Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag
Vraag [boodskap #10496] Vr, 29 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
Pieter Jelle De Brue  is tans af-lyn  Pieter Jelle De Brue
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Haai,

Ik ben een jongen uit België en ik zou graag Zuid-Afrikaans leren
praten. Kan iemand me daarbij helpen? Ik kan behoorlijk Nederlands.

Dank, Pieter
Re: Vraag [boodskap #10507 is 'n antwoord op boodskap #10496] Sa, 30 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Pieter Jelle De Brue wrote in article
...
> Haai,
>
> Allereerst wil ik mij verontschuldigen dat ik geen Afrikaans spreek.
> Ik ben een jongen van 16 jaar uit België die graag Afrikaans zou leren
> spreken. Het probleem is dat ik niet weet waar te beginnen. Zou iemand mij
> hierbij kunnen helpen?
> Dank U

Liewe Pieter,

Hoekom begin jy nie sommer Belgiese Nederlands skryf nie.
Meeste Afrikaanssprekendes kan Nederlands redelik verstaan.
Nederlandse bydraes is baie (veel) welkom.

As jy jou Nederlands geleidelik wil Afrikaniseer, is dit net so
welkom. As jy een van die Laagsaksiese dialekte soos
Brabants of Twents as moedertaal praat, moenie op jou laat
wag nie.

Om 'n taal redelik te verstaan is een ding. Om die mense wat
'n taal praat se kultuur te verstaan, is 'n ander ding. Eers die
dag wanneer jy jou met hulle kultuur kan identifiseer, kan jy
hulle taal met gemak gebruik.

Alles van die beste.
At de Lange
Re: Vraag [boodskap #37939 is 'n antwoord op boodskap #10496] Do, 21 Desember 2000 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die regte uitdrukking is, ek dink, "ledigheid is die duiwel se oorkussing"

Pop

Danielle skryf in boodskap news:alg24ts8tcd5ta4ouo0872uvn6sl2emuq5@4ax.com...
> Daar is 'n Afrikaanse gesegde wat iets in die lyn is:
>
> "Verveeldheid is die duiwel se oorkussing."
>
> Kan iemand vir my se wat die regte sinsnede/bewoording is?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Vraag [boodskap #37940 is 'n antwoord op boodskap #10496] Do, 21 Desember 2000 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
new2usa[2]  is tans af-lyn  new2usa[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
So ken ek dit:

Ledigheid is die duiwel se oorkussing

Danielle wrote in message ...
> Daar is 'n Afrikaanse gesegde wat iets in die lyn is:
>
> "Verveeldheid is die duiwel se oorkussing."
>
> Kan iemand vir my se wat die regte sinsnede/bewoording is?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Vraag [boodskap #37943 is 'n antwoord op boodskap #10496] Do, 21 Desember 2000 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
n Kussing vir jou oor? Nee, ek weet nie, dis een van daai woorde
wat nie sin maak nie, want wat sal die duiwel met n kussing maak,
maar ek het ook daarmee grootgeword. Wat is die Engelse
vertaling daarvan?

pop

Danielle skryf in boodskap news:rhm24t8dt3f77o5ao8j77g097aj5i71rr6@4ax.com...
> On Wed, 20 Dec 2000 19:18:14 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Die regte uitdrukking is, ek dink, "ledigheid is die duiwel se
oorkussing"
>
> Ja, dit klink beter. Dankie. Weet jy dalk wat "oorkussing" presies
> beteken?
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Vraag [boodskap #37949 is 'n antwoord op boodskap #37943] Do, 21 Desember 2000 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> n Kussing vir jou oor? Nee, ek weet nie, dis een van daai woorde
> wat nie sin maak nie, want wat sal die duiwel met n kussing maak,
> maar ek het ook daarmee grootgeword. Wat is die Engelse
> vertaling daarvan?
>

Wel, Pop, dink jy nie 'n "oorkussing" is iets wat jy oor
'n kussing trek nie? Nou nie 'n kussingsloop nie, maar
iets dekoratiefs wat jy oor kussings trek wat mense
byvoorbeeld in die ou dae in hulle sitkamers gehad het.

Gloudina
Re: Vraag [boodskap #37952 is 'n antwoord op boodskap #10496] Do, 21 Desember 2000 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
>
> Wel, Pop, dink jy nie 'n "oorkussing" is iets wat jy oor
> 'n kussing trek nie? Nou nie 'n kussingsloop nie, maar
> iets dekoratiefs wat jy oor kussings trek wat mense
> byvoorbeeld in die ou dae in hulle sitkamers gehad het.

Nee, dat is niet de juiste uitleg. Een oorkussen is gewoon een wat ouderwets
woord voor hoofdkussen. Het Nederlands heeft dezelfde uitdrukking met
"oorkussen" en niet "overkussen".

Groeten,
Arthur
Re: Vraag [boodskap #37959 is 'n antwoord op boodskap #10496] Vr, 22 Desember 2000 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jakkals[1]  is tans af-lyn  jakkals[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 20 Dec 2000 22:20:34 -0500, Danielle wrote:
[color=blue]> On Thu, 21 Dec 2000 02:42:01 GMT, "new2usa"
Re: Vraag [boodskap #37962 is 'n antwoord op boodskap #10496] Vr, 22 Desember 2000 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Danielle,

Deze uitdrukking is niet typisch Afrikaans. Ze bestaat ook in het
Nederlands en in het Vlaams. Ze zal dus al heel oud zijn. In het
Oudvlaams (of zeg maar: Oudnederlands), waarin nog verbuigingen
(zoals in het Duits) gebruikt werken zei men:
"Ledigheid is het oorkussen des duivels!"
Het zal wel een bijbelvertaling zijn maar uit welk deel van de Bijbel
ze komt weet ik niet.
De groeten van

Norbert uit Vlaanderen

Danielle schreef:

> Daar is 'n Afrikaanse gesegde wat iets in die lyn is:
>
> "Verveeldheid is die duiwel se oorkussing."
>
> Kan iemand vir my se wat die regte sinsnede/bewoording is?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Vraag [boodskap #37963 is 'n antwoord op boodskap #37952] Vr, 22 Desember 2000 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
>
> Nee, dat is niet de juiste uitleg. Een oorkussen is gewoon een wat ouderwets
> woord voor hoofdkussen. Het Nederlands heeft dezelfde uitdrukking met
> "oorkussen" en niet "overkussen".
>
> Groeten,
> Arthur
>
Inderdaad, dat is juist...

Norbert
Re: Vraag [boodskap #37965 is 'n antwoord op boodskap #37963] Vr, 22 Desember 2000 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert schreef...
>>
>> Nee, dat is niet de juiste uitleg. Een oorkussen is gewoon een wat ouderwets
>> woord voor hoofdkussen. Het Nederlands heeft dezelfde uitdrukking met
>> "oorkussen" en niet "overkussen".
>>
> Inderdaad, dat is juist...
>

Ja, maar de verklaring van de oma van Jacques over de duivel die je liggend
op je oorlelletje allerlei slechtigheid in je oor fluistert is wel veel
poetischer :)

De feitelijke betekenis van de uitdrukking is dat verveling leidt tot
rottigheid zonder dat de duivel daar iets voor hoeft te doen; die kan rustig
zijn hoofd te ruste leggen .....

Arthur
Re: Vraag [boodskap #37967 is 'n antwoord op boodskap #10496] Vr, 22 Desember 2000 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Ja, maar de verklaring van de oma van Jacques over de duivel die je liggend
> op je oorlelletje allerlei slechtigheid in je oor fluistert is wel veel
> poetischer :)
>
> De feitelijke betekenis van de uitdrukking is dat verveling leidt tot
> rottigheid zonder dat de duivel daar iets voor hoeft te doen; die kan rustig
> zijn hoofd te ruste leggen .....
>

Ek dink egter dat dit wil aandui dat die duiwel op die
oorlel lê om sodanig lekker in jou oor te fluister.

Is daar nie 'n meer alledaagse woord vir "oorlel"
nie? Ek dink nie ek sal dit ooit in die alledaagse
omgangstaal wil gebruik nie.

Gloudina
Re: Vraag [boodskap #37969 is 'n antwoord op boodskap #10496] Vr, 22 Desember 2000 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Ja, maar de verklaring van de oma van Jacques over de duivel die je
>> liggend op je oorlelletje allerlei slechtigheid in je oor fluistert is wel veel
>> poetischer :)
>
>> De feitelijke betekenis van de uitdrukking is dat verveling leidt tot
>> rottigheid zonder dat de duivel daar iets voor hoeft te doen; die kan rustig
>> zijn hoofd te ruste leggen .....
>
> Ek dink egter dat dit wil aandui dat die duiwel op die
> oorlel lê om sodanig lekker in jou oor te fluister.

Vertaal het dan eens letterlijk: "verveling is het oorlelletje van de
duivel". Ik vraag me dan meteen af of andere slechte eigenschappen ook een
associatie hebben met een lichaamsdeel van de duivel. Bijvoorbeeld "haat is
de grote teen van de duivel" en "overmoed is de wijsvinger van de duivel" :)

Hoe beeldend de verklaring met de fluisterende duivel ook is, juist is ie
volgens mij echt niet.

> Is daar nie 'n meer alledaagse woord vir "oorlel"
> nie? Ek dink nie ek sal dit ooit in die alledaagse
> omgangstaal wil gebruik nie.

"Oorlel" klinkt inderdaad niet lekker. Het doet te veel denken aan een "lel
(klap/dreun) om je oren". Vandaar waarschijnlijk dat iedereen altijd over
"oorlelletje" spreekt :)

Groeten,
Arthur
Re: Vraag [boodskap #37987 is 'n antwoord op boodskap #37939] So, 24 Desember 2000 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dis eintlik: "Gloudina is die duiwel se oorkussing". >;-)

"poppie" skryf in boodskap news:91rlnq$pf3$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Die regte uitdrukking is, ek dink, "ledigheid is die duiwel se oorkussing"
>
> Pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:alg24ts8tcd5ta4ouo0872uvn6sl2emuq5@4ax.com...
>> Daar is 'n Afrikaanse gesegde wat iets in die lyn is:
>>
>> "Verveeldheid is die duiwel se oorkussing."
>>
>> Kan iemand vir my se wat die regte sinsnede/bewoording is?
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Vraag [boodskap #37988 is 'n antwoord op boodskap #37952] So, 24 Desember 2000 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nou moet ek net gou Hollands gaan leer, sodat ek ook kan weet wat
"hoofdkussen" beteken. Ek neem aan dit is "kopkussing".

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:91tcth$5is$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>>
>> Wel, Pop, dink jy nie 'n "oorkussing" is iets wat jy oor
>> 'n kussing trek nie? Nou nie 'n kussingsloop nie, maar
>> iets dekoratiefs wat jy oor kussings trek wat mense
>> byvoorbeeld in die ou dae in hulle sitkamers gehad het.
>
> Nee, dat is niet de juiste uitleg. Een oorkussen is gewoon een wat ouderwets
> woord voor hoofdkussen. Het Nederlands heeft dezelfde uitdrukking met
> "oorkussen" en niet "overkussen".
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Vraag [boodskap #37993 is 'n antwoord op boodskap #37988] So, 24 Desember 2000 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Nasty Quaker" schreef...
> Nou moet ek net gou Hollands gaan leer, sodat ek ook kan weet wat
> "hoofdkussen" beteken. Ek neem aan dit is "kopkussing".

In één keer goed! Maar jullie kennen -volgens de Afrikaanse woordelijst die
ik gebruik- het woord "hoof" ook nog steeds (agterhoof, blootshoof,
briefhoof, brughoof, departementshoof, dikhoofdig, ......), dus zo moeilijk
was deze vertaaloefening nou ook weer niet.

Overigens is het Nederlands. Als Hollands als aparte geschreven taal zou
bestaan, zou de spelling waarschijnlijk "hoofkusse" zijn .....

Groeten,
Arthur
Re: Vraag [boodskap #38003 is 'n antwoord op boodskap #37987] Ma, 25 Desember 2000 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nasty Quaker skryf die waarheid in boodskap ...
alg24ts8tcd5ta4ou...@4ax.com

:Dis eintlik: "Gloudina is die duiwel se oorkussing". >;-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
oorkussing is die oorbel of lel van die oor, dit is waar
lucifer teen lê as hy jou
'n gat in die kop wil praat ............
--
Re: Vraag [boodskap #38113 is 'n antwoord op boodskap #37939] Do, 04 Januarie 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
The Bakery  is tans af-lyn  The Bakery
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Poppie is reg: Ledigheid is des duivels oorkussen!

poppie schreef in berichtnieuws
91rlnq$pf3$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Die regte uitdrukking is, ek dink, "ledigheid is die duiwel se oorkussing"
>
> Pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:alg24ts8tcd5ta4ouo0872uvn6sl2emuq5@4ax.com...
>> Daar is 'n Afrikaanse gesegde wat iets in die lyn is:
>>
>> "Verveeldheid is die duiwel se oorkussing."
>>
>> Kan iemand vir my se wat die regte sinsnede/bewoording is?
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Vraag [boodskap #38125 is 'n antwoord op boodskap #37962] Vr, 05 Januarie 2001 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sven...  is tans af-lyn  sven...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Beste Danielle,

De uitdrukking "Ledigheid is des duivels
oorkussen" vindt (vanzelfsprekend) zijn oorsprong
in de vertaling van de bijbel in het Nederlands.
Net als de meeste uitdrukkingen met een
christelijke inslag die in het Nederlandse
bestaan (dus ook in dialecten van het Nederlands
zoals Vlaams en Afrikaans) is deze voor het
eerst in de Statenbijbel opgetekend. Als ik me
het goed herinner is de uitgave daarvan zo rond
1628.

Met vriendelijke groet,

Sven

In article ,
sterre...@online.be (Sterrenkijker) wrote:
> Hallo, Danielle,
>
> Deze uitdrukking is niet typisch Afrikaans. Ze bestaat ook in het
> Nederlands en in het Vlaams. Ze zal dus al heel oud zijn. In het
> Oudvlaams (of zeg maar: Oudnederlands), waarin nog verbuigingen
> (zoals in het Duits) gebruikt werken zei men:
> "Ledigheid is het oorkussen des duivels!"
> Het zal wel een bijbelvertaling zijn maar uit welk deel van de Bijbel
> ze komt weet ik niet.
> De groeten van
>
> Norbert uit Vlaanderen
>
> Danielle schreef:
>
>> Daar is 'n Afrikaanse gesegde wat iets in die lyn is:
>>
>> "Verveeldheid is die duiwel se oorkussing."
>>
>> Kan iemand vir my se wat die regte sinsnede/bewoording is?
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup
Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different
Servers! =-----
>
>

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Re: vraag [boodskap #107523 is 'n antwoord op boodskap #10496] Wo, 30 November 2005 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my hy't sy gat amper afgeskrik toe hy as Brad Jesness ontmasker is.

Nou gedra jy jou asseblief of pappa klop jou boudjies vuurwarm.
of soos hulle daar in Danville sal sê: Tjaaf ons poef, ons buckle jou
frame.
Re: vraag [boodskap #107538 is 'n antwoord op boodskap #107523] Do, 01 Desember 2005 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gaan doen 'n search op google Brad Jesness is 'n Amerikaner wat nie een
woord Afrikaans kan lees of skryf nie.

wrote in message
news:1133368216.537753.282270@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .

Lyk my hy't sy gat amper afgeskrik toe hy as Brad Jesness ontmasker is.

Nou gedra jy jou asseblief of pappa klop jou boudjies vuurwarm.
of soos hulle daar in Danville sal sê: Tjaaf ons poef, ons buckle jou
frame.
Re: vraag [boodskap #107588 is 'n antwoord op boodskap #10496] Vr, 02 Desember 2005 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Mmm, sorrie. Maar dis hy. Gebrekkige kennis van die
taalstrukture en 'n woordeskat wat duidelik toon dat dit
met 'n woordeboek saamgestel is. Dalk 'n robot? En kyk
hoe onnosel, hy erken implisiet dat ek reg was en dat hy
wel Brad Jesness is. Ek begin al meer te dink dat dit nie
'n werklike persoon is nie maar 'n vrotterige AI program.
Re: vraag [boodskap #107666 is 'n antwoord op boodskap #10496] Di, 06 Desember 2005 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Kyk bietjie hier:

http://groups.google.com/group/uk.legal/browse_frm/thread/d5 7aaf88591482b5/bb48c82762514001?lnk=st&q=&rnum=7& ;hl=en#bb48c82762514001

Brad Jesness se handskoenpop bekend as Fritsie (die blitsie) Woeller se
haat
jeens die boere kan dalk verduidelik word: sy mooi asiatiese vrou het
seker maar
vir haar 'n boerklong gevang!

Julle ken mos die ou rympie:
Mama, ek wil 'n man hê, Wat se man my liewe kind, wil jy dalk 'n
fransman hê, Nee mama, nee. 'n Franse man die soek ek nie want
parraboudjies
eet ek nie, Dit is my plesier met die boerjongkereltjie!

Vir diegene wat nie weet nie Fritz/Chris (en nog meer as 1000 ander
aliasse)
is die koning van Internet-ape. Kyk self op

http://www.wilhelp.com/bj_faq/

Dis baie maklik om google groups te gebruik om te sien wat die
aard en omvang van hierdie "mens" se waansin is. Hy gaan af
in 'n magdom groepe, om reaksie uit te lok? Of bloot om sy kop klap?

Foeitog.

Maar Fritsie/Brad -- ek moet jou vrou gelukwens indien sy jou wel gelos
het. My advies aan jou: kry rigting, ou. Daardie rigting is weg van ons
af.

--
Newsgroups: uk.legal
From: Fritz Wuehler
- Find messages
by this author
Date: Tue, 06 Dec 2005 08:14:36 +0100
Local: Tues, Dec 6 2005 9:14 am
Subject: Re: Matrimonial Home Right?
Reply | Reply to Author | Forward | Print | Individual Message | Show
original | Report Abuse

'Anxious' wrote...

Hi,
My wife has just started divorce proceedings. She left me and my two
kids 8 and 14 two and a half years ago.
I own my own flat outright in my sole name (no mortgage). She has
slapped a 'matrimonial home right' order on it so I can't mortgage or
sell it. My wife is a Thai national but currently living in Sussex
with another man.
Can she make me sell my flat and leave me and my two kids high and
dry? (homeless in otherwords)
What are my options?
Should I defend the divorce?
What can I do to make this drag out for years?
A friend said she can claim a matrimonial home right but can't make
you sell it, is this true?
I don't have a job and the flat is all I've got in the world except my

two kids whom I love very much!
Please help,
'Anxious'
Re: vraag [boodskap #107674 is 'n antwoord op boodskap #107666] Wo, 07 Desember 2005 07:52 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Dec 2005 11:36:26 -0800, "Nou....@gmail.com"
wrote:

> Maar Fritsie/Brad -- ek moet jou vrou gelukwens indien sy jou wel gelos
> het. My advies aan jou: kry rigting, ou. Daardie rigting is weg van ons
> af.

Die vrou klink asof sy bietjie breins het!
Vorige onderwerp: Afrika-kultuur
Volgende onderwerp: Mix arser Remailer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 14:15:58 MGT 2024