Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wikipedia - Apartheid
| Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108173] |
So., 15 Januarie 2006 20:53  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Etienne Marais skryf
> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
> invented Apartheid myths).
>
> ===
>
> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has ever
> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.
Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
geen wet teen gemengde huwelike nie, en
hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
van rasseverhoudings in SA plaasgevind
het, as wat daar nou bestaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108199 is 'n antwoord op boodskap #108173] |
Ma., 16 Januarie 2006 15:47   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
|
Volle Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:1137358393.584452.36860@g47g2000cwa.googlegroups.com...
Etienne Marais skryf
> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
> invented Apartheid myths).
>
> ===
>
> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has
> ever
> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.
Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
geen wet teen gemengde huwelike nie, en
hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
van rasseverhoudings in SA plaasgevind
het, as wat daar nou bestaan.
Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja, dit
is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
was nie alleen verkeerd nie."
M.a.w. om te redeneer en gesels soos dit 'n beskaafde, logiese mens betaam,
wat weet dat hy/sy nie alle wysheid en kennis in pag het nie.
Baie groete vir sproete!
Basjan
|
|
|
|
|
|
| Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108201 is 'n antwoord op boodskap #108199] |
Ma., 16 Januarie 2006 15:57   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Basjan skryf
> Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja, dit
> is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
> was nie alleen verkeerd nie."
Basjan, hierdie stories van hoe die Britte ook
"apartheid" gehad het en dat die Nasionaliste
maar net die gewoontes van die Britte voortgesit
het, is ook een van die meultjies wat maal en
maal en maal sedert 1994, om die ou handjies
as skoon te sien, om die ou gewetentjies te
sus. Dis wel waar dat die klomp witnerwe uit
Europa, hetsy hulle Nederlanders of Engelse
of Portugese of Belgiërs of Franse was, vir
eeue sit en koning kraai het in Afrika. Maar
niks wat hulle gedoen het, het gekom by die
instelling van apartheid wat in 1948 begin
het nie. En as jy nie man genoeg is om dit
te verstaan en te erken nie, dan is dit nie
moontlik om met jou logies en wetenskaplik
intellektueel om te gaan nie.
En wat is dit met hierdie "groete vir
sproete" ding wat jy altyd aan die einde van
jou briewe skryf. Dis so sissie-agtig. Of het
dit 'n ikoniese betekenis wat ek nie ken nie?
Penkop van die Derde Republiek, wat net
woorde soos "werda" ken.
|
|
|
|
| Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108202 is 'n antwoord op boodskap #108201] |
Ma., 16 Januarie 2006 16:15   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
|
Volle Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:1137427078.268806.168220@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
Basjan skryf
> Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan sê "Ja,
> dit
> is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
> was nie alleen verkeerd nie."
> Basjan, hierdie stories van hoe die Britte ook
> "apartheid" gehad het en dat die Nasionaliste
> maar net die gewoontes van die Britte voortgesit
> het, is ook een van die meultjies wat maal en
> maal en maal sedert 1994, om die ou handjies
> as skoon te sien, om die ou gewetentjies te
> sus. Dis wel waar dat die klomp witnerwe uit
> Europa, hetsy hulle Nederlanders of Engelse
> of Portugese of Belgiërs of Franse was, vir
> eeue sit en koning kraai het in Afrika. Maar
> niks wat hulle gedoen het, het gekom by die
> instelling van apartheid wat in 1948 begin
> het nie.
Ek sê WEER: Liewe Hes, ek staan verstom oor jou onvermoë om selfs net te kan
sê "Ja, dit
is interessant, dit is ook waar. Ek is nie alleen reg nie. Die Afrikaner
was nie alleen verkeerd nie."
En LET WEL - dit terwyl niemand hande probeer was nie, maar net sê ons het
almal saam in die modder gespeel...
> En as jy nie man genoeg is om dit
> te verstaan en te erken nie, dan is dit nie
> moontlik om met jou logies en wetenskaplik
> intellektueel om te gaan nie.
Tannie, jou vermoëns gaan agteruit, jy was actually interessant so 4 jaar
terug. Dit is juis die punt, niemand ontken iets hier nie, hulle skets net
'n breër, "sonder-oogklappe-deur-die-lewe" raamwerk.
> En wat is dit met hierdie "groete vir
> sproete" ding wat jy altyd aan die einde van
> jou briewe skryf. Dis so sissie-agtig.
Sitcks and stones...
> Of het
> dit 'n ikoniese betekenis wat ek nie ken nie?
Dit is wat dit sê... sien verder hieronder...
> Penkop van die Derde Republiek, wat net
> woorde soos "werda" ken.
...right back at you, sparky.
BAIE groete vir sproete!
Basjan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108220 is 'n antwoord op boodskap #108193] |
Di., 17 Januarie 2006 06:06   |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: Maart 1997
|
Senior Lid |
|
|
Hessie wrote:
>
> Etienne Marais skryf
>
>> Cecil John Rhodes en Milner was die
>> vaders van angel-saksiese wit
>> meerderwaardigheid en oorheersing
>> oor die kontinent van Afrika.
>
> Jy kan praat totdat jy blou in die gesig is, maar
> wat die Nasionaliste in 1948 begin het, was
> nader aan die filosofie van die Nazis as wat
So wat ?
Ek was nie daar om die NP tot bewind te bring nie. Gegewe
die wereldbeskouing van die tyd en die verskriklike en
volgehoue menseregte skendings waaraan die Afrikaners
onderwerp is, neem ek hulle ook nouliks kwalik.
> dit aan die praktyke van Britse kolonialisme
> was.
Britse kolonialisme was heerhaaldelik onderdrukkend en
rasse meerdewaardig en deurdrek met geheime orginisasie
wat agterbaks is. Selfs na die massamoord op vroue en
kinders en die Britte die oorlog 'gewen' het, was hul
kontinue onderdrukkers, as ek daardie tyd geleef het
sou ek gewerk het vir wat ookal die sterkste teenstand
teen die barbare kon bie.d
> Buitendien het die "winde van verandering"
> al begin waai,
Hoe gerieflik ja, nou kan ekonomiese imperialisme
instede van imperialistiese kolinialisme die voortou
neem.
> en Engeland was goed op pad
> om hulle koloniale besittings vry van hulle
> te maak,
Nee hulle was nie, dit het heelwat later gekom.
> Wat egter uit die oog verloor word, is dat
> virtuele apartheid daardie jare nog sterk in die
> suide van die VSA gepraktiseer was. Een groep
> wat hulle mond moes gehou het oor wat in SA
> aangaan, was juis die Amerikaners, waar dinge
> eers in 1964 begin verander het, en dit nadat
> mense in die strate doodgeskiet is.
Ditto.
Soortgelyke argumente geld vir Kanada, Australie en Nieu-Zeeland.
--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wikipedia - Apartheid [boodskap #108225 is 'n antwoord op boodskap #108214] |
Di., 17 Januarie 2006 10:02  |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
|
Volle Lid |
|
|
Bert ( A W RvB ) wrote:
[F'up to nl.newsgroups]
> Trolloman schreef:
>> Op Sun, 15 Jan 2006 13:12:49 -0800, schreef hektor:
>>>> >Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who
>>>> >has ever been fighting for sovereignty by associating it with the
>>>> >Afrikaner alone.
>>
>>>> Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
>>>> oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom die klomp
>>>> Nasionaliste met 'n absolute blou- print vir
>>>> rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld geen wet teen gemengde
>>>> huwelike nie, en hulle bring dit in.
>>
>>
>> help! ik snap dit niet.
>> Staat hier:
>> "Maar al dit soort dingen bestond in de ogen van mensen zoals J Hofmeier.
>> Toen kwam de club nationalisten met een complete blueprint voor
>> rassenscheiding. er was bv geen wet tegen gemengde huwelijken maar zij
>> hebben het ingevoerd." ??
>>
>>
>>
>>
>>> Daar was (gemeene reg). Hulle het dit net gaan formaliseer.
>>
>>
>> Wat is dat nou in het nederlands? "Jullie hebbe dit niet geformaliseert?"
>> ??
>>
>>
>>
>>>> Daar was 'n bietjie stemreg
>>>> vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder dit. So moet
>>>> nou maar nie jou handjies wil
>>>> was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
>>>> nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou daar 'n baie
>>>> meer eweredige ontwikkeling van rasseverhoudings in SA
>>>> plaasgevind het, as wat daar nou bestaan.
>>
>>>> Gloudina
>>
>>
>> Als ik dit omzet krijg ik:
>> "er was een beetje stemrecht voor bruinen (??) in Kaapland maar jullie
>> hebben dit verwijdert. Dus je kan je handen niet in onschuld wassen. Als
>> dat stel stomme nationalisten niet in '49 aan het bewind was gekomen zou
>> er een evenrediger ontwikkeling van rassenverhoudingen (wtf???)
>> plaatsgevonden hebben dan er nu bestaat."
>>
>> Samengevat: ik begrijp er geen bal van. Sorry folks. Why don't you write
>> in english?
>>
>
> J. J. Lodder is a watchdog for the providers. J. J. Lodder get paid (
> I believe ) to discourage the use of newsgroops, because newsgroop are
> only for the providers as a bait to get more paying members. J. J.
> Lodder is a member of a committee that write laws for how to create new
> newsgroups etc. It smells like rotten fish.
>
> It is better to keep that in your mind.
>
>
> Bert RvB.
Die Bert toch, altijd goed voor een idiote samenzweringstheorie.
Het 'eng committee' bestaat dus toch!
Mar vertel, waar kan ik mij vervoegen
om mijn zilverlingen op te strijken?
Jan
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 10:34:13 UTC 2026
|