Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Wapensmokkelary in SA
Wapensmokkelary in SA [boodskap #107297 is 'n antwoord op boodskap #107304] Di, 22 November 2005 07:52 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit blyk dat wapensmokkelary drasties aan't toeneem is in SA agv van die
strenger beheermaatreëls oor vuurwapens. Weinig aansoeke om nuwe
vuurwapens slaag en dan wag die aansoeker ook maande voor hy weet of sy
aansoek geslaag het of nie. Mense wat dringend wapens nodig het vir
selfverdediging in die misdaadgolf, koop nou sommer lekker goedkoop
gesteelde en gesmokkelde vuurwapens op die swartmark. Dit verhoog die
getal onwettige wapens in die land, maar die polisie reken glo hulle het 'n
klomp wapens uit privaatbesit gekry met die nuwe maatreëls en daarom is dit
'n groot sukses. Duh! Miskien moet iemand vir hulle saggies en mooi
vertel dat jy die wapens by die verkeerde ouens wegvat?
Ook in lyn hiermee sien ek vanoggend op Sky in e-pos van die een of
ander muntu uit SA wat reken dat as die polisie nie wapens dra nie en daarom
nie op die kriminele skiet nie, dan sal die kriminele nie verplig wees om
terug te skiet nie! Hel, dis net in Afrika [en een PC in Kanada] waar
iemand so iets kan uitredeneer!
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107304 is 'n antwoord op boodskap #107297] Di, 22 November 2005 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis net eienaardig dat sedert die storie van die goedkoop swartmarkwapens en
die toenemende onwettige wapenhandel gebreek het, die groot voorskeeuers van
die huidige, nuwe, chaotiese bestel, nou tjoepstil is.
So asof hulle in hul wildse drome nie kon dink dat dit die gevolg sou wees
van hul "suksesvolle" anti-wapenaksie nie.

Die vorige bestaande wapenlisensiewette was heeltemal voldoende, al was dit
ook maar kokaaid. Die probleem was nog altyd en sal nog altyd wees dat daar
nooit genoeg polisiering en aanklagte was en sal wees om mense wat met
ongelisensieerde wapens rondloop, vas te vat nie.

Nog 'n ANC-besluit om liewers miljoene uit te gee om 'n totaal onwerkbare
nuwe wet te wil laat werk, ipv om net logies te dink, op verskeie plekke (
byv staatsinstellings, banke, poskantore en winkelsentrums) mense deur 'n
metaalverklikker te laat deurbeweeg, en enigiemand wat dan 'n wapen in besit
het, moet 'n geldige, naslaanbare lisensie ten toon stel - en indien nie,
word die wapen ontneem en die draer word aangekla sonder 'n keuse van 'n
boete.

--
Groetnis
Annette
> Dit blyk dat wapensmokkelary drasties aan't toeneem is in SA agv van die
> strenger beheermaatreëls oor vuurwapens. Weinig aansoeke om nuwe
> vuurwapens slaag en dan wag die aansoeker ook maande voor hy weet of sy
> aansoek geslaag het of nie. Mense wat dringend wapens nodig het vir
> selfverdediging in die misdaadgolf, koop nou sommer lekker goedkoop
> gesteelde en gesmokkelde vuurwapens op die swartmark. Dit verhoog die
> getal onwettige wapens in die land, maar die polisie reken glo hulle het 'n
> klomp wapens uit privaatbesit gekry met die nuwe maatreëls en daarom is dit
> 'n groot sukses. Duh! Miskien moet iemand vir hulle saggies en mooi
> vertel dat jy die wapens by die verkeerde ouens wegvat?
> Ook in lyn hiermee sien ek vanoggend op Sky in e-pos van die een of
> ander muntu uit SA wat reken dat as die polisie nie wapens dra nie en daarom
> nie op die kriminele skiet nie, dan sal die kriminele nie verplig wees om
> terug te skiet nie! Hel, dis net in Afrika [en een PC in Kanada] waar
> iemand so iets kan uitredeneer!
>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107308 is 'n antwoord op boodskap #107297] Di, 22 November 2005 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
In Belgie is dit geen haar beter,de linkse socialisten willen alle
wapensverbieden,wat natuurlik die swartmarkt sal bevordere

when gunsare outlawed,only outlawswillhave guns

"Annette" skryf in boodskap news:dlueds$7mp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis net eienaardig dat sedert die storie van die goedkoop swartmarkwapens en
> die toenemende onwettige wapenhandel gebreek het, die groot voorskeeuers van
> die huidige, nuwe, chaotiese bestel, nou tjoepstil is.
> So asof hulle in hul wildse drome nie kon dink dat dit die gevolg sou wees
> van hul "suksesvolle" anti-wapenaksie nie.
>
> Die vorige bestaande wapenlisensiewette was heeltemal voldoende, al was dit
> ook maar kokaaid. Die probleem was nog altyd en sal nog altyd wees dat daar
> nooit genoeg polisiering en aanklagte was en sal wees om mense wat met
> ongelisensieerde wapens rondloop, vas te vat nie.
>
> Nog 'n ANC-besluit om liewers miljoene uit te gee om 'n totaal onwerkbare
> nuwe wet te wil laat werk, ipv om net logies te dink, op verskeie plekke (
> byv staatsinstellings, banke, poskantore en winkelsentrums) mense deur 'n
> metaalverklikker te laat deurbeweeg, en enigiemand wat dan 'n wapen in besit
> het, moet 'n geldige, naslaanbare lisensie ten toon stel - en indien nie,
> word die wapen ontneem en die draer word aangekla sonder 'n keuse van 'n
> boete.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Dit blyk dat wapensmokkelary drasties aan't toeneem is in SA agv van die
>> strenger beheermaatreëls oor vuurwapens. Weinig aansoeke om nuwe
>> vuurwapens slaag en dan wag die aansoeker ook maande voor hy weet of sy
>> aansoek geslaag het of nie. Mense wat dringend wapens nodig het vir
>> selfverdediging in die misdaadgolf, koop nou sommer lekker goedkoop
>> gesteelde en gesmokkelde vuurwapens op die swartmark. Dit verhoog die
>> getal onwettige wapens in die land, maar die polisie reken glo hulle het 'n
>> klomp wapens uit privaatbesit gekry met die nuwe maatreëls en daarom is dit
>> 'n groot sukses. Duh! Miskien moet iemand vir hulle saggies en mooi
>> vertel dat jy die wapens by die verkeerde ouens wegvat?
>> Ook in lyn hiermee sien ek vanoggend op Sky in e-pos van die een of
>> ander muntu uit SA wat reken dat as die polisie nie wapens dra nie en daarom
>> nie op die kriminele skiet nie, dan sal die kriminele nie verplig wees om
>> terug te skiet nie! Hel, dis net in Afrika [en een PC in Kanada] waar
>> iemand so iets kan uitredeneer!
>>
>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107320 is 'n antwoord op boodskap #107304] Di, 22 November 2005 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 07:52:59 -0000, "Suidwester" wrote:

Ook in lyn hiermee sien ek vanoggend op Sky in e-pos van die een of
> ander muntu uit SA

Interressante word daardie. Ewe interressant dat jy dit so vrylik
gebruik.

Dit is natuurlik (onder meer) die ou Rhodesiese weergawe van wat in SA
die vorm van "kaffer" gekry het.

Het jy dit geweet?
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107338 is 'n antwoord op boodskap #107304] Di, 22 November 2005 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat hier van "muntu".

On Tue, 22 Nov 2005 15:42:52 -0000, "Suidwester" wrote:

> Was nog nooit in Rhodesië nie...... en nee ek weet nie. Ek weet nie of ek
> jou reg verstaan nie, maar sover ek weet het die woord uit die Arabierse
> 'kafir' ontstaan wat ongelowige beteken?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:43a5198e.695070468@news.saix.co.za...
>> On Tue, 22 Nov 2005 07:52:59 -0000, "Suidwester"
>> wrote:


>> > ander muntu uit SA

>> Interressante word daardie. Ewe interressant dat jy dit so vrylik
>> gebruik.

>> Dit is natuurlik (onder meer) die ou Rhodesiese weergawe van wat in SA
>> die vorm van "kaffer" gekry het.

>> Het jy dit geweet?


>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107339 is 'n antwoord op boodskap #107297] Di, 22 November 2005 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ding wat niemand ooit vir dié anti-wapen mense verduidelik het nie, is
dat 'n wapen nie die misdadiger is nie. Dis die mens in wie se hand jy hom
sit en hom dalk wangebruik. Dis hom en sy intensies wat jy moet inperk of
vasvat. 'n Ou wandel nie in 'n straat en sien 'n vuurwapen rondlê en dink
'O lekker! 'n Rollie! Kom ek gaan skiet iemand dood,' nie.
Deur vuurwapens in te perk vir die wettige en verantwoordelike eienaars
beteken net 'n mag-swaai voordeel na die misdaad kant toe wat nie sy misdaad
gaan stop net omdat daar nie wapens wettig te koop is nie. Hulle koop hom
op die swart mark, soos wat nou daar by julle gebeur.

"Annette" skryf in boodskap news:dlueds$7mp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis net eienaardig dat sedert die storie van die goedkoop swartmarkwapens
> en
> die toenemende onwettige wapenhandel gebreek het, die groot voorskeeuers
> van
> die huidige, nuwe, chaotiese bestel, nou tjoepstil is.
> So asof hulle in hul wildse drome nie kon dink dat dit die gevolg sou wees
> van hul "suksesvolle" anti-wapenaksie nie.
>
> Die vorige bestaande wapenlisensiewette was heeltemal voldoende, al was
> dit
> ook maar kokaaid. Die probleem was nog altyd en sal nog altyd wees dat
> daar
> nooit genoeg polisiering en aanklagte was en sal wees om mense wat met
> ongelisensieerde wapens rondloop, vas te vat nie.
>
> Nog 'n ANC-besluit om liewers miljoene uit te gee om 'n totaal onwerkbare
> nuwe wet te wil laat werk, ipv om net logies te dink, op verskeie plekke (
> byv staatsinstellings, banke, poskantore en winkelsentrums) mense deur 'n
> metaalverklikker te laat deurbeweeg, en enigiemand wat dan 'n wapen in
> besit
> het, moet 'n geldige, naslaanbare lisensie ten toon stel - en indien nie,
> word die wapen ontneem en die draer word aangekla sonder 'n keuse van 'n
> boete.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Dit blyk dat wapensmokkelary drasties aan't toeneem is in SA agv van die
>> strenger beheermaatreëls oor vuurwapens. Weinig aansoeke om nuwe
>> vuurwapens slaag en dan wag die aansoeker ook maande voor hy weet of sy
>> aansoek geslaag het of nie. Mense wat dringend wapens nodig het vir
>> selfverdediging in die misdaadgolf, koop nou sommer lekker goedkoop
>> gesteelde en gesmokkelde vuurwapens op die swartmark. Dit verhoog die
>> getal onwettige wapens in die land, maar die polisie reken glo hulle het 'n
>> klomp wapens uit privaatbesit gekry met die nuwe maatreëls en daarom is dit
>> 'n groot sukses. Duh! Miskien moet iemand vir hulle saggies en mooi
>> vertel dat jy die wapens by die verkeerde ouens wegvat?
>> Ook in lyn hiermee sien ek vanoggend op Sky in e-pos van die een of
>> ander muntu uit SA wat reken dat as die polisie nie wapens dra nie en daarom
>> nie op die kriminele skiet nie, dan sal die kriminele nie verplig wees om
>> terug te skiet nie! Hel, dis net in Afrika [en een PC in Kanada] waar
>> iemand so iets kan uitredeneer!
>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107342 is 'n antwoord op boodskap #107338] Di, 22 November 2005 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In Bantu-taal beteken "Muntu" die "essence of humanity" - menswees.

Die woord "Muntu" kom van verder noord - Rwanda - waar tradisioneel "Muntu"
die pa (vader) en Koning is van Abantu.

Onse eie Adam (van Eva gehasie) is Muntu.

Kafir, Cafir = infidel = ongelowige (of nie-moslems)?

--

TJ

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:438426d6.698470597@news.saix.co.za...
>
> Ek praat hier van "muntu".
>
>
> On Tue, 22 Nov 2005 15:42:52 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Was nog nooit in Rhodesië nie...... en nee ek weet nie. Ek weet nie of ek
>> jou reg verstaan nie, maar sover ek weet het die woord uit die Arabierse
>> 'kafir' ontstaan wat ongelowige beteken?
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:43a5198e.695070468@news.saix.co.za...
>>> On Tue, 22 Nov 2005 07:52:59 -0000, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>
>>> >> ander muntu uit SA
>
>>> Interressante word daardie. Ewe interressant dat jy dit so vrylik
>>> gebruik.
>
>>> Dit is natuurlik (onder meer) die ou Rhodesiese weergawe van wat in SA
>>> die vorm van "kaffer" gekry het.
>
>>> Het jy dit geweet?
>
>
>>
>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107350 is 'n antwoord op boodskap #107320] Di, 22 November 2005 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was nog nooit in Rhodesië nie...... en nee ek weet nie. Ek weet nie of ek
jou reg verstaan nie, maar sover ek weet het die woord uit die Arabierse
'kafir' ontstaan wat ongelowige beteken?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a5198e.695070468@news.saix.co.za...
> On Tue, 22 Nov 2005 07:52:59 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> ander muntu uit SA
>
> Interressante word daardie. Ewe interressant dat jy dit so vrylik
> gebruik.
>
> Dit is natuurlik (onder meer) die ou Rhodesiese weergawe van wat in SA
> die vorm van "kaffer" gekry het.
>
> Het jy dit geweet?
>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107351 is 'n antwoord op boodskap #107338] Di, 22 November 2005 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Ek praat hier van "muntu".

Met my klein bietjie Zoeloe wat ek lank gelede
geleer het, dink ek "umuntu" is die enkelvoud
en "abantu" is die meervoud, en dat dit eenvoudig
net "mens" en "mense" in Afrikaans vertaal.
Alhoewel, as ek reg onthou, die Zoeloes dit
laat verwys na hulle eie mense en dat hulle 'n
ander woord vir "witmense" het. (Umlungu
en abelungu?).

Gloudina
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107355 is 'n antwoord op boodskap #107338] Di, 22 November 2005 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan dit, maar het jy nie muntu gelyk gestel aan kaffer nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:438426d6.698470597@news.saix.co.za...
>
> Ek praat hier van "muntu".
>
>
> On Tue, 22 Nov 2005 15:42:52 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Was nog nooit in Rhodesië nie...... en nee ek weet nie. Ek weet nie of
>> ek
>> jou reg verstaan nie, maar sover ek weet het die woord uit die Arabierse
>> 'kafir' ontstaan wat ongelowige beteken?
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:43a5198e.695070468@news.saix.co.za...
>>> On Tue, 22 Nov 2005 07:52:59 -0000, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>
>>> >> ander muntu uit SA
>
>>> Interressante word daardie. Ewe interressant dat jy dit so vrylik
>>> gebruik.
>
>>> Dit is natuurlik (onder meer) die ou Rhodesiese weergawe van wat in SA
>>> die vorm van "kaffer" gekry het.
>
>>> Het jy dit geweet?
>
>


>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107369 is 'n antwoord op boodskap #107355] Wo, 23 November 2005 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 16:48:20 -0000, "Suidwester" wrote:

> Ek verstaan dit, maar het jy nie muntu gelyk gestel aan kaffer
nie?

Ja. Dis wat ek gevra het, want ek het die woorde way back 'n keer of
wat teegekom onder wit oud-Rhodesiers wat dit in daardie manier
aangewend het "die muntus het dit oif dat" .

Daarom het die woord my getickle toe jy dit gebruik.

> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:438426d6.698470597@news.saix.co.za...

>> Ek praat hier van "muntu".


>> On Tue, 22 Nov 2005 15:42:52 -0000, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Was nog nooit in Rhodesië nie...... en nee ek weet nie. Ek weet nie of
>>> ek
>>> jou reg verstaan nie, maar sover ek weet het die woord uit die Arabierse
>>> 'kafir' ontstaan wat ongelowige beteken?
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:43a5198e.695070468@news.saix.co.za...
>>>> On Tue, 22 Nov 2005 07:52:59 -0000, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>
>>>> >> >ander muntu uit SA
>>
>>>> Interressante word daardie. Ewe interressant dat jy dit so vrylik
>>>> gebruik.
>>
>>>> Dit is natuurlik (onder meer) die ou Rhodesiese weergawe van wat in SA
>>>> die vorm van "kaffer" gekry het.
>>
>>>> Het jy dit geweet?
>>
>
>

>
Re: Wapensmokkelary in SA [boodskap #107373 is 'n antwoord op boodskap #107369] Wo, 23 November 2005 10:22 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En hier was ek die hele tyd onder die indruk dit was net 'n spelfout (bantu)

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:438439f3.7756893@news.saix.co.za...
> On Tue, 22 Nov 2005 16:48:20 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> nie?
>
> Ja. Dis wat ek gevra het, want ek het die woorde way back 'n keer of
> wat teegekom onder wit oud-Rhodesiers wat dit in daardie manier
> aangewend het "die muntus het dit oif dat" .
>
> Daarom het die woord my getickle toe jy dit gebruik.
Vorige onderwerp: Swart Wapeneienaars pak bul by horings
Volgende onderwerp: 'Hofsake op pad' n wysigings aan wet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:59:38 MGT 2024