Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Advertensie PCBORDE Special (Ingelsman poging)
Advertensie PCBORDE Special (Ingelsman poging) [boodskap #108117] |
Thu, 12 January 2006 13:39  |
Phantom II
Boodskappe: 6 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Ou seun
Goeie probeerslag maar ek sien dit is weer verkeerd.
Miskien moet jy nou versigtig wees met jou e-posse ...........
Groete
Die regte egtige Chris Potgieter
Soutie is weer wakker julle.
|
|
|
Re: Advertensie PCBORDE Special (Ingelsman poging) [boodskap #108122 is 'n antwoord op boodskap #108117] |
Thu, 12 January 2006 16:02  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Chris. Watter ene jy ook al is. Kry bloot 'n ander naam. Besef jy nie
die ou floreer wanneer jy op sy drek reageer nie? Ignoreer die man -
laat hom 'n monoloog voer.
(Tussen ons twee. Dit lyk vir my bra verdag wanneer dieselfde ouens
elke keer op die drek van die skuim reageer.)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 04:51:33 UTC 2025
|