Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee skiet boer op sy plaas dood
Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107064] Wo, 16 November 2005 08:42 na volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nov 15 2005 11:44:00:633PM - (SA)

Pieter Jordaan
Roof was waarskynlik die rede vir die moord op mnr. Karel Höll (73) deur
twee gewapende mans terwyl hy gister op sy plaas Kaalfontein naby Orange
Farm, suid van Johannesburg, gewerk het.

Höll is vermoedelik deur die diefwering van die drankwinkel op sy plaas
geskiet.

'n Vriend van Höll, mnr. Hannes de Bruyn, het gister omstreeks 13:00 onraad
vermoed toe hy verdagte rylopers by Höll se winkel opgemerk het. "Ek het
teruggery om te kyk wat aangaan en toe hardloop hulle weg. Ek het besluit om
te gaan kyk of alles reg is by Karel toe een van die werkers aan my sê dat
hy in die winkel geskiet is," het De Bruyn gesê.

Nadat De Bruyn en die werker die winkeldeur oopgedwing het, het hulle Höll
op die winkelvloer aangetref.

"My vrou het aan sy pols gevoel, maar hy was reeds dood ."

Höll se vrou, mev. Elsie Höll (66), was van die bank af op pad terug na die
plaas tydens die voorval.

"My (Toyota) Conquest se wiel het gebars en ons kon nie die wiel van die kar
af kry nie. Dit was terwyl ek daar langs die pad gestaan het dat 'n vriendin
my bel en aan my sê dat hulle Karel doodgeskiet het," het sy gesê.

Volgens mev. Höll het rowers haar man in Julie ook aangeval en "vir dood
gelos".

Sy het gesê hulle boer al 36 jaar op Kaalfontein, maar dat misdaad in die
laaste tyd toegeneem het.

Volgens mev. Höll was die polisie vinnig op die toneel. Sy dink boere sal in
die toekoms hul "honde moet oplei" om misdadigers in toom te hou, omdat die
polisie nie altyd daar kan uitkom nie.

Supt. Maria Mazibuko, polisiewoordvoerder, het gesê dit lyk asof niks
gesteel is nie.

BEELD
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107072 is 'n antwoord op boodskap #107064] Wo, 16 November 2005 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak

"Suidwester" skryf in boodskap news:bOqdncFXs-7Yn-benZ2dnUVZ_tqdnZ2d@is.co.za...
> Hierdie tipe van ding maak mens so die moer in! Die mense op die plase is
> sagte teikens vir hoerkinders wat weet dat die polisie nie veel omgee nie en
> weet dat as die boer sou waag om homself met 'n vuurwapen te goed te
> verdedig, dan beland hyself in die tronk. Viva die ANC! Viva Afrika!
> Viva Gloudina! Ordentlikheid is nie 'n faktor nie.....
> "Mon." wrote in message
> news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...
>> Nov 15 2005 11:44:00:633PM - (SA)
>>
>> Pieter Jordaan
>> Roof was waarskynlik die rede vir die moord op mnr. Karel Höll (73) deur
>> twee gewapende mans terwyl hy gister op sy plaas Kaalfontein naby Orange
>> Farm, suid van Johannesburg, gewerk het.
>>
>> Höll is vermoedelik deur die diefwering van die drankwinkel op sy plaas
>> geskiet.
>>
>> 'n Vriend van Höll, mnr. Hannes de Bruyn, het gister omstreeks 13:00 onraad
>> vermoed toe hy verdagte rylopers by Höll se winkel opgemerk het. "Ek het
>> teruggery om te kyk wat aangaan en toe hardloop hulle weg. Ek het besluit om
>> te gaan kyk of alles reg is by Karel toe een van die werkers aan my sê dat
>> hy in die winkel geskiet is," het De Bruyn gesê.
>>
>> Nadat De Bruyn en die werker die winkeldeur oopgedwing het, het hulle Höll
>> op die winkelvloer aangetref.
>>
>> "My vrou het aan sy pols gevoel, maar hy was reeds dood ."
>>
>> Höll se vrou, mev. Elsie Höll (66), was van die bank af op pad terug na die
>> plaas tydens die voorval.
>>
>> "My (Toyota) Conquest se wiel het gebars en ons kon nie die wiel van die kar
>> af kry nie. Dit was terwyl ek daar langs die pad gestaan het dat 'n vriendin
>> my bel en aan my sê dat hulle Karel doodgeskiet het," het sy gesê.
>>
>> Volgens mev. Höll het rowers haar man in Julie ook aangeval en "vir dood
>> gelos".
>>
>> Sy het gesê hulle boer al 36 jaar op Kaalfontein, maar dat misdaad in die
>> laaste tyd toegeneem het.
>>
>> Volgens mev. Höll was die polisie vinnig op die toneel. Sy dink boere sal in
>> die toekoms hul "honde moet oplei" om misdadigers in toom te hou, omdat die
>> polisie nie altyd daar kan uitkom nie.
>>
>> Supt. Maria Mazibuko, polisiewoordvoerder, het gesê dit lyk asof niks
>> gesteel is nie.
>>
>> BEELD
>>
>
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107073 is 'n antwoord op boodskap #107064] Wo, 16 November 2005 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie tipe van ding maak mens so die moer in! Die mense op die plase is
sagte teikens vir hoerkinders wat weet dat die polisie nie veel omgee nie en
weet dat as die boer sou waag om homself met 'n vuurwapen te goed te
verdedig, dan beland hyself in die tronk. Viva die ANC! Viva Afrika!
Viva Gloudina! Ordentlikheid is nie 'n faktor nie.....

"Mon." skryf in boodskap news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...
> Nov 15 2005 11:44:00:633PM - (SA)
>
> Pieter Jordaan
> Roof was waarskynlik die rede vir die moord op mnr. Karel Höll (73) deur
> twee gewapende mans terwyl hy gister op sy plaas Kaalfontein naby Orange
> Farm, suid van Johannesburg, gewerk het.
>
> Höll is vermoedelik deur die diefwering van die drankwinkel op sy plaas
> geskiet.
>
> 'n Vriend van Höll, mnr. Hannes de Bruyn, het gister omstreeks 13:00 onraad
> vermoed toe hy verdagte rylopers by Höll se winkel opgemerk het. "Ek het
> teruggery om te kyk wat aangaan en toe hardloop hulle weg. Ek het besluit om
> te gaan kyk of alles reg is by Karel toe een van die werkers aan my sê dat
> hy in die winkel geskiet is," het De Bruyn gesê.
>
> Nadat De Bruyn en die werker die winkeldeur oopgedwing het, het hulle Höll
> op die winkelvloer aangetref.
>
> "My vrou het aan sy pols gevoel, maar hy was reeds dood ."
>
> Höll se vrou, mev. Elsie Höll (66), was van die bank af op pad terug na die
> plaas tydens die voorval.
>
> "My (Toyota) Conquest se wiel het gebars en ons kon nie die wiel van die kar
> af kry nie. Dit was terwyl ek daar langs die pad gestaan het dat 'n vriendin
> my bel en aan my sê dat hulle Karel doodgeskiet het," het sy gesê.
>
> Volgens mev. Höll het rowers haar man in Julie ook aangeval en "vir dood
> gelos".
>
> Sy het gesê hulle boer al 36 jaar op Kaalfontein, maar dat misdaad in die
> laaste tyd toegeneem het.
>
> Volgens mev. Höll was die polisie vinnig op die toneel. Sy dink boere sal in
> die toekoms hul "honde moet oplei" om misdadigers in toom te hou, omdat die
> polisie nie altyd daar kan uitkom nie.
>
> Supt. Maria Mazibuko, polisiewoordvoerder, het gesê dit lyk asof niks
> gesteel is nie.
>
> BEELD
>
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107078 is 'n antwoord op boodskap #107072] Wo, 16 November 2005 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lesjkajski  is tans af-lyn  lesjkajski
Boodskappe: 7
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Mon. stelde de volgende uitleg voor :
> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn

--
laa
la-la-la-laaahh

STANDARD DE LIEGE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

lesj - de grellige van Vlaanderen - kajski
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107081 is 'n antwoord op boodskap #107064] Wo, 16 November 2005 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
uncle  is tans af-lyn  uncle
Boodskappe: 33
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Mon." skryf in boodskap news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...
>

Doet me denken aan het brabbeltaaltje van Streuvels.
Uit Het leven en de dood in de ast: 'Knorre slaat een flikker.'
Waarmee bedoeld wordt: Knorre maakt een vreugdesprong.
En jij nu.
u.
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107082 is 'n antwoord op boodskap #107081] Wo, 16 November 2005 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"uncle" skryf in boodskap news:dlfmfj$26pp$1@nl-news.euro.net...
> "Mon." wrote in message
> news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...
>>
>
> Doet me denken aan het brabbeltaaltje van Streuvels.
> Uit Het leven en de dood in de ast: 'Knorre slaat een flikker.'
> Waarmee bedoeld wordt: Knorre maakt een vreugdesprong.
> En jij nu.
> u.

Een andere reaktie had ik van U zeker niet verwacht
Zoiets lezen jullie niet graag he Nonkelsbrood,hehe
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107083 is 'n antwoord op boodskap #107078] Wo, 16 November 2005 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn

Bof! ik heb daar geen problemen mee
want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.

de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
--
Fusti
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107084 is 'n antwoord op boodskap #107083] Wo, 16 November 2005 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lesjkajski  is tans af-lyn  lesjkajski
Boodskappe: 7
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
> in foro be.politics(et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>
> Bof! ik heb daar geen problemen mee
> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>
> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder

alsmaar verder WEG, zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
goed spijzen.

--
laa
la-la-la-laaahh

STANDARD DE LIEGE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

lesj - de grellige van Vlaanderen - kajski
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107085 is 'n antwoord op boodskap #107084] Wo, 16 November 2005 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>> in foro be.politics(et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:

>>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn

>> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.

>> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>
> alsmaar verder WEG,

Nee verder voort.

> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
> goed spijzen.

Onzin, zeker heden ten dage.
--
Fusti
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107086 is 'n antwoord op boodskap #107081] Wo, 16 November 2005 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joske Vermeulen  is tans af-lyn  Joske Vermeulen
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
"uncle" skryf in boodskap news:dlfmfj$26pp$1@nl-news.euro.net...
> "Mon." wrote in message
> news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...

>
> Doet me denken aan het brabbeltaaltje van Streuvels.
> Uit Het leven en de dood in de ast: 'Knorre slaat een flikker.'
> Waarmee bedoeld wordt: Knorre maakt een vreugdesprong.
> En jij nu.
> u.

Wat sta je bij onze Afrikaners weer met opgestoken zeilen te molenwieken!
Hebben ze je in "Die Crone" - alweer - een knal op je kop verkocht?
Is "Knorre" het troetelnaampje van Janine? Leuk!

--
Joske
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107123 is 'n antwoord op boodskap #107085] Do, 17 November 2005 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lesjkajski  is tans af-lyn  lesjkajski
Boodskappe: 7
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Fustigator bracht volgend idée uit :
> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
> in foro be.politics(et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>> in foro be.politics(et
>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>>>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> > Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>
>>> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>
>>> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder

>> alsmaar verder WEG,
>
> Nee verder voort.
>
>> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>> goed spijzen.
>
> Onzin, zeker heden ten dage.

daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
Zuid-Amerika veel populairder ?

--
laa
la-la-la-laaahh

STANDARD DE LIEGE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

lesj - de grellige van Vlaanderen - kajski
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107142 is 'n antwoord op boodskap #107086] Do, 17 November 2005 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
uncle  is tans af-lyn  uncle
Boodskappe: 33
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Joske Vermeulen" skryf in boodskap news:437bbbfa$0$10957$ba620e4c@news.skynet.be...
>
> Wat sta je bij onze Afrikaners weer met opgestoken zeilen te molenwieken!
> Hebben ze je in "Die Crone" - alweer - een knal op je kop verkocht?
> Is "Knorre" het troetelnaampje van Janine? Leuk!
>

'Jeanine', Jos.
Van literatuur heb jij weinig kaesch gegeten, hê?
Ach, zolang je bij het verkennen van een of ander obsoleet toeristisch
fietspad maar niet in de Dender sukkelt.
u.
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107144 is 'n antwoord op boodskap #107123] Do, 17 November 2005 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Thu, 17 Nov 2005 12:53:06 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Fustigator bracht volgend idée uit :
>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
>> in foro be.politics(et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:

>>> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>>> in foro be.politics(et
>>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>
>>>> > Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> >> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> > De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>>
>>>> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>>> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>>> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>>> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>>
>>>> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>>> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>
>>> alsmaar verder WEG,

>> Nee verder voort.

>>> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>>> goed spijzen.

>> Onzin, zeker heden ten dage.
>
> daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
> Zuid-Amerika veel populairder ?

Meer onzin, helaas.
--
Fusti
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107148 is 'n antwoord op boodskap #107142] Do, 17 November 2005 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"uncle" skryf in boodskap news:dlidhd$24ug$1@nl-news.euro.net...
> "Joske Vermeulen" wrote in message
> news:437bbbfa$0$10957$ba620e4c@news.skynet.be...
>>
>> Wat sta je bij onze Afrikaners weer met opgestoken zeilen te molenwieken!
>> Hebben ze je in "Die Crone" - alweer - een knal op je kop verkocht?
>> Is "Knorre" het troetelnaampje van Janine? Leuk!
>>
>
> 'Jeanine', Jos.
> Van literatuur heb jij weinig kaesch gegeten, hê?
> Ach, zolang je bij het verkennen van een of ander obsoleet toeristisch
> fietspad maar niet in de Dender sukkelt.
> u.
en wat heeft die zever nog met het onderwerp te maken?
zoals altijd wijk jij van het onderwerp af als dat onderwerp niet in uw
kraam past of je van dat onderwerp geen" kaas "gegeten hebt
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107149 is 'n antwoord op boodskap #107148] Do, 17 November 2005 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
uncle  is tans af-lyn  uncle
Boodskappe: 33
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Mon." wrote in message
news:a36ff.51165$xd6.2844799@phobos.telenet-ops.be...
>
> en wat heeft die zever nog met het onderwerp te maken?
> zoals altijd wijk jij van het onderwerp af als dat onderwerp niet in uw
> kraam past of je van dat onderwerp geen" kaas "gegeten hebt
>

In jouw, wellicht hopeloos, geval zou ik beginnen met Alfons DR's
meesterwerk 'Kaas' te lezen.
Niet dat dit ene moer zal helpen: méér nog dan het universum is de
menselijke domheid eindeloos.
u.
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107159 is 'n antwoord op boodskap #107149] Vr, 18 November 2005 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"uncle" schreef in bericht
news:dlit69$2r8d$1@nl-news.euro.net...
> "Mon." wrote in message
> news:a36ff.51165$xd6.2844799@phobos.telenet-ops.be...
>>
>> en wat heeft die zever nog met het onderwerp te maken?
>> zoals altijd wijk jij van het onderwerp af als dat onderwerp niet in uw
>> kraam past of je van dat onderwerp geen" kaas "gegeten hebt
>>
>
> In jouw, wellicht hopeloos, geval zou ik beginnen met Alfons DR's
> meesterwerk 'Kaas' te lezen.
> Niet dat dit ene moer zal helpen: méér nog dan het universum is de
> menselijke domheid eindeloos.
> u.
Dit zei Nonkel Kilo....wat
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107171 is 'n antwoord op boodskap #107144] Vr, 18 November 2005 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lesjkajski  is tans af-lyn  lesjkajski
Boodskappe: 7
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Fustigator bracht volgend idée uit :
> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
> Thu, 17 Nov 2005 12:53:06 GMT, in littera
> in foro be.politics(et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Fustigator bracht volgend idée uit :
>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
>>> in foro be.politics(et
>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>>>> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>>> > Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> > Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>>> > in foro be.politics(et
>>>> > aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>>
>>>> >> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> >>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> >> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>>>
>>>> > Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>>> > want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>>> > zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>>> > Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>>>
>>>> > de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>>> > karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>>
>>>> alsmaar verder WEG,
>
>>> Nee verder voort.
>
>>>> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>>>> goed spijzen.
>
>>> Onzin, zeker heden ten dage.

>> daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
>> Zuid-Amerika veel populairder ?
>
> Meer onzin, helaas.

Ach Fust, de Kerk is rijk geworden op de kap vd mensen. Het zijn net de
huidige socialisten zoals ze zich opgewerkt hebben.

Elke bijdrage vanuit de staat naar de kerk(behalve voor waardevolle
gebouwen) zou moeten afgeschaft worden. Iemand die zen godsdienst wil
beleven moet dat ook maar zelf betalen.

--
laa
la-la-la-laaahh

STANDARD DE LIEGE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

lesj - de grellige van Vlaanderen - kajski
Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107183 is 'n antwoord op boodskap #107171] Vr, 18 November 2005 18:10 Na vorige boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Fri, 18 Nov 2005 13:29:01 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Fustigator bracht volgend idée uit :
>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>> Thu, 17 Nov 2005 12:53:06 GMT, in littera
>> in foro be.politics(et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:

>>> Fustigator bracht volgend idée uit :
>>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
>>>> in foro be.politics(et
>>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>
>>>> > Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>>> >> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> >> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>>> >> in foro be.politics(et
>>>> >> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>>>
>>>> >>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> >>>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> >>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>>>>
>>>> >> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>>> >> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>>> >> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>>> >> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>>>>
>>>> >> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>>> >> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>>>
>>>> > alsmaar verder WEG,
>>
>>>> Nee verder voort.
>>
>>>> > zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>>>> > goed spijzen.
>>
>>>> Onzin, zeker heden ten dage.
>
>>> daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
>>> Zuid-Amerika veel populairder ?

>> Meer onzin, helaas.
>
> Ach Fust, de Kerk is rijk geworden op de kap vd mensen.

Bijdragen zijn altijd vrijwillig geweest.

> Het zijn net de
> huidige socialisten zoals ze zich opgewerkt hebben.

Beslist niet.

> Elke bijdrage vanuit de staat naar de kerk(behalve voor waardevolle
> gebouwen) zou moeten afgeschaft worden. Iemand die zen godsdienst wil
> beleven moet dat ook maar zelf betalen.

Dan moet de staat die de mensenrechten eerbiedigt ook het recht op het
eigendom respecteren en de zonder compensatie afgepakte kerkelijke
onroerende goederen of teruggeven of een nette schadevergoeding
daarvoor betalen.
--
Fusti
Vorige onderwerp: Re: Skreeusnaakse Franse ironie
Volgende onderwerp: Suidwester...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:56:58 MGT 2024