| Vraag [boodskap #10496] |
Vr., 29 Augustus 1997 00:00  |
Pieter Jelle De Brue
Boodskappe: 2 Geregistreer: Augustus 1997
|
Junior Lid |
|
|
Haai,
Ik ben een jongen uit België en ik zou graag Zuid-Afrikaans leren
praten. Kan iemand me daarbij helpen? Ik kan behoorlijk Nederlands.
Dank, Pieter
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vraag [boodskap #37943 is 'n antwoord op boodskap #10496] |
Do., 21 Desember 2000 12:29   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
n Kussing vir jou oor? Nee, ek weet nie, dis een van daai woorde
wat nie sin maak nie, want wat sal die duiwel met n kussing maak,
maar ek het ook daarmee grootgeword. Wat is die Engelse
vertaling daarvan?
pop
Danielle skryf in boodskap news:rhm24t8dt3f77o5ao8j77g097aj5i71rr6@4ax.com...
> On Wed, 20 Dec 2000 19:18:14 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Die regte uitdrukking is, ek dink, "ledigheid is die duiwel se
oorkussing"
>
> Ja, dit klink beter. Dankie. Weet jy dalk wat "oorkussing" presies
> beteken?
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
| Re: Vraag [boodskap #37949 is 'n antwoord op boodskap #37943] |
Do., 21 Desember 2000 16:42   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> n Kussing vir jou oor? Nee, ek weet nie, dis een van daai woorde
> wat nie sin maak nie, want wat sal die duiwel met n kussing maak,
> maar ek het ook daarmee grootgeword. Wat is die Engelse
> vertaling daarvan?
>
Wel, Pop, dink jy nie 'n "oorkussing" is iets wat jy oor
'n kussing trek nie? Nou nie 'n kussingsloop nie, maar
iets dekoratiefs wat jy oor kussings trek wat mense
byvoorbeeld in die ou dae in hulle sitkamers gehad het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vraag [boodskap #37967 is 'n antwoord op boodskap #10496] |
Vr., 22 Desember 2000 15:23   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Ja, maar de verklaring van de oma van Jacques over de duivel die je liggend
> op je oorlelletje allerlei slechtigheid in je oor fluistert is wel veel
> poetischer :)
>
> De feitelijke betekenis van de uitdrukking is dat verveling leidt tot
> rottigheid zonder dat de duivel daar iets voor hoeft te doen; die kan rustig
> zijn hoofd te ruste leggen .....
>
Ek dink egter dat dit wil aandui dat die duiwel op die
oorlel lê om sodanig lekker in jou oor te fluister.
Is daar nie 'n meer alledaagse woord vir "oorlel"
nie? Ek dink nie ek sal dit ooit in die alledaagse
omgangstaal wil gebruik nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vraag [boodskap #37993 is 'n antwoord op boodskap #37988] |
So., 24 Desember 2000 18:01   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Nasty Quaker" schreef...
> Nou moet ek net gou Hollands gaan leer, sodat ek ook kan weet wat
> "hoofdkussen" beteken. Ek neem aan dit is "kopkussing".
In één keer goed! Maar jullie kennen -volgens de Afrikaanse woordelijst die
ik gebruik- het woord "hoof" ook nog steeds (agterhoof, blootshoof,
briefhoof, brughoof, departementshoof, dikhoofdig, ......), dus zo moeilijk
was deze vertaaloefening nou ook weer niet.
Overigens is het Nederlands. Als Hollands als aparte geschreven taal zou
bestaan, zou de spelling waarschijnlijk "hoofkusse" zijn .....
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: vraag [boodskap #107666 is 'n antwoord op boodskap #10496] |
Di., 06 Desember 2005 19:36   |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: Junie 2005
|
Senior Lid |
|
|
Kyk bietjie hier:
http://groups.google.com/group/uk.legal/browse_frm/thread/d5 7aaf88591482b5/bb48c82762514001?lnk=st&q=&rnum=7& ;hl=en#bb48c82762514001
Brad Jesness se handskoenpop bekend as Fritsie (die blitsie) Woeller se
haat
jeens die boere kan dalk verduidelik word: sy mooi asiatiese vrou het
seker maar
vir haar 'n boerklong gevang!
Julle ken mos die ou rympie:
Mama, ek wil 'n man hê, Wat se man my liewe kind, wil jy dalk 'n
fransman hê, Nee mama, nee. 'n Franse man die soek ek nie want
parraboudjies
eet ek nie, Dit is my plesier met die boerjongkereltjie!
Vir diegene wat nie weet nie Fritz/Chris (en nog meer as 1000 ander
aliasse)
is die koning van Internet-ape. Kyk self op
http://www.wilhelp.com/bj_faq/
Dis baie maklik om google groups te gebruik om te sien wat die
aard en omvang van hierdie "mens" se waansin is. Hy gaan af
in 'n magdom groepe, om reaksie uit te lok? Of bloot om sy kop klap?
Foeitog.
Maar Fritsie/Brad -- ek moet jou vrou gelukwens indien sy jou wel gelos
het. My advies aan jou: kry rigting, ou. Daardie rigting is weg van ons
af.
--
Newsgroups: uk.legal
From: Fritz Wuehler
- Find messages
by this author
Date: Tue, 06 Dec 2005 08:14:36 +0100
Local: Tues, Dec 6 2005 9:14 am
Subject: Re: Matrimonial Home Right?
Reply | Reply to Author | Forward | Print | Individual Message | Show
original | Report Abuse
'Anxious' wrote...
Hi,
My wife has just started divorce proceedings. She left me and my two
kids 8 and 14 two and a half years ago.
I own my own flat outright in my sole name (no mortgage). She has
slapped a 'matrimonial home right' order on it so I can't mortgage or
sell it. My wife is a Thai national but currently living in Sussex
with another man.
Can she make me sell my flat and leave me and my two kids high and
dry? (homeless in otherwords)
What are my options?
Should I defend the divorce?
What can I do to make this drag out for years?
A friend said she can claim a matrimonial home right but can't make
you sell it, is this true?
I don't have a job and the flat is all I've got in the world except my
two kids whom I love very much!
Please help,
'Anxious'
|
|
|
|
| Re: vraag [boodskap #107674 is 'n antwoord op boodskap #107666] |
Wo., 07 Desember 2005 07:52  |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
On 6 Dec 2005 11:36:26 -0800, "Nou....@gmail.com"
wrote:
> Maar Fritsie/Brad -- ek moet jou vrou gelukwens indien sy jou wel gelos
> het. My advies aan jou: kry rigting, ou. Daardie rigting is weg van ons
> af.
Die vrou klink asof sy bietjie breins het!
|
|
|
|