Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)?
Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107455] Ma, 28 November 2005 09:34 na volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Enige persoon wat die moed het om kommentaar hierop te lewer...laat
hoor van jou asseblief.
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107456 is 'n antwoord op boodskap #107455] Ma, 28 November 2005 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Skuldig

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133170461.250486.273640@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Enige persoon wat die moed het om kommentaar hierop te lewer...laat
> hoor van jou asseblief.
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107457 is 'n antwoord op boodskap #107455] Ma, 28 November 2005 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Klink vir my 'n bietjie te gelee dat 'n sterk nuwe beweging teen die huidige
regering so maklik kop afgekap word (deurdat Zuma kop uitgesteek het?
). Ek baseer dit op niks anders as 'n wantroue in die lot nie. Ek weet
niks van die slagoffer af nie.

Wat seker is, is dat Mbeki vir Zuma onder die haak gaan maal terwyl hy die
kans het; skuldig of nie.

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133170461.250486.273640@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Enige persoon wat die moed het om kommentaar hierop te lewer...laat
> hoor van jou asseblief.
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107458 is 'n antwoord op boodskap #107455] Ma, 28 November 2005 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bereid om te wag en die ou sy kans in die hof te gee. Indien hy skuldig
bevind word, sal dit maar net vir myself bevestig wat ek lankal van hom dink

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133170461.250486.273640@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Enige persoon wat die moed het om kommentaar hierop te lewer...laat
> hoor van jou asseblief.
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107459 is 'n antwoord op boodskap #107455] Ma, 28 November 2005 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Nov 2005 01:34:21 -0800, "Fellatiotrapper"
wrote:

> Enige persoon wat die moed het om kommentaar hierop te lewer...laat
> hoor van jou asseblief.

Waarop? Of daar 'n verkragting was?

Sy se daar was, hy se daar was nie.
Die oudste storie in die boek.

Dit lyk of daar wel seks was.

As enigeen van ons geweet het wat presies gebeur het, sou ons
ooggetuies gewees het.

So, ons wag vir die saak - net soos jy?
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107460 is 'n antwoord op boodskap #107456] Ma, 28 November 2005 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink ook hy is skuldig!
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107464 is 'n antwoord op boodskap #107455] Ma, 28 November 2005 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ou siel is 'n veelwywyer - wat anders kan mens van hom verwag?
--
Groetnis
Annette
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133170461.250486.273640@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Enige persoon wat die moed het om kommentaar hierop te lewer...laat
> hoor van jou asseblief.
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107465 is 'n antwoord op boodskap #107460] Ma, 28 November 2005 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuldig aan onnoselheid beslis - hy het geweet sy het vigs....
--
Groetnis
Annette

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133180222.832231.192080@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek dink ook hy is skuldig!
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107470 is 'n antwoord op boodskap #107465] Di, 29 November 2005 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Sy het vigs?????? Ek's geskok!
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107473 is 'n antwoord op boodskap #107470] Di, 29 November 2005 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy is glo bekend as 'n vigsaktifis, en haar positiewe status is al lankal
alombekend. volgens die media.
Nou vra ek jou met trane in my grysgroen oë, hoekom sal iemand wat
vigspositief is, doelbewus aandring op onbeskermde seks?
Sy is 'n volwasse dame van pas in die 30 - en het beslis verder gedink as
wat haar neus lank is, in teenstelling met JZ. As hy nou sou vigs opdoen, en
hy wys die vinger na haar as die oorsaak, sou sy geen verweer gehad het as
sy nie 'n aanklag gemaak het nie. Sy kon selfs vir moord gedagvaar word.

--
Groetnis
Annette
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133243948.916335.184660@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Sy het vigs?????? Ek's geskok!
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107486 is 'n antwoord op boodskap #107473] Di, 29 November 2005 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek is sprakeloos....waarheen Suid Afrika?
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107487 is 'n antwoord op boodskap #107473] Di, 29 November 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
JZ was dalk onbewis van haar vigs status...so onnosel kan n man darem
nie wees nie. Van Adjunk-President na n verkragter en dalk na tronkvoel
ook.....ag nee JZ! Amper vergeet ek van sy saak van korrupsie
ook....die arme man. Sal sy aanhangers nog steeds so hardegat wees?
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107494 is 'n antwoord op boodskap #107487] Di, 29 November 2005 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, inteendeel - almal wat haar geken het was meer as bewus van haar
vigs-status - sy het dit nie verdoesel nie. JZ ken haar en haar familie
sedert sy jonk is, en sy het hom glo as 'n tweede pa beskou omdat hy glo vir
hulle gesorg het nadat haar pa oorlede is.
Sommige mense raak egter so lustig, dat hulle vergeet van sulke
probleempies soos vigs en beskerming.
--
Groetnis
Annette
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133267132.258855.304230@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
> JZ was dalk onbewis van haar vigs status...so onnosel kan n man darem
> nie wees nie. Van Adjunk-President na n verkragter en dalk na tronkvoel
> ook.....ag nee JZ! Amper vergeet ek van sy saak van korrupsie
> ook....die arme man. Sal sy aanhangers nog steeds so hardegat wees?
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107501 is 'n antwoord op boodskap #107494] Wo, 30 November 2005 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoop hy bedank uit die ANC...die man is n verleentheid vir die ANC
en Suid Afrika.
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107503 is 'n antwoord op boodskap #107501] Wo, 30 November 2005 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie die gewoonte van enigeen in die ANC om te "bedank" alvorens hy/sy
nie in 'n hof skuldig bevind is nie.
Ek skryf "bedank" in aanhalingstekens omdat, alhoewel Winnie, Yengeni en die
bedri�rs met die reiskoeponne almal in 'n hof skuldig bevind is, is hulle
almal nog vrolike lede van die ANC.
--
Groetnis
Annette
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133331863.999458.76440@g49g2000cwa.googlegroups.com...
> Ek hoop hy bedank uit die ANC...die man is n verleentheid vir die ANC
> en Suid Afrika.
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107506 is 'n antwoord op boodskap #107501] Wo, 30 November 2005 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
die ANC is 'n verleentheid vir Suid Afrika

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1133331863.999458.76440@g49g2000cwa.googlegroups.com...
> Ek hoop hy bedank uit die ANC...die man is n verleentheid vir die ANC
> en Suid Afrika.
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107528 is 'n antwoord op boodskap #107506] Wo, 30 November 2005 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie 'n groter een as wat die NP was nie....
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:fqKdnetFwbnczhDeRVn-sQ@is.co.za...
> die ANC is 'n verleentheid vir Suid Afrika
>
>
> "Fellatiotrapper" wrote in message
> news:1133331863.999458.76440@g49g2000cwa.googlegroups.com...
>> Ek hoop hy bedank uit die ANC...die man is n verleentheid vir die ANC
>> en Suid Afrika.
>>
>
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107553 is 'n antwoord op boodskap #107455] Vr, 02 Desember 2005 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Die NP was nie net n verleentheid vir SA nie...dit was n verleentheid
vir die helle mensdom.
Re: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)? [boodskap #107554 is 'n antwoord op boodskap #107455] Vr, 02 Desember 2005 09:08 Na vorige boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Die NP was nie net n verleentheid vir SA nie...dit was n verleentheid
vir die hele mensdom.
Vorige onderwerp: Deon van der Walt
Volgende onderwerp: Suid-Afrika, 'n land van diewe!..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 04:40:42 MGT 2024