Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005
Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107383] Wo, 23 November 2005 14:35 na volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Enige commentaar?
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107388 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> Enige commentaar?

Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107389 is 'n antwoord op boodskap #107388] Do, 24 November 2005 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Karin sou ek verwag sou deurgaan saam met Nicky, Gift se plek egter
gekook/gekoop/of
kan sien Swart Idool Bemagteging (SIB)
Hoop almal boikot die stemmery nou verder

"Riaan" skryf in boodskap news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> "Fellatiotrapper" wrote in message
> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>> Enige commentaar?
>
>
> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107390 is 'n antwoord op boodskap #107388] Do, 24 November 2005 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom Riaan??

1ste Idols moes Brandon gewen het
2de Idols moes Poseletsu gewen het
3de Idols - omdat 2 nie blankes met die beste stemme deur is, nou wil almal
gal braak!

"Riaan" skryf in boodskap news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> "Fellatiotrapper" wrote in message
> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>> Enige commentaar?
>
>
> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107392 is 'n antwoord op boodskap #107390] Do, 24 November 2005 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy DSTV het en jy kyk so nou en dan na VH1, dan sal jy opmerk dat daar in
die jare 50 en 60 honderde sagers was wat mooi kon sing, maar wat regtig nie
die "look" gehad het nie. Persoonlik voel ek 50's 60's en tot 'n mate 70's
musiek is van die eerlikste musiek wat bestaan juis omdat niemand regtig
gewet het hoe lyk die mense wat sing nie, tensy hulle baie bekend word.

Vandat TV sy verskyning gemaak het, het dinge egter aansienlik verander.
Baie van vandag se "sterre" kan net so min sing soos ek, maar hulle is
aantreklike mense met meer waagmoed as ek, en hulle maak sakke vol geld. Ek
wonder regtig hoe ver 'n Britney Spears in die jare 50 sou gekom het.

Daar is baie mense wat goed kan sing, maar die idee is om 'n POP IDOL te
kies, nie 'n rap, soul, zaz, ens idol nie. En as jy dit in gedagte hou is
Karin nie 'n POP IDOL se gat nie. Die feit dat sy moer mooi kan sing is
waragtig waar. maar sy is in die verkeerde kompetisie, of die kompetisie is
besig om te ontaard in 'n suiwer SANG kompetisie.

Wat gift aanbetref - Sorry maar net soos wat V dit nie vir Mara of Randal
doen nie, net so doen hy dit nie vir my nie. Dit is egter my persoonlike
opinie

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dm3juu$jms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom Riaan??
>
> 1ste Idols moes Brandon gewen het
> 2de Idols moes Poseletsu gewen het
> 3de Idols - omdat 2 nie blankes met die beste stemme deur is, nou wil
> almal gal braak!
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107393 is 'n antwoord op boodskap #107392] Do, 24 November 2005 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
O ja SA se komptisie is Idol en nie Pop Idol nie!

"Riaan" skryf in boodskap news:1132813475.769588@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> As jy DSTV het en jy kyk so nou en dan na VH1, dan sal jy opmerk dat daar
> in die jare 50 en 60 honderde sagers was wat mooi kon sing, maar wat
> regtig nie die "look" gehad het nie. Persoonlik voel ek 50's 60's en tot
> 'n mate 70's musiek is van die eerlikste musiek wat bestaan juis omdat
> niemand regtig gewet het hoe lyk die mense wat sing nie, tensy hulle baie
> bekend word.
>
> Vandat TV sy verskyning gemaak het, het dinge egter aansienlik verander.
> Baie van vandag se "sterre" kan net so min sing soos ek, maar hulle is
> aantreklike mense met meer waagmoed as ek, en hulle maak sakke vol geld.
> Ek wonder regtig hoe ver 'n Britney Spears in die jare 50 sou gekom het.
>
> Daar is baie mense wat goed kan sing, maar die idee is om 'n POP IDOL te
> kies, nie 'n rap, soul, zaz, ens idol nie. En as jy dit in gedagte hou is
> Karin nie 'n POP IDOL se gat nie. Die feit dat sy moer mooi kan sing is
> waragtig waar. maar sy is in die verkeerde kompetisie, of die kompetisie
> is besig om te ontaard in 'n suiwer SANG kompetisie.
>
> Wat gift aanbetref - Sorry maar net soos wat V dit nie vir Mara of Randal
> doen nie, net so doen hy dit nie vir my nie. Dit is egter my persoonlike
> opinie
>
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dm3juu$jms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom Riaan??

>> 1ste Idols moes Brandon gewen het
>> 2de Idols moes Poseletsu gewen het
>> 3de Idols - omdat 2 nie blankes met die beste stemme deur is, nou wil
>> almal gal braak!

>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107394 is 'n antwoord op boodskap #107392] Do, 24 November 2005 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
en ek het nie DSTV nie ek het PVR :))!

"Riaan" skryf in boodskap news:1132813475.769588@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> As jy DSTV het en jy kyk so nou en dan na VH1, dan sal jy opmerk dat daar
> in die jare 50 en 60 honderde sagers was wat mooi kon sing, maar wat
> regtig nie die "look" gehad het nie. Persoonlik voel ek 50's 60's en tot
> 'n mate 70's musiek is van die eerlikste musiek wat bestaan juis omdat
> niemand regtig gewet het hoe lyk die mense wat sing nie, tensy hulle baie
> bekend word.
>
> Vandat TV sy verskyning gemaak het, het dinge egter aansienlik verander.
> Baie van vandag se "sterre" kan net so min sing soos ek, maar hulle is
> aantreklike mense met meer waagmoed as ek, en hulle maak sakke vol geld.
> Ek wonder regtig hoe ver 'n Britney Spears in die jare 50 sou gekom het.
>
> Daar is baie mense wat goed kan sing, maar die idee is om 'n POP IDOL te
> kies, nie 'n rap, soul, zaz, ens idol nie. En as jy dit in gedagte hou is
> Karin nie 'n POP IDOL se gat nie. Die feit dat sy moer mooi kan sing is
> waragtig waar. maar sy is in die verkeerde kompetisie, of die kompetisie
> is besig om te ontaard in 'n suiwer SANG kompetisie.
>
> Wat gift aanbetref - Sorry maar net soos wat V dit nie vir Mara of Randal
> doen nie, net so doen hy dit nie vir my nie. Dit is egter my persoonlike
> opinie
>
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dm3juu$jms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom Riaan??

>> 1ste Idols moes Brandon gewen het
>> 2de Idols moes Poseletsu gewen het
>> 3de Idols - omdat 2 nie blankes met die beste stemme deur is, nou wil
>> almal gal braak!

>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107395 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nope stem nie saam nie! Kyk na Freshly Ground se Doobie Doo, ek het die song
gehoor op radio en dit sommer net daar stukkened gelike, en ek sien nou die
dag hoe die voorsanger meisie lyk, sy het nie die looks nie maar hel sy kan
sing! Buitendien die meeste van ons gaan die CD speel en nie die musiek
video nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:leidnU38dp1y_BjeRVn-gw@is.co.za...
> Ek is nie eintlik 'n musiekkenner nie en ook nie 'n aanhanger van Idols
> nie, maar sien dit op TV van tyd tot tyd. Ek het nog altyd gedink dat 'n
> Popidol iemand moet wees wat die bedryf kan bemark en die maksimum geld
> uit maak. As ek die ding reg verstaan kry die wenner 'n CD-kontrak en
> die doel daarvan is nie net om 'n CD te maak nie, dit moet verkoop ook.
> Musiek in massa verkoop egter nie net bloot op klank alleen nie. Die
> mens agter die stem vir die populêre mark en hoe die persoon lyk, is baie
> belangrik. Ek sou dink meer belangrik as die suiwer stem want hulle toor
> opnames om gebreke reg te maak. Karin is nie juis aantreklik nie en ek
> kan nie insien hoe sy bemark kan word in hierdie mark nie.
> Dit sal interessant wees om na die kompetisie te sien wie van hulle
> werklik kommersiële sukses gaan behaal. V lyk OK, maar sy lyk vir my
> ouer en al verby die mark, Gift lyk beter as dié twee, maar die bemarkbare
> een sou Nicky wees....dink ek.
> "Riaan" wrote in message
> news:1132813475.769588@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> As jy DSTV het en jy kyk so nou en dan na VH1, dan sal jy opmerk dat daar
>> in die jare 50 en 60 honderde sagers was wat mooi kon sing, maar wat
>> regtig nie die "look" gehad het nie. Persoonlik voel ek 50's 60's en tot
>> 'n mate 70's musiek is van die eerlikste musiek wat bestaan juis omdat
>> niemand regtig gewet het hoe lyk die mense wat sing nie, tensy hulle baie
>> bekend word.
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107396 is 'n antwoord op boodskap #107395] Do, 24 November 2005 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die wonder van smaak wat verskil. Ek haat daai lietjie net so baie soos Dido
se Sand in my shoes nommertjie

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dm3o1q$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nope stem nie saam nie! Kyk na Freshly Ground se Doobie Doo, ek het die
> song gehoor op radio en dit sommer net daar stukkened gelike, en ek sien
> nou die dag hoe die voorsanger meisie lyk, sy het nie die looks nie maar
> hel sy kan sing! Buitendien die meeste van ons gaan die CD speel en nie
> die musiek video nie!
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107397 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nope Hulle verkoop nie meer so goed nie, Spice Girls is vrek, Britney se
laaste album het 'n foto van haar op die voor kant wat reeds 'n paar jaar
tevore geneem was! Britney is vir my gemors sal liewers vir Christina gaan.
Britney se verkope het gedaal en toe probeer sy ook mos wild raak deur meer
eina sexy goedtjies te dra.

"Suidwester" skryf in boodskap news:MJ-dnQhS_bHO6RjenZ2dnUVZ_sGdnZ2d@is.co.za...
> Ek stry nie, jy kan reg wees. Net 'n vraag, hoekom verkoop die Britney
> Spears, Spice Girls, ens. sulke magdom CD's? Sang is nie eintlik hulle
> sterk punt nie!
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dm3o1q$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nope stem nie saam nie! Kyk na Freshly Ground se Doobie Doo, ek het die
>> song gehoor op radio en dit sommer net daar stukkened gelike, en ek sien
>> nou die dag hoe die voorsanger meisie lyk, sy het nie die looks nie maar
>> hel sy kan sing! Buitendien die meeste van ons gaan die CD speel en nie
>> die musiek video nie!


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107398 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wanneer laas was jy in 'n nag klub Suidwester of speel hulle nog Spice Girls
daar by julle? Ek dink die Spicey Girls gaan Instant Idols wen.

"Suidwester" skryf in boodskap news:MJ-dnQhS_bHO6RjenZ2dnUVZ_sGdnZ2d@is.co.za...
> Ek stry nie, jy kan reg wees. Net 'n vraag, hoekom verkoop die Britney
> Spears, Spice Girls, ens. sulke magdom CD's? Sang is nie eintlik hulle
> sterk punt nie!
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dm3o1q$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nope stem nie saam nie! Kyk na Freshly Ground se Doobie Doo, ek het die
>> song gehoor op radio en dit sommer net daar stukkened gelike, en ek sien
>> nou die dag hoe die voorsanger meisie lyk, sy het nie die looks nie maar
>> hel sy kan sing! Buitendien die meeste van ons gaan die CD speel en nie
>> die musiek video nie!


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107400 is 'n antwoord op boodskap #107392] Do, 24 November 2005 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie eintlik 'n musiekkenner nie en ook nie 'n aanhanger van Idols nie,
maar sien dit op TV van tyd tot tyd. Ek het nog altyd gedink dat 'n
Popidol iemand moet wees wat die bedryf kan bemark en die maksimum geld uit
maak. As ek die ding reg verstaan kry die wenner 'n CD-kontrak en die doel
daarvan is nie net om 'n CD te maak nie, dit moet verkoop ook. Musiek in
massa verkoop egter nie net bloot op klank alleen nie. Die mens agter die
stem vir die populêre mark en hoe die persoon lyk, is baie belangrik. Ek
sou dink meer belangrik as die suiwer stem want hulle toor opnames om
gebreke reg te maak. Karin is nie juis aantreklik nie en ek kan nie insien
hoe sy bemark kan word in hierdie mark nie.
Dit sal interessant wees om na die kompetisie te sien wie van hulle
werklik kommersiële sukses gaan behaal. V lyk OK, maar sy lyk vir my ouer
en al verby die mark, Gift lyk beter as dié twee, maar die bemarkbare een
sou Nicky wees....dink ek.

"Riaan" skryf in boodskap news:1132813475.769588@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> As jy DSTV het en jy kyk so nou en dan na VH1, dan sal jy opmerk dat daar
> in die jare 50 en 60 honderde sagers was wat mooi kon sing, maar wat
> regtig nie die "look" gehad het nie. Persoonlik voel ek 50's 60's en tot
> 'n mate 70's musiek is van die eerlikste musiek wat bestaan juis omdat
> niemand regtig gewet het hoe lyk die mense wat sing nie, tensy hulle baie
> bekend word.
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107403 is 'n antwoord op boodskap #107395] Do, 24 November 2005 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stry nie, jy kan reg wees. Net 'n vraag, hoekom verkoop die Britney
Spears, Spice Girls, ens. sulke magdom CD's? Sang is nie eintlik hulle
sterk punt nie!

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dm3o1q$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nope stem nie saam nie! Kyk na Freshly Ground se Doobie Doo, ek het die
> song gehoor op radio en dit sommer net daar stukkened gelike, en ek sien
> nou die dag hoe die voorsanger meisie lyk, sy het nie die looks nie maar
> hel sy kan sing! Buitendien die meeste van ons gaan die CD speel en nie
> die musiek video nie!
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107406 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jippie!!
--
Groetnis
Annette
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> Enige commentaar?
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107407 is 'n antwoord op boodskap #107388] Do, 24 November 2005 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die feit
dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
"idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie die
mooiste nie.
Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe is
daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander finaalplek -
maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar heupies
meer oulik as hy swaai:))
-
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> "Fellatiotrapper" wrote in message
> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>> Enige commentaar?
>
>
> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107409 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Jammer vir die commentaar in plaas van kommentaar, lol...ek is nie
Afrikaans sprekend nie.
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107410 is 'n antwoord op boodskap #107409] Do, 24 November 2005 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
So dit is dan fellatio TRAPPER - "iemand wat vang", nie trapper soos "iemand
wat sy voet daarop neersit" nie? Ek het gewonder hoekom jy op 'n BJ sou wou
staan.

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1132833074.618046.73250@o13g2000cwo.googlegroups.com...
> Jammer vir die commentaar in plaas van kommentaar, lol...ek is nie
> Afrikaans sprekend nie.
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107411 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ja kyk hoelank looks gaan verkoop teen 'n goeie stem. Jy is besig met One
Hit Wonder soos Vanilla Ice, Rick Ashley, Billy Ray Cyrus, right Said Fren
en kie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:xIudnd4-gcpgMxjeRVn-vQ@is.co.za...
> Net 'n vragie, Annette. Wat is die ou man op die paneel se naam? Dave,
> is dit nie? Is hy nie ook soos daai vark van Engeland ook 'n
> promosieagent nie? Hulle doel is om 'n Idol te ontdek wat hulle so goed
> moontlik kan laat doen, want almal wil geld maak uit die storie. Uit 'n
> blote sakeoogpunt, dink ek dit gaan nie net om 'n prys wat beteken dat die
> sanger sy eie CD gaan maak nie. Die ouens wil hê dat daai CD 'n sukses
> is in die winkel en dat nog CD's gaan volg waarmee baie geld gemaak gaan
> word.
> As ek 'n belegger was, sou ek geld gewaag het op:
> 1. Nicky: Sy het die looks en is al klaar baie gewild.
> 2. Gift: Hierdie ou kan enige ding sing en mense entertain.
> 3. Miskien V.
> 4. Karin. Nee.
> "Annette" wrote in message
> news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
>> feit
>> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
>> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
>> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
>> die
>> mooiste nie.
>> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
>> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
>> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
>> is
>> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
>> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
>> finaalplek -
>> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar
>> heupies
>> meer oulik as hy swaai:))
>> -
>> Groetnis
>> Annette

>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>>> Enige commentaar?
>
>
>>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
>


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107412 is 'n antwoord op boodskap #107383] Do, 24 November 2005 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dave is die grootbaas van BMG Sony SA.

"Suidwester" skryf in boodskap news:xIudnd4-gcpgMxjeRVn-vQ@is.co.za...
> Net 'n vragie, Annette. Wat is die ou man op die paneel se naam? Dave,
> is dit nie? Is hy nie ook soos daai vark van Engeland ook 'n
> promosieagent nie? Hulle doel is om 'n Idol te ontdek wat hulle so goed
> moontlik kan laat doen, want almal wil geld maak uit die storie. Uit 'n
> blote sakeoogpunt, dink ek dit gaan nie net om 'n prys wat beteken dat die
> sanger sy eie CD gaan maak nie. Die ouens wil hê dat daai CD 'n sukses
> is in die winkel en dat nog CD's gaan volg waarmee baie geld gemaak gaan
> word.
> As ek 'n belegger was, sou ek geld gewaag het op:
> 1. Nicky: Sy het die looks en is al klaar baie gewild.
> 2. Gift: Hierdie ou kan enige ding sing en mense entertain.
> 3. Miskien V.
> 4. Karin. Nee.
> "Annette" wrote in message
> news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
>> feit
>> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
>> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
>> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
>> die
>> mooiste nie.
>> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
>> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
>> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
>> is
>> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
>> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
>> finaalplek -
>> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar
>> heupies
>> meer oulik as hy swaai:))
>> -
>> Groetnis
>> Annette

>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>>> Enige commentaar?
>
>
>>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
>


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107413 is 'n antwoord op boodskap #107407] Do, 24 November 2005 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Moenie jou deur die kak hou nie Annette. Jy is nou na die 2 de een wat
probeer om my uit te lok en te probeer sê ek dink daar is iets fouts omdat
dit 'n kleurling en 'n swarte is wat deur is en niks wittes nie. Ek gee nie
'n hel om watter kleur jy is nie as ek hou van wat jy sing koop ek dit, en
ek hou nie van wat Gift sing nie, en ek dink Karin sing wonderlik ek weet
net nie of sy vandag se tieners aan haar kant sal kry om haar CD's te koop
nie

"Annette" skryf in boodskap news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
> feit
> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
> die
> mooiste nie.
> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
> is
> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
> finaalplek -
> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar heupies
> meer oulik as hy swaai:))
> -
> Groetnis
> Annette
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>> Enige commentaar?


>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107414 is 'n antwoord op boodskap #107413] Do, 24 November 2005 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die tieners se sal sien hoe kwaai sy sing wanneer hul ouers haar CD koop!
'n Mens koop mos nie musiek omdat die meisie voor op die cover mooi lyk nie,
jy koop musiek omdat die song jou voete laat jik! Kyk na Natasha
Bendingfield kyk hoe vergelyk sy met Jessica Simpson! Niemand lok jou uit
nie maar as dit darem op jou voorkop staan dan is dit 'n ander storie!

"Riaan" skryf in boodskap news:1132835724.888092@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Moenie jou deur die kak hou nie Annette. Jy is nou na die 2 de een wat
> probeer om my uit te lok en te probeer sê ek dink daar is iets fouts omdat
> dit 'n kleurling en 'n swarte is wat deur is en niks wittes nie. Ek gee
> nie 'n hel om watter kleur jy is nie as ek hou van wat jy sing koop ek
> dit, en ek hou nie van wat Gift sing nie, en ek dink Karin sing wonderlik
> ek weet net nie of sy vandag se tieners aan haar kant sal kry om haar CD's
> te koop nie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
>> feit
>> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
>> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
>> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
>> die
>> mooiste nie.
>> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
>> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
>> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
>> is
>> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
>> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
>> finaalplek -
>> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar
>> heupies
>> meer oulik as hy swaai:))
>> -
>> Groetnis
>> Annette

>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>>> Enige commentaar?
>
>
>>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
>


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107417 is 'n antwoord op boodskap #107407] Do, 24 November 2005 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net 'n vragie, Annette. Wat is die ou man op die paneel se naam? Dave,
is dit nie? Is hy nie ook soos daai vark van Engeland ook 'n promosieagent
nie? Hulle doel is om 'n Idol te ontdek wat hulle so goed moontlik kan
laat doen, want almal wil geld maak uit die storie. Uit 'n blote
sakeoogpunt, dink ek dit gaan nie net om 'n prys wat beteken dat die sanger
sy eie CD gaan maak nie. Die ouens wil hê dat daai CD 'n sukses is in die
winkel en dat nog CD's gaan volg waarmee baie geld gemaak gaan word.
As ek 'n belegger was, sou ek geld gewaag het op:
1. Nicky: Sy het die looks en is al klaar baie gewild.
2. Gift: Hierdie ou kan enige ding sing en mense entertain.
3. Miskien V.
4. Karin. Nee.

"Annette" skryf in boodskap news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
> feit
> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
> die
> mooiste nie.
> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
> is
> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
> finaalplek -
> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar heupies
> meer oulik as hy swaai:))
> -
> Groetnis
> Annette
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>> Enige commentaar?


>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107422 is 'n antwoord op boodskap #107413] Vr, 25 November 2005 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Riaan - daar is niks met uitlokking te doen nie.
Jy wou beweer daar is 'n slang in die gras - as jy jou oorspronklike bydrae
beter bewoord het, kon jy miskien gekla het van "uitlokking".
So, jy hou van Karin se sang maar nie van Gift se keuse van liedjies nie?
Wat dink jy van sy vermoë om te kan sing?
Gaan almal wat hierdie week vir Gift stem dink die uitslag was gekook as hy
nie wen nie? Of dieselfde met Karin?
Hierdie storie van om 'n uitslag te bevraagteken sodra jou gunsteling dit
nie maak nie, is maar net 'n teken van onvolwassenheid.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1132835724.888092@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Moenie jou deur die kak hou nie Annette. Jy is nou na die 2 de een wat
> probeer om my uit te lok en te probeer sê ek dink daar is iets fouts omdat
> dit 'n kleurling en 'n swarte is wat deur is en niks wittes nie. Ek gee nie
> 'n hel om watter kleur jy is nie as ek hou van wat jy sing koop ek dit, en
> ek hou nie van wat Gift sing nie, en ek dink Karin sing wonderlik ek weet
> net nie of sy vandag se tieners aan haar kant sal kry om haar CD's te koop
> nie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
>> feit
>> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
>> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
>> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
>> die
>> mooiste nie.
>> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
>> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
>> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
>> is
>> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
>> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
>> finaalplek -
>> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar heupies
>> meer oulik as hy swaai:))
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>>> Enige commentaar?
>
>
>>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
>
>>
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107423 is 'n antwoord op boodskap #107417] Vr, 25 November 2005 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dave is betrokke by Sony/BMG ja. Die feit is dat hy Nicky voorgestel het as
'n gelukkige verloorder, en hy was van die begin af baie vir V. Nou, die
stempubliek an die ander beoordelaars het ooglopend nie 100% met hom
saamgestem nie. So daar val jou argument effe plat.
Dit maak nie saak wie wen nie - sy onderneming staan pa vir 'n 3 jaar
platekontrak. As die stempubliek en ander beoordelaars vir Sarie van
Koekenaap wil laat wen, is dit nog steeds sy sak wat sal ontgeld as hy nie
sorg dat die wenner se CD goed genoeg is om te verkoop nie.
Wie hier het 'n CD van Heinz?
Wie hier het 'n CD van Anke?
Wie hier sal 'n CD koop van Karin?
Wie hier sal 'n CD koop van Gift?

Nog steeds slegs persoonlike smaak, en die wat die geld wil spandeer op die
produk - en dit is sy plig om te sorg dat die produk aantreklik genoeg is,
maak nie saak wie die wenner is nie.
Al wat ek weet, met die bietjie baie kritiese sangkennis wat ek het, is dat
as Karin wen, en daar word weer 'n internasionale idols kompetisie gehou,
sal sy baie goed doen.
Ek het terloops elke keer met Mara se kritiek saamgestem.
Sou die 4 beoordelaars jong belustiges gewees het, dan het ons 2 ander
finaliste gehad:))
--
Groetnis
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:xIudnd4-gcpgMxjeRVn-vQ@is.co.za...
> Net 'n vragie, Annette. Wat is die ou man op die paneel se naam? Dave,
> is dit nie? Is hy nie ook soos daai vark van Engeland ook 'n promosieagent
> nie? Hulle doel is om 'n Idol te ontdek wat hulle so goed moontlik kan
> laat doen, want almal wil geld maak uit die storie. Uit 'n blote
> sakeoogpunt, dink ek dit gaan nie net om 'n prys wat beteken dat die sanger
> sy eie CD gaan maak nie. Die ouens wil hê dat daai CD 'n sukses is in die
> winkel en dat nog CD's gaan volg waarmee baie geld gemaak gaan word.
> As ek 'n belegger was, sou ek geld gewaag het op:
> 1. Nicky: Sy het die looks en is al klaar baie gewild.
> 2. Gift: Hierdie ou kan enige ding sing en mense entertain.
> 3. Miskien V.
> 4. Karin. Nee.
> "Annette" wrote in message
> news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
>> feit
>> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
>> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer volwasse
>> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en nie
>> die
>> mooiste nie.
>> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
>> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
>> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie ) toe
>> is
>> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
>> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
>> finaalplek -
>> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar heupies
>> meer oulik as hy swaai:))
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>>> Enige commentaar?
>
>
>>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>
>
>>
>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107426 is 'n antwoord op boodskap #107422] Vr, 25 November 2005 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die probleem het ingekom en dankie aan Deneneneile wat dit uitgewys
het, was dat ek nog die hele tyd onder die indruk was dit is soos dit in die
verlede was POP idols.

Maar ek sien dit is nou net IDOLS. En dit maak vir my 'n groot verskil.

"Annette" skryf in boodskap news:dm6e55$hn6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie storie van om 'n uitslag te bevraagteken sodra jou gunsteling dit
> nie maak nie, is maar net 'n teken van onvolwassenheid.
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107429 is 'n antwoord op boodskap #107423] Vr, 25 November 2005 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Geen CD van Anke, Ketchup nie maar Karin sal ek definitief koop en later
Gift!

Ja Karin sal maklik ook die Internasionale Kompetiese ook 'n run for the
money gee!

"Annette" skryf in boodskap news:dm6e57$hn6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dave is betrokke by Sony/BMG ja. Die feit is dat hy Nicky voorgestel het
> as
> 'n gelukkige verloorder, en hy was van die begin af baie vir V. Nou, die
> stempubliek an die ander beoordelaars het ooglopend nie 100% met hom
> saamgestem nie. So daar val jou argument effe plat.
> Dit maak nie saak wie wen nie - sy onderneming staan pa vir 'n 3 jaar
> platekontrak. As die stempubliek en ander beoordelaars vir Sarie van
> Koekenaap wil laat wen, is dit nog steeds sy sak wat sal ontgeld as hy nie
> sorg dat die wenner se CD goed genoeg is om te verkoop nie.
> Wie hier het 'n CD van Heinz?
> Wie hier het 'n CD van Anke?
> Wie hier sal 'n CD koop van Karin?
> Wie hier sal 'n CD koop van Gift?
>
> Nog steeds slegs persoonlike smaak, en die wat die geld wil spandeer op
> die
> produk - en dit is sy plig om te sorg dat die produk aantreklik genoeg is,
> maak nie saak wie die wenner is nie.
> Al wat ek weet, met die bietjie baie kritiese sangkennis wat ek het, is
> dat
> as Karin wen, en daar word weer 'n internasionale idols kompetisie gehou,
> sal sy baie goed doen.
> Ek het terloops elke keer met Mara se kritiek saamgestem.
> Sou die 4 beoordelaars jong belustiges gewees het, dan het ons 2 ander
> finaliste gehad:))
> --
> Groetnis
> Annette
> .com.na> skryf in boodskap news:xIudnd4-gcpgMxjeRVn-vQ@is.co.za...
>> Net 'n vragie, Annette. Wat is die ou man op die paneel se naam?
>> Dave,
>> is dit nie? Is hy nie ook soos daai vark van Engeland ook 'n
> promosieagent
>> nie? Hulle doel is om 'n Idol te ontdek wat hulle so goed moontlik kan
>> laat doen, want almal wil geld maak uit die storie. Uit 'n blote
>> sakeoogpunt, dink ek dit gaan nie net om 'n prys wat beteken dat die
> sanger
>> sy eie CD gaan maak nie. Die ouens wil hê dat daai CD 'n sukses is in
> die
>> winkel en dat nog CD's gaan volg waarmee baie geld gemaak gaan word.
>> As ek 'n belegger was, sou ek geld gewaag het op:
>> 1. Nicky: Sy het die looks en is al klaar baie gewild.
>> 2. Gift: Hierdie ou kan enige ding sing en mense entertain.
>> 3. Miskien V.
>> 4. Karin. Nee.
>> "Annette" wrote in message
>> news:dm490o$mip$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag strooi man - Karin was van die heel begin af die beste sanger - die
>>> feit
>>> dat sy dit gemaak het tot die finaal, sonder die lyf en 'n gesig wat 'n
>>> "idol behoort te hê" wys ten minste dat die stempubliek nou meer
> volwasse
>>> geword het, en in die sangkompetisie die beste sanger wil aanwys, en
>>> nie
>>> die
>>> mooiste nie.
>>> Ek dink nog steeds Bianca moes Idols 1 gewen het.
>>> Wat ek maar sukkel om klein te kry is toe daar met die vorige 2 Idols
>>> blankes gewen het ( wat in elk geval nie die beste sangers was nie )
>>> toe
>>> is
>>> daar tjoepstil gebly deur die wat nou skielik weer rassisme wil sien.
>>> Ek gee toe dat dit tussen Gift en Nicky gelê het vir die ander
>>> finaalplek -
>>> maar van my oogpunt is Gift meer seksie as Nicky, alhoewel sy haar
> heupies
>>> meer oulik as hy swaai:))
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1132809457.263260@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> "Fellatiotrapper" wrote in message
>>>> news:1132756538.589446.180050@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>>>> > Enige commentaar?
>>
>>
>>>> Soos met die lotto glo ek daar is 'n slang in die gras
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005 [boodskap #107432 is 'n antwoord op boodskap #107423] Vr, 25 November 2005 11:25 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom val my argument plat? Dave is die enigste een met 'n kommersiële
balang. Ek verstaan dit kos so om en by die R60 000 om 'n CD te
maak.....as jy kalm gaan en nie te veel vra van die agtergrond nie. Om 'n
ordentlike CD te doen kos blykbaar heelwat meer. Plus die promosiewerk, ens
om die CD te bemark. Dit beteken die ding moet verkoop. Natuurlik sal hy
na 'n pakket kyk van iemand wat 'n koopbare CD maak en die image het dat
mense die CD sal koop net agter die naam aan. Ek lees wat jy sê dat mense
nie sommer sekere sangers se CD's sal koop nie, maar daar is die geskenkmark
ook. Hierdie mense koop CD's vir ander en baie keer agter 'n naam aan van
wat jy dink die ontvanger behoort van te hou.
Dis vir my skrikwekkend dat jy saam met Mara kon stem....jou rassis!!!

"Annette" skryf in boodskap news:dm6e57$hn6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dave is betrokke by Sony/BMG ja. Die feit is dat hy Nicky voorgestel het
> as
> 'n gelukkige verloorder, en hy was van die begin af baie vir V. Nou, die
> stempubliek an die ander beoordelaars het ooglopend nie 100% met hom
>
Vorige onderwerp: Opwindende besigheidsgeleentheid.
Volgende onderwerp: Re: gaan lees nou! - eg iets vir Norbert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 18:47:19 MGT 2024