
> mense in die strate doodgeskiet is.

Ditto.

Soortgelyke argumente geld vir Kanada, Australie en Nieu-Zeeland.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108221 is 'n antwoord op boodskap #108199] Di, 17 Januarie 2006 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Basjan wrote:

> "Hessie" wrote in message
> news:1137358393.584452.36860@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Etienne Marais skryf
>
>
>> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
>> invented Apartheid myths).

>> ===

>> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has
>> ever
>> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.
>
> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
> die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
> print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
> geen wet teen gemengde huwelike nie, en
> hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
> dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
> daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
> van rasseverhoudings in SA plaasgevind
> het, as wat daar nou bestaan.

Weereens 'nie handjies was nie'. Ek is self baie
geiireteer met die Afrikaner se houding wat
in die algemeen onmiddelike oplossings aanspreek
maar min tot niks insig vir die lang termyn het nie.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108222 is 'n antwoord op boodskap #108173] Di, 17 Januarie 2006 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bees Piel wrote:

> Dankie mevrou dat jy die dom donder lekker vertel.
>
> As hy nie will luiter nie, moer hom net stukkend want hy's net n
> snotkop wat niks will weet van die waarheid.

Reg Bees, ek bedoel anonymous. Jy het die dubbel
negatief vergeet so jy is seker maar net 'n dom
rassistiese 'sout' en nie 'n 'bees' nie.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108225 is 'n antwoord op boodskap #108214] Di, 17 Januarie 2006 10:02 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Bert ( A W RvB ) wrote:
[F'up to nl.newsgroups]

> Trolloman schreef:
>> Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:

>>>> >Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who
>>>> >has ever been fighting for sovereignty by associating it with the
>>>> >Afrikaner alone.
>>
>>>> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
>>>> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom die klomp
>>>> Nasionaliste met 'n absolute blou- print vir
>>>> rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld geen wet teen gemengde
>>>> huwelike nie, en hulle bring dit in.
>>
>>
>> help! ik snap dit niet.
>> Staat hier:
>> "Maar al dit soort dingen bestond in de ogen van mensen zoals J Hofmeier.
>> Toen kwam de club nationalisten met een complete blueprint voor
>> rassenscheiding. er was bv geen wet tegen gemengde huwelijken maar zij
>> hebben het ingevoerd." ??
>>
>>
>>
>>
>>> Daar was (gemeene reg). Hulle het dit net gaan formaliseer.
>>
>>
>> Wat is dat nou in het nederlands? "Jullie hebbe dit niet geformaliseert?"
>> ??
>>
>>
>>
>>>> Daar was 'n bietjie stemreg
>>>> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder dit. So moet
>>>> nou maar nie jou handjies wil
>>>> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
>>>> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou daar 'n baie
>>>> meer eweredige ontwikkeling van rasseverhoudings in SA
>>>> plaasgevind het, as wat daar nou bestaan.
>>
>>>> Gloudina
>>
>>
>> Als ik dit omzet krijg ik:
>> "er was een beetje stemrecht voor bruinen (??) in Kaapland maar jullie
>> hebben dit verwijdert. Dus je kan je handen niet in onschuld wassen. Als
>> dat stel stomme nationalisten niet in '49 aan het bewind was gekomen zou
>> er een evenrediger ontwikkeling van rassenverhoudingen (wtf???)
>> plaatsgevonden hebben dan er nu bestaat."
>>
>> Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
>> in english?
>>
>
> J. J. Lodder is a watchdog for the providers. J. J. Lodder get paid (
> I believe ) to discourage the use of newsgroops, because newsgroop are
> only for the providers as a bait to get more paying members. J. J.
> Lodder is a member of a committee that write laws for how to create new
> newsgroups etc. It smells like rotten fish.
>
> It is better to keep that in your mind.
>
>
> Bert RvB.

Die Bert toch, altijd goed voor een idiote samenzweringstheorie.
Het 'eng committee' bestaat dus toch!

Mar vertel, waar kan ik mij vervoegen
om mijn zilverlingen op te strijken?

Jan
Vorige onderwerp: Re: Nee Nee
Volgende onderwerp: Ingelsman se mening (Siener van sy eie agterstewe)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:01:46 MGT 2024