Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107160 is 'n antwoord op boodskap #107146] |
Vr., 18 November 2005 07:46   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:dKidnYRCcKqDReHeRVn-ug@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Paaie ( deur swart arbeid gebou)
>> Geboue ( deur swart arbeid gebou)
>> Transport ( deur swart arbeid in stand gehou)
>> Landbou ( swart arbeid)
>> Mynbou (swart arbeid)
>> Lugvaart ( swart arbeid)
----Wat se kak kan jy tog praat! Soos voorheen, sê ek weer vir jou:
BETAALDE swart arbeid. En ook nie juis die hoogste gehalte nie. Ek
weet, ek is my lewe lank in die boubedryf. Swart handlangers word gebruik.
Ambagsmanne kry jy meestal onder die bruin mense en die professionele mense,
feitlik uitsluitlik blank. Suider-Afrika se arbeid is juis meer mens-gerig
juis omdat daar so 'n massa swart mense is wat moet eet en vir hulleself
niks kan doen nie. Ons het al die jare nog gepoog om nie te veel te
meganiseer nie, juis om werksgeleenthede te skep. Bring vir enige van
bogenoemde wat met swart INISIATIEF geskied het. Of enige van bogenoemde
wat bestaan het voor die blanke in Afrika geland het.
>> Onderwys ( swart onderwysers)
----Nog stront. Nie 'n enkele skool is deur swartes gebou nie en meeste
van die gekwalifiseerde onderwysers aanvanklik in die swart onderwys was
blank gewees. So is swart onderwysers opgelei en om die getalle reg te
kry, is mense met 2 jaar opleiding toegelaat om skool te gee. Die rede is
dat die swart massa net groter en groter word,niks kan byhou nie!
>> Welsyn ( swartes het nie veel "welsyn" gesien in die apartheidsdae nie)
-----Nog meer stront. Gratis skole, goedkoop openbare vervoer, gratis
behuising...dis nie welsyn nie?
>> Gesondheidsdienste (alleen vir wittes van die beste, en die swartes
> moes maar met min tevrede wees.)
----Uiterste kak! Die blankes moes betaal vir gesondheidsdienste. Die
swart mense het dit verniet gekry. Mahala!
>
|
|
|
|
| Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107166 is 'n antwoord op boodskap #107160] |
Vr., 18 November 2005 10:08   |
Danie
Boodskappe: 83 Geregistreer: Augustus 1997
|
Volle Lid |
|
|
As ek 'n stuiwer in julle armbeurs mag gooi....
My oupa het gehelp om die Vaalharts waterskema te bou - as arbeider.
Die myne is ontwikkel met die sweet van blankes totdat almal skielik
bestuurders wou word en die swartes ingery is van die noorde af om te kom
werk (waar die "kampong" en "hostels" ontstaan het, asook shosholosa - 'n
lied oor die trein huis (Zimbabwe) toe). Dit was noggal op die swartes se
eie aandrange gewees! (Dit het ek op my eie (ander) oorle oupa se knie
geleer. Hy was toe stadsklerk van Soweto voor hy deur die "nuwe" regering se
nepotistiese aanstellings uitwerk is. Nuut = Nationale Party. (Ter
inligting: Die klokreel is ingestel om daardie klomp jong mans wat ver van
hule vrouens af was in toom te hou; 'n goeie idee vir enige groep gesonde
mans; wat die weermag ook maar gedoen het met ons Boeties).
Ons paaie, damme, regerings geboue ens. tot (onder korreksie van presiese
datum) vroee 50s is deur blankes se hande gebou. MAW die grondslag vir ons
huidige infrastruktuur.
Blanke boere wat op die onwaarskeinlikste plekke gaan saad skiet het.
Aan die ander kant... sonder daardie goedkoop arbeit (eers desperate blankes
in depressie jare, toe "uitgebuite" swartes) - sou SA so ver gevorder het?
Kan ons nou met ons duur arbeit?
Vir die boere en plase - sit my op 'n lappie grond neer en binne 'n jaar is
dit 'n mini woestyn MITS ek geldelike hulp, maar meer belanglik, opleiding
ontvang. Daar is heelwat voorbeelde waar uitgaande boere hulle kennis oordra
aan die swart nuwe base wat dan suksesse daarvan maak. Dit is glad nie
aksiomaties dat blankes kan ek swartes kan nie, of andersom nie.
MAAR, my voorsate het in die dorsland en in die Boesmanland, Karoo en die
Mololo hulle eie potjie gekrap (die lot naby Hotazel het in 'n ou trok
sleepwae gebly vir baie, baie jare). Sommige is uigevee deur rinderpes,
droogte en boesmans en het bywooners geword, ander het nou prag plase wat
nou oorgaan nie die ten minste die 4e generasie toe. Dit alles sonder swart
hulp; net Pa, Ma, tien kinders en dalk 'n bywoner gesin. Daar is beslis 'n
kultuur van "gee vir my" en "dis iemand anders se skuld" by baie (nie alle)
swart mense, wat blankes minder het (hoeveel van ons het nou ons eie
besighede nadat ons uit ons beskermde werke uitgeskop is; ons staan meestal
nie bakhand nie). (Let wel: ek se KULTUUR, ek se nie 'n groep mense word
gebore as sleg of dom bliksems nie).
Feite: Apartheid en soortgelike idees was nie net van ouds van selfsprekend
gewees nie, maar is weer aan die opswaai in Europa. Slaan die arme boere met
daardie stok, as julle moet. Hulle (ons) was net dom genoeg om die neer te
skryf, terwyl dit nog baie lewendig is in bv. plattelandse Engeland (ek het
daardeur gereis saam met 'n swart vriendin; eersthandse kennis van "cold
shoulders" en "sorry, we do not have rooms" en aangluur in die strate. Ons
het baie dieselfde gelei onder die Engelse, en het dieselfe gedoen aan die
Engelse as wat die swartes nou aan ons doen toe dit ons beurt was. Die wiel
draai maar net stadig. Leer uit die verlede, aanvaar die hede, en probeer
die toekoms 'n bietjie beter maak in jou eie klein manier, maar baie
belangrik, maak altyd seker dat jy jou eie mense eerste dien.
Om dinge so te polariseer soos wat sommige van julle soms doen is nie nuttig
nie. Die huidige regering is ver van perfek af (meestal omdat hulle nie
genoeg na my persoonlik omsien nie, en geld mors op onnodige dinge soos
huise bou en water aanle vir mense daarsonder, eerder as om die slaggate
hier in die ooste van petoors vinniger regmaak ;-) ) maar hulle is ook nie
so swak as wat ek in 94 gevrees het nie en doen 'n baie beter werk in
SOMMIGE aspekte as die ingeteelde NP het. Die ou regering was ook nie
heeltemal sleg van alle kante af nie. Hoe hard het ons nie baklei om
minerale reikdomme uit die kommuniste se hande te hou nie? Onthou dat dit 'n
GROOT deel van die geveg teen die "Struggle" was! ANC, SACP en COSATO is mos
nog steeds die drie ruiters van bevreiding. Moet nooit vergeet dat selfs al
het Klaas al die "harde" werk gedoen het sonder 'n kans om Baas te wees nie,
was dit steeds onder Baas se leiding wat die land van 'n uitgemergelde
depressie-, post oorlog-, alles-vir-die-koning- land tot die eerste klas
infrastruktuur was die huidige regering nou op voortbou om vir almal iets te
gee. Maar dit is nou geskiedenis en gaan nie terugkom nie, maar vergeet dit
(goed en sleg) "at you own peril".
Ek moet myself afvra: Wat is die verskil tussen SA en se Liberia. Liberia is
al meer as 100 jaar onafhanklik. Bevonds deur die VSA aan die begin.
Vrywillige ex Amerikaanse slawe. Al die minerale rykdom. Vrugbare landbou
grond. Wat se Charles Taylor van die saak? Kolonialisme se skuld, 'n eeu
later. Sug.
Ek besoek julle NG van tyd tot tyd vir jare al, meer kry nie baie tyd om
gereeld te besoek nie - nie alle blankes is le leeg terwyl die swartes die
werk doen nie:-)
Geniet julle naweek!
Danie van Pretoria (ek kan nie aan iets "snappy" dink nie, jammer).
NS. Ek het 'n nie-standaard uitleg sleutelbord en sukkel met die tik. Jammer
oor die karige spelling!
"Suidwester" skryf in boodskap news:OvqdnaWsf81D7ODeRVn-qQ@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:dKidnYRCcKqDReHeRVn-ug@rogers.com...
>> "Suidwester" skryf
>>> Paaie ( deur swart arbeid gebou)
>>> Geboue ( deur swart arbeid gebou)
>>> Transport ( deur swart arbeid in stand gehou)
>>> Landbou ( swart arbeid)
>>> Mynbou (swart arbeid)
>>> Lugvaart ( swart arbeid)
> ----Wat se kak kan jy tog praat! Soos voorheen, sê ek weer vir jou:
> BETAALDE swart arbeid. En ook nie juis die hoogste gehalte nie. Ek
> weet, ek is my lewe lank in die boubedryf. Swart handlangers word
> gebruik. Ambagsmanne kry jy meestal onder die bruin mense en die
> professionele mense, feitlik uitsluitlik blank. Suider-Afrika se arbeid
> is juis meer mens-gerig juis omdat daar so 'n massa swart mense is wat
> moet eet en vir hulleself niks kan doen nie. Ons het al die jare nog
> gepoog om nie te veel te meganiseer nie, juis om werksgeleenthede te skep.
> Bring vir enige van bogenoemde wat met swart INISIATIEF geskied het. Of
> enige van bogenoemde wat bestaan het voor die blanke in Afrika geland het.
>>> Onderwys ( swart onderwysers)
> ----Nog stront. Nie 'n enkele skool is deur swartes gebou nie en meeste
> van die gekwalifiseerde onderwysers aanvanklik in die swart onderwys was
> blank gewees. So is swart onderwysers opgelei en om die getalle reg te
> kry, is mense met 2 jaar opleiding toegelaat om skool te gee. Die rede
> is dat die swart massa net groter en groter word,niks kan byhou nie!
>>> Welsyn ( swartes het nie veel "welsyn" gesien in die apartheidsdae nie)
> -----Nog meer stront. Gratis skole, goedkoop openbare vervoer, gratis
> behuising...dis nie welsyn nie?
>>> Gesondheidsdienste (alleen vir wittes van die beste, en die swartes
>> moes maar met min tevrede wees.)
> ----Uiterste kak! Die blankes moes betaal vir gesondheidsdienste. Die
> swart mense het dit verniet gekry. Mahala!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107181 is 'n antwoord op boodskap #107167] |
Vr., 18 November 2005 16:53   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:fMmdndM4h8g4VeDenZ2dnUVZ_v2dnZ2d@rogers.com...
>
> Wie het die struggle gewen, Riaan? Watter groep se
> nageslag sit nou hulle tone en tel?
----Ekskuus my, ou antie, wie sit en tone tel? Ons tel geld! Waar die
staat in die ou bedeling ingenieurs en argitekte gehad het om projekte te
ontwerp en beplan, sit daat nou mense in hulle poste met gekoopte grade en
kan hulle nie eers 'n swak kakhuis beplan nie. Nou kontrakteur hulle die
professionele blankes onder die voorwendsel dat hulle te besig is, om hulle
te help en dan verdien die mense konsultasiefooie. Laat ek jou 'n idee
gee:
'n Staatsargitek sal omtrent R20 000 per maand verdien. As 'n gewone
argitek in konsultasie vir die staat werk, dan verdien ['verdien'?] hy 4%
van die kontrakwaarde. Op 'n gebou van gemiddeld so 3 miljoen, is dit R120
000. Vir 'n tydperk van 3 maande klink dit asof net dubbeld meer nie so
erg is nie, maar die staatsargitek kry net so 12 000 skoon in sy sak na
belasting. Die private argitek is in besigheid en teen sy 120 000 skryf hy
ALLE onkostes af voor die staat 'n sent gaan sien. Nuwe karre, blink
kantore, die nuutste rekenaars, ens.
Ek weet nie of jy dit kan begryp nie, maar jou swart broeders is besig
om hulleself ernstig deur die ore te na.........uh, self te verneuk. Ons
blanke poepolle is hulle sê dankbaar. Viva die politiek!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107197 is 'n antwoord op boodskap #107194] |
So., 20 November 2005 08:50   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0OudnU2BepqbhuLeRVn-rg@rogers.com...
>
> Wat verander het is
> (1) die tagtig persent van die bevolking wat géén kans gehad
> het om in posisies van mag in te kom nie, kan nou.
------In teorie klink dit seker wonderlik vir iemand soos jy, maar die
werklikheid is iets heeltemal anders. Die droom van demokrasie is mos juis
dat die meerderheid stemme bepaal wat in 'n land gaan gebeur en daarom het
elke man mos sy stem om sy sê te kan sê? Die groot probleem is egter wat
help dit jou as die meerderheid so veilig is in hulle stemgetalle en die
mense in mag, misbruik daardie mag om hulleself te verryk eerder as om vir
die algemene man op die grond ook 'n beter lewe probeer gee? Die resep is
eenvoudig. Verkry die meerderheid stem deur die gemiddelde swart kieser te
oortuig dat hy 'n vry man is en hy kan sy eie bestemming bepaal en beter
lewe, en as hy sy stem gekry het, regeer met vrees en verkiesingsbedrog a la
Mugabe sodat die gewone man op straat is te bang is om die regering teen te
gaan. Nou kry jy mense soos Mugabe, Nujoma, ens. wat hulleself skatryk
gesteel het.
Die 'bottom line' is, wat is eintlik die verskil vir die gewone man op
straat. Eers was daar die wit man wat hom 'regeer' het en nou het hy 'n
swart politieke party wat hom dwing om te maak soos hy wil hê. Feit is
egter dat met die wit regering is die land se infrastruktuur vinnig
ontwikkel en onderhou, wat beteken dat daar nie juis 'n werktekort was
nie....dis nou vir die ou wat wil werk. Die wit regering se gewete het hom
gepla oor die swart mense se klaarblyklike onvermoë om vir hulleself te sorg
en het daarom probeer planne maak dat hulle dak oor die kop kan kry en
medies versorg is. Die hele ou gemors van 'n tuislandbedryf was juis 'n
kak poging om vir die swart volkere hul eie grond te gee sodat hulle dan
juis ook kan doen wat die ryk wit boere gedoen het....'n plaas kry waarop
hulle kan boer en ryk word. 'n Mite, want dit het nooit werklikheid geword
nie. Om jouself ryk te boer vra donners baie werk en vasbyt. Dis iets
wat nog weinig swart Afrikane reggekry het.
En nou, met die demokratiese regering van jou? Jou politieke konings
vat omkoopgeld uit die buiteland [hoe dink jy het Mugabe een van die 10
rykste mense in die wêreld geword en hoe het Sam Nujoma in 15 jaar om en by
'n biljoen bymekaar gemaak?] by veral die Shinese wat 'n uitlaat vir hulle
bevolkingsaanwas soek. Alle staatsgeboue word deur Sjinese gebou en hulle
bring hul eie mense om dit te doen. Die mense bly agter en soos die
Sjinese mos maar doen, hulle is soos sprinkane. Waar hulle land, daar
vreet hulle die veld skoon en vernietig alles. Intussen word jou eie
bevolking werk ontsê en word hulle al armer....dis nou behalwe vir die
politieke meester en die mense wat besighede het en die werk vir die
regering doen: Die blankes!
Dat jy reken dat hierdie vooruitgang vir die mens is, maak my nog net
meer seker van jou gebrek aan logika.
> (2) waar die wittes in posisies van mag inkom, hulle inkom
> op meriete en nie op wie-hulle-ken-nie.
-----Foeitog ja, en jy reken 'n witte kan in ons regering 'n werk kry?
Mits jy 'n lid van Swapo is, het nie eers jou mede-Basters, Damaras, Namas,
Hereros en veral die wit mens, geen kans nie. As dit bloot op meriete moet
wees, dan moet blankes seker 80% van die beskikbare poste vul, maar dit is
nie so nie. Mense in beheer van die departemente is politieke aanstellings
en in 90% van die gevalle mense wat skaars kan lees en skryf maar sit met
grade en dokta-grade wat hulle gekoop het in die buiteland. Dis juis
hoekom 'n baie effektiewe staatsdiens verdrie-dubbel het in getalle en nie
eers 20% van die diens kan lewer wat in die verlede daar was nie. Die
nodige werk word deur wit konsultante gedoen teen maklik 5x die koste van
voorheen. Wonderlik sou jy reken....
> In die apartheidsregime is daar nie net gediskrimineer teen
> anderskleuriges nie. Dit was 'n klein klub van wit mense
> wat gediskrimineer het teen mense wat nie soos hulle gedink
> het nie, en baantjies vir boeties geskep het selfs binne die
> wit gemeenskap.
----As jy hierbo gelees het, dan sal jy sien dat niks het verander nie.
Die kleur van die base het net verander, met die een kern-verskil. Die
boeties en baantjies wat in die verlede aangestel het, KON die werk doen.
Vandag se boeties kan niks effektief doen nie! Dis nou behalwe om 'n
moerse salaris en byvoordele te vat en omtrent nooit by die werk te wees
nie. Pragtige Gloudina-land! Dis mos hoe jy jou lewe omgesit het op die
genade van Kanada?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107263 is 'n antwoord op boodskap #107197] |
Ma., 21 November 2005 14:19   |
Danie
Boodskappe: 83 Geregistreer: Augustus 1997
|
Volle Lid |
|
|
Ek kan ongelukkig nie bou...@rogers.com (Gloudina?) se hele boodskap sien
nie (weet nie hoekom). Kan dit weer gestuur word asb.?
Danie van Pretoria
"Suidwester" skryf in boodskap news:noidnWJ3u-YBgR3eRVn-rw@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:0OudnU2BepqbhuLeRVn-rg@rogers.com...
>> Wat verander het is
>> (1) die tagtig persent van die bevolking wat géén kans gehad
>> het om in posisies van mag in te kom nie, kan nou.
> ------In teorie klink dit seker wonderlik vir iemand soos jy, maar die
> werklikheid is iets heeltemal anders. Die droom van demokrasie is mos
> juis dat die meerderheid stemme bepaal wat in 'n land gaan gebeur en
> daarom het elke man mos sy stem om sy sê te kan sê? Die groot probleem
> is egter wat help dit jou as die meerderheid so veilig is in hulle
> stemgetalle en die mense in mag, misbruik daardie mag om hulleself te
> verryk eerder as om vir die algemene man op die grond ook 'n beter lewe
> probeer gee? Die resep is eenvoudig. Verkry die meerderheid stem deur
> die gemiddelde swart kieser te oortuig dat hy 'n vry man is en hy kan sy
> eie bestemming bepaal en beter lewe, en as hy sy stem gekry het, regeer
> met vrees en verkiesingsbedrog a la Mugabe sodat die gewone man op straat
> is te bang is om die regering teen te gaan. Nou kry jy mense soos
> Mugabe, Nujoma, ens. wat hulleself skatryk gesteel het.
> Die 'bottom line' is, wat is eintlik die verskil vir die gewone man
> op straat. Eers was daar die wit man wat hom 'regeer' het en nou het hy
> 'n swart politieke party wat hom dwing om te maak soos hy wil hê. Feit
> is egter dat met die wit regering is die land se infrastruktuur vinnig
> ontwikkel en onderhou, wat beteken dat daar nie juis 'n werktekort was
> nie....dis nou vir die ou wat wil werk. Die wit regering se gewete het
> hom gepla oor die swart mense se klaarblyklike onvermoë om vir hulleself
> te sorg en het daarom probeer planne maak dat hulle dak oor die kop kan
> kry en medies versorg is. Die hele ou gemors van 'n tuislandbedryf was
> juis 'n kak poging om vir die swart volkere hul eie grond te gee sodat
> hulle dan juis ook kan doen wat die ryk wit boere gedoen het....'n plaas
> kry waarop hulle kan boer en ryk word. 'n Mite, want dit het nooit
> werklikheid geword nie. Om jouself ryk te boer vra donners baie werk en
> vasbyt. Dis iets wat nog weinig swart Afrikane reggekry het.
> En nou, met die demokratiese regering van jou? Jou politieke konings
> vat omkoopgeld uit die buiteland [hoe dink jy het Mugabe een van die 10
> rykste mense in die wêreld geword en hoe het Sam Nujoma in 15 jaar om en
> by 'n biljoen bymekaar gemaak?] by veral die Shinese wat 'n uitlaat vir
> hulle bevolkingsaanwas soek. Alle staatsgeboue word deur Sjinese gebou
> en hulle bring hul eie mense om dit te doen. Die mense bly agter en soos
> die Sjinese mos maar doen, hulle is soos sprinkane. Waar hulle land,
> daar vreet hulle die veld skoon en vernietig alles. Intussen word jou
> eie bevolking werk ontsê en word hulle al armer....dis nou behalwe vir die
> politieke meester en die mense wat besighede het en die werk vir die
> regering doen: Die blankes!
> Dat jy reken dat hierdie vooruitgang vir die mens is, maak my nog net
> meer seker van jou gebrek aan logika.
>
>
>
>> (2) waar die wittes in posisies van mag inkom, hulle inkom
>> op meriete en nie op wie-hulle-ken-nie.
> -----Foeitog ja, en jy reken 'n witte kan in ons regering 'n werk kry?
> Mits jy 'n lid van Swapo is, het nie eers jou mede-Basters, Damaras,
> Namas, Hereros en veral die wit mens, geen kans nie. As dit bloot op
> meriete moet wees, dan moet blankes seker 80% van die beskikbare poste
> vul, maar dit is nie so nie. Mense in beheer van die departemente is
> politieke aanstellings en in 90% van die gevalle mense wat skaars kan lees
> en skryf maar sit met grade en dokta-grade wat hulle gekoop het in die
> buiteland. Dis juis hoekom 'n baie effektiewe staatsdiens verdrie-dubbel
> het in getalle en nie eers 20% van die diens kan lewer wat in die verlede
> daar was nie. Die nodige werk word deur wit konsultante gedoen teen
> maklik 5x die koste van voorheen. Wonderlik sou jy reken....
>
>
>> In die apartheidsregime is daar nie net gediskrimineer teen
>> anderskleuriges nie. Dit was 'n klein klub van wit mense
>> wat gediskrimineer het teen mense wat nie soos hulle gedink
>> het nie, en baantjies vir boeties geskep het selfs binne die
>> wit gemeenskap.
> ----As jy hierbo gelees het, dan sal jy sien dat niks het verander nie.
> Die kleur van die base het net verander, met die een kern-verskil. Die
> boeties en baantjies wat in die verlede aangestel het, KON die werk doen.
> Vandag se boeties kan niks effektief doen nie! Dis nou behalwe om 'n
> moerse salaris en byvoordele te vat en omtrent nooit by die werk te wees
> nie. Pragtige Gloudina-land! Dis mos hoe jy jou lewe omgesit het op
> die genade van Kanada?
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107276 is 'n antwoord op boodskap #107260] |
Ma., 21 November 2005 17:29  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Danie" skryf
> Die Illuminati!? Is hulle nie meer aan ons kant nie? White supremacy, Aryan
> whatnot en al daai? Of het ek nou die kat aan die verkeerde rasis beet?
Ek dink Riaan het die bel gehoor, maar weet nie
aan watter kat die klok hang nie.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
|
|
|
|
| Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Jul. 31 20:45:40 UTC 2026
|