Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ingelsman se mening (Siener van sy eie agterstewe)
Ingelsman se mening (Siener van sy eie agterstewe) [boodskap #108218] Di, 17 Januarie 2006 05:55 na volgende boodskap
Chris Potgieter Yes J  is tans af-lyn  Chris Potgieter Yes J
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Lyk of jy net jou agterkant kan sien.

Wees 'n man en gebruik jou eie naam. O, sorry ek verstaan ..........

Die crime word deesdae meestal deur jonges gepleeg en nie deur die
apartheidjare
se mense nie. Lyk of jy weer 'n toets dop soos gewoontlik. Effe ongeletterd
?

Ons verskoon jou weereens. Lyk of jy nogal sukkel.

Wat doen jy Sondae? Miskien kan ek tyd maak om jou te help met opvoeding.

Die manier wat jy boERE spel highlight "ERE" wat beteken dat jy GROOT
respek het vie die BOERE wat al die tyd jou BAAS was.

Hier's nou weer vir jou 'n gediggie

Soutie, snotkop wiet jou gemaak?
Twee bobbejane en 'n halwe skaap.
As ek die klip omrol
sien ons soutie rondrol.
Pak die klip terug, gou julle
ons is verveeld.
Hy skaad net sy eie beeld.


Groete
Chris Potgieter
Re: Ingelsman se mening (Siener van sy eie agterstewe) [boodskap #108226 is 'n antwoord op boodskap #108218] Di, 17 Januarie 2006 13:28 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chris. Jy stel teleur. Jy stook die ou se vuur. Indien hy/sy geen
reaksies kry nie, sal hy sy drek staak.
Ek begin regtig wonder wie die sondaar is - Chris of Chris, of, Chris
en Chris?
Vorige onderwerp: Re: Wikipedia - Apartheid
Volgende onderwerp: Skewe bloedskenkers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 00:44:29 MGT 2024