Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slagplaas vulgariteit
Slagplaas vulgariteit [boodskap #107236 is 'n antwoord op boodskap #107242] Ma, 21 November 2005 11:52 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die werkers
maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en 'n lewe te
vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk is daar ook
nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir Sjinese werkers
van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense wat
voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en dan
kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet onder
die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas 17
beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon word.
Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem dat 'n
beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade groot.
Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman word!
Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand is bereid
om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n randjie of twee
na die polisie se kant toe, wie sal weet?
Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat jy
van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad waar
dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit gebeur
blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand hom
ooit sal kry nie.
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107238 is 'n antwoord op boodskap #107236] Ma, 21 November 2005 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand hom
ooit sal kry nie."

Lyk my Suid-Wes se manne laaik om dood te maak en te begrawe, a la Sam
staail?

"Suidwester" skryf in boodskap news:8radnR3YD-O9ABzenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
> van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
> hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
> moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
> maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
> arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
> werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die
> werkers maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en
> 'n lewe te vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk
> is daar ook nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir
> Sjinese werkers van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
> Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
> onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
> wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
> pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense
> wat voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en
> dan kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet
> onder die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas
> 17 beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon
> word. Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem
> dat 'n beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade
> groot.
> Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
> laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
> moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman
> word! Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand
> is bereid om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n
> randjie of twee na die polisie se kant toe, wie sal weet?
> Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
> om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat
> jy van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
> word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
> knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad
> waar dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit
> gebeur blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld
> kry, dan klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar
> niemand hom ooit sal kry nie.
>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107242 is 'n antwoord op boodskap #107236] Ma, 21 November 2005 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Dis darem aaklig om diere wat jy
van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
word."

Soos Mnr. Grootbek altyd gese het "het jou katvis! Geld dit ook nie vir jag
nie? Oja dit is mos proffesionele jagters en nie barbare nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:8radnR3YD-O9ABzenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
> van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
> hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
> moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
> maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
> arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
> werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die
> werkers maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en
> 'n lewe te vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk
> is daar ook nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir
> Sjinese werkers van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
> Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
> onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
> wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
> pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense
> wat voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en
> dan kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet
> onder die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas
> 17 beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon
> word. Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem
> dat 'n beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade
> groot.
> Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
> laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
> moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman
> word! Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand
> is bereid om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n
> randjie of twee na die polisie se kant toe, wie sal weet?
> Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
> om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat
> jy van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
> word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
> knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad
> waar dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit
> gebeur blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld
> kry, dan klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar
> niemand hom ooit sal kry nie.
>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107246 is 'n antwoord op boodskap #107242] Ma, 21 November 2005 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:8radnR3YD-O9ABzenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Namibië is mos grotendeels plaasgebied en wildernis. Met die moeilikheid
> van grondonteiening deur die regering, keer die boere nou outomaties vir
> hulle eie gatte en daarom verminder hulle hul werkers sover as wat dit
> moontlik is om enige moeilikheid te probeer voorkom [dis een van die
> maklikste maniere vir die politici om te druk vir onteiening deur
> arbeidsonrus te veroorsaak]. Dit beteken dat een van die grootste
> werkverskaffers in die land, nou nie meer dit is nie en wat kan die werkers
> maak anders as om dorp toe te trek in die hoop om daar 'n werk en 'n lewe te
> vind. Verblyf is daar nie, so hulle plak op 'n plek. Werk is daar ook
> nie eintlik nie want die regering gee al die handearbeid vir Sjinese werkers
> van Sjinese kontrakteurs. Die mense moet eet......
> Dis nou hier waar 'n swart ketater van Windhoek intree en hy het 'n
> onwettige slagpale aan die gang. Hy bied R150 aan vir enige bees karkas
> wat enigiemand vir hom kan bring wat hy dan opsny en stuk-stuk teen lae
> pryse verkoop aan enigiemand wat die geld het. Nou volg dat die mense wat
> voorheen op 'n plaas gewerk het, die plaas en sy omstandighede ken en dan
> kry hulle 'n geweer in die hande en vaar 'n plaas in en begin skiet onder
> die eienaar se beeste. Die afgelope week is op die een ou se plaas 17
> beeste met 'n .303 geskiet, waarvan uiteindelik net 3 bees gelaai kon word.
> Meeste is gekwes en 3 moes uitgesit word. As mens nou in ag neem dat 'n
> beeskarkas so om en by die R3000 werd is, dan was die boer se skade groot.
> Meer skokkend is die feit dat hulle die dooie bees agterop 'n bakkie
> laai en dan daarmee na die slagplaas in die voorstad ry. Om dit te doen,
> moet hulle deur 'n padblokkade gaan wat 24-uur deur die polisie beman word!
> Klagtes by die polisie help blykbaar ook nie veel nie want niemand is bereid
> om die slagmeester aan te vat nie......of dalk gooi hy so 'n randjie of twee
> na die polisie se kant toe, wie sal weet?
> Die tipe van ding maak dit nou al moeiliker en moeiliker vir die boere
> om op hulle plase te bly en te produseer. Dis darem aaklig om diere wat jy
> van kleins af grootmaak sommer so deur 'n barbaar vrekgeskiet en gekwes
> word. Wat kan mens doen? Vertel die een jong boer vir my hy het 'n
> knaldemper en nagvisiere op sy .223 gesit en hy patrolleer die hoofpad waar
> dit deur sy plaas loop en waar die stropers sy diere looi. Dit gebeur
> blykbaar rondom die naweke. Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
> klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand hom
> ooit sal kry nie.
As die boer een stroper skiet mot hy hom nie begrawe nie,die varkke en
aaseters sal hom wel opwreet
>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107247 is 'n antwoord op boodskap #107242] Ma, 21 November 2005 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Jy weerspreek jou gereeld! My punt het niks te doen met die ander stront wat
jy gesels nie, my punt is die boer en die wildsboer maak die diere van
kleins af groot en nou kom iemand die dier vrek skiet. Jy is tussen twee
vure want 'n paar weke het jy vir almal vertel die diere op die wildsplaas
word geteel vir jag net om jou jag sport goed te praat nou gebeur dieselfde
met die beeste nou skielik is jy so gekant daar teen. As die bees skieters
barbare is wat is jy wat jag? Jy gaan nou seker se die een is wild en kan
gejag word en die ander mak. Jy dwaal ook gereeld van die onderwerp af net
om jouself goed te laat lyk...kyk soos nou jy bring sommer hier in die
gesprek dat ek 'n voorstannder is van strikke en wilddiewe net om jou storie
mooi te laat lyk, hou 'n slag op om jouself te bevark en jou eie goedtjies
te maak want jy redeneer soos 'n snot neus klonkie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:cqSdnWF5nahuIRzeRVn-ug@is.co.za...
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dls71v$av3$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> Soos Mnr. Grootbek altyd gese het "het jou katvis! Geld dit ook nie vir
>> jag nie? Oja dit is mos proffesionele jagters en nie barbare nie!
>
> ----Ek weet nie wie jy is nie, maar hoe jy 'n parallel kan trek tussen die
> jag van wild waar enkele diere geskiet word in 'n poging om dit met 'n
> enkele skoot dood te skiet en 'n geval waar 'n stroper met 'n geweer die
> geweer in 'n trop mak beeste inmik en 'n klomp skote aftrek en kyk wat val
> nie? As 'n jagter in 'n trop diere inskiet, sal hy ook gou op sy moer
> kry en sal moet betaal vir elke bok wat platgeskiet of gekwes word. Om
> in 'n trop bees in te skiet is moord. ek neem aan dan staan jy sekerlik
> ook simpatiek met stropers wat strikke in die veld span om wild te vang en
> die eerste een wat hulle vang, die vreet hulle op en lê hulle dik vir 'n
> week en vergeet van die ander strikke wat hulle ook gespan het en waarin
> drie of vier ander stuks wild in doodgesmoor het?
>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107248 is 'n antwoord op boodskap #107247] Ma, 21 November 2005 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlsg5u$qiq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy weerspreek jou gereeld! My punt het niks te doen met die ander stront wat
> jy gesels nie, my punt is die boer en die wildsboer maak die diere van
> kleins af groot en nou kom iemand die dier vrek skiet. Jy is tussen twee
> vure want 'n paar weke het jy vir almal vertel die diere op die wildsplaas
> word geteel vir jag net om jou jag sport goed te praat nou gebeur dieselfde
> met die beeste nou skielik is jy so gekant daar teen. As die bees skieters
> barbare is wat is jy wat jag? Jy gaan nou seker se die een is wild en kan
> gejag word en die ander mak. Jy dwaal ook gereeld van die onderwerp af net
> om jouself goed te laat lyk...kyk soos nou jy bring sommer hier in die
> gesprek dat ek 'n voorstannder is van strikke en wilddiewe net om jou storie
> mooi te laat lyk, hou 'n slag op om jouself te bevark en jou eie goedtjies
> te maak want jy redeneer soos 'n snot neus klonkie.

Jy moet eens stage loop op een wildplaas om dringend enigiets van die
landelike lewe by te leer
Ik dink jy woon in die stad en het nog nie een farm van die binnekant gesien
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:cqSdnWF5nahuIRzeRVn-ug@is.co.za...
>>
>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dls71v$av3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> Soos Mnr. Grootbek altyd gese het "het jou katvis! Geld dit ook nie vir
>>> jag nie? Oja dit is mos proffesionele jagters en nie barbare nie!
>>
>> ----Ek weet nie wie jy is nie, maar hoe jy 'n parallel kan trek tussen die
>> jag van wild waar enkele diere geskiet word in 'n poging om dit met 'n
>> enkele skoot dood te skiet en 'n geval waar 'n stroper met 'n geweer die
>> geweer in 'n trop mak beeste inmik en 'n klomp skote aftrek en kyk wat val
>> nie? As 'n jagter in 'n trop diere inskiet, sal hy ook gou op sy moer
>> kry en sal moet betaal vir elke bok wat platgeskiet of gekwes word. Om
>> in 'n trop bees in te skiet is moord. ek neem aan dan staan jy sekerlik
>> ook simpatiek met stropers wat strikke in die veld span om wild te vang en
>> die eerste een wat hulle vang, die vreet hulle op en lê hulle dik vir 'n
>> week en vergeet van die ander strikke wat hulle ook gespan het en waarin
>> drie of vier ander stuks wild in doodgesmoor het?
>>
>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107261 is 'n antwoord op boodskap #107242] Ma, 21 November 2005 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dit is te veel moeite, sit net oral borde op met "Oortreders sal gedoekom
word"! Hulle is vrek bang om getoor te word of vir die tokkelosh.....soos
'n hijacker ook gese het hy hijack net witmense want hy is te bang die
swartes gaan na die sangoma toe en toor hom!

"Suidwester" skryf in boodskap news:UNGdnXeHINqkThzenZ2dnUVZ_sOdnZ2d@is.co.za...
>
> "Mon." wrote in message
> news:ohjgf.53671$gA7.3564657@phobos.telenet-ops.be...
>> As die boer een stroper skiet mot hy hom nie begrawe nie,die varkke en
>> aaseters sal hom wel opwreet
> -----Wee'jy, 'n mens voel maar so as jy die lydende diere so sien, maar
> dan kom jou opvoeding na vore en kan jy dit nie aan 'n ander mens doen
> nie, al is hy hoe sleg. Die swart mense van Afrika is vrek bygelowig.
> Miskien moet die ou in die buurt vertel dat hy vannag daai veediewe gaan
> vrekskiet en dan vat hy sy grootste geweer en 'n 5 liter bloed saam. In
> die nag skiet hy dan 'n maar skote en maak 'n lekker bloedkol sodat dit
> lyk of iemand daar geneuwel het. Dan moet hy in die nag maar in die veld
> slaap en die volgende môre dan moet hy vir sy werkers vertel dat hy vannag
> 'n dief vrekgeskiet het en dat hulle die bloedkol moet gaan toegooi.
> Niks meer nie. Die storie sal versprei soos 'n veldbrand. Te beter as
> die polisie kom navraag doen. Hy ontken net alles. Hulle sal mos niks
> kry nie. Daar sal nie maklik weer gestroop word nie want daar is net een
> ding waarvoor hierdie diere banger is as die polisie, is die dood self.
>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107262 is 'n antwoord op boodskap #107236] Ma, 21 November 2005 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dls71v$av3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Soos Mnr. Grootbek altyd gese het "het jou katvis! Geld dit ook nie vir
> jag nie? Oja dit is mos proffesionele jagters en nie barbare nie!

----Ek weet nie wie jy is nie, maar hoe jy 'n parallel kan trek tussen die
jag van wild waar enkele diere geskiet word in 'n poging om dit met 'n
enkele skoot dood te skiet en 'n geval waar 'n stroper met 'n geweer die
geweer in 'n trop mak beeste inmik en 'n klomp skote aftrek en kyk wat val
nie? As 'n jagter in 'n trop diere inskiet, sal hy ook gou op sy moer kry
en sal moet betaal vir elke bok wat platgeskiet of gekwes word. Om in 'n
trop bees in te skiet is moord. ek neem aan dan staan jy sekerlik ook
simpatiek met stropers wat strikke in die veld span om wild te vang en die
eerste een wat hulle vang, die vreet hulle op en lê hulle dik vir 'n week en
vergeet van die ander strikke wat hulle ook gespan het en waarin drie of
vier ander stuks wild in doodgesmoor het?
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107264 is 'n antwoord op boodskap #107238] Ma, 21 November 2005 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dls75m$bc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Hy reken as hy 'n stroper in sy veld kry, dan
> klop hy hom met 'n loodpuntkoeël en begrawe hom in die veld waar niemand
> hom
> ooit sal kry nie."
>
> Lyk my Suid-Wes se manne laaik om dood te maak en te begrawe, a la Sam
> staail?

Ou Sam wys ons mos hoe? Ou Sam het egter net nie self begrawe nie. Hy
het nie eers by die skiet bygewees nie. Hy't in sy hotel weggekruip. Ek
sal graag wil sien hoe voel JY as jy 'n plaas het en diere word gestroop en
met strikke gejag en moet staan en kyk hoe diere 'n stadige en pynlike dood
sterf. Bo en behalwe vir die geldelike verlies, is die pyn en lyding vir
die diere geweldig. Vang jy die hoerkinders en vat hulle polisie toe, is
die kans 99% dat hy nie eers aangekla gaan word nie. Ek neem aan 'n mens
kan ook net soveel vat...?
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107272 is 'n antwoord op boodskap #107247] Ma, 21 November 2005 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En jy het geen maniere nie...seker maar half swak grootgemaak, huh? Dis
presies hoekom jy nie die verskil kan insien nie want jy sit in 'n stad en
al wat jy weet is blote teorie. Ek is nie gekant teen beeste wat
doodgemaak word vir slagdoeleindes nie.....EK IS TEEN WILDE SKIETERY IN 'N
TROP DIERE IN! Saggies en duidelik genoeg vir jou pennyline-breintjie?

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlsg5u$qiq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy weerspreek jou gereeld! My punt het niks te doen met die ander stront
> wat jy gesels nie, my punt is die boer en die wildsboer maak die diere van
> kleins af groot en nou kom iemand die dier vrek skiet. Jy is tussen twee
> vure want 'n paar weke het jy vir almal vertel die diere op die wildsplaas
> word geteel vir jag net om jou jag sport goed te praat nou gebeur
> dieselfde met die beeste nou skielik is jy so gekant daar teen. As die
> bees skieters barbare is wat is jy wat jag? Jy gaan nou seker se die een
> is wild en kan gejag word en die ander mak. Jy dwaal ook gereeld van die
> onderwerp af net om jouself goed te laat lyk...kyk soos nou jy bring
> sommer hier in die gesprek dat ek 'n voorstannder is van strikke en
> wilddiewe net om jou storie mooi te laat lyk, hou 'n slag op om jouself te
> bevark en jou eie goedtjies te maak want jy redeneer soos 'n snot neus
> klonkie.
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:cqSdnWF5nahuIRzeRVn-ug@is.co.za...

>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dls71v$av3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> Soos Mnr. Grootbek altyd gese het "het jou katvis! Geld dit ook nie vir
>>> jag nie? Oja dit is mos proffesionele jagters en nie barbare nie!

>> ----Ek weet nie wie jy is nie, maar hoe jy 'n parallel kan trek tussen
>> die jag van wild waar enkele diere geskiet word in 'n poging om dit met
>> 'n enkele skoot dood te skiet en 'n geval waar 'n stroper met 'n geweer
>> die geweer in 'n trop mak beeste inmik en 'n klomp skote aftrek en kyk
>> wat val nie? As 'n jagter in 'n trop diere inskiet, sal hy ook gou op
>> sy moer kry en sal moet betaal vir elke bok wat platgeskiet of gekwes
>> word. Om in 'n trop bees in te skiet is moord. ek neem aan dan staan
>> jy sekerlik ook simpatiek met stropers wat strikke in die veld span om
>> wild te vang en die eerste een wat hulle vang, die vreet hulle op en lê
>> hulle dik vir 'n week en vergeet van die ander strikke wat hulle ook
>> gespan het en waarin drie of vier ander stuks wild in doodgesmoor het?


>
Re: Slagplaas vulgariteit [boodskap #107273 is 'n antwoord op boodskap #107246] Ma, 21 November 2005 16:02 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Mon." skryf in boodskap news:ohjgf.53671$gA7.3564657@phobos.telenet-ops.be...
> As die boer een stroper skiet mot hy hom nie begrawe nie,die varkke en
> aaseters sal hom wel opwreet
-----Wee'jy, 'n mens voel maar so as jy die lydende diere so sien, maar dan
kom jou opvoeding na vore en kan jy dit nie aan 'n ander mens doen nie, al
is hy hoe sleg. Die swart mense van Afrika is vrek bygelowig. Miskien
moet die ou in die buurt vertel dat hy vannag daai veediewe gaan vrekskiet
en dan vat hy sy grootste geweer en 'n 5 liter bloed saam. In die nag
skiet hy dan 'n maar skote en maak 'n lekker bloedkol sodat dit lyk of
iemand daar geneuwel het. Dan moet hy in die nag maar in die veld slaap en
die volgende môre dan moet hy vir sy werkers vertel dat hy vannag 'n dief
vrekgeskiet het en dat hulle die bloedkol moet gaan toegooi. Niks meer
nie. Die storie sal versprei soos 'n veldbrand. Te beter as die polisie
kom navraag doen. Hy ontken net alles. Hulle sal mos niks kry nie.
Daar sal nie maklik weer gestroop word nie want daar is net een ding
waarvoor hierdie diere banger is as die polisie, is die dood self.
Vorige onderwerp: Die lui wurms
Volgende onderwerp: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:56:36 MGT 2024