Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pretoria
Pretoria [boodskap #106869] Wo, 02 November 2005 04:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kry hierdie van 'n vriendin:

Moet asseblief nie sleg voel oor die naam Pretoria wat na Tswane gaan
verander nie. Dis vernoem na die eerste mense wat daar gewoon het, naamlik
die Tswanepoels.
Re: Pretoria [boodskap #107019 is 'n antwoord op boodskap #106869] Ma, 14 November 2005 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hehe,Anette,Swaenepoel,ook Zwanepoel is een veel voorkomende naam in Belgie
Btw,gistere die GP vir masters gesien op tv met Nigel Manchel as winner
het gedagt die voortrekkersmonument gesien in die verte,kan dit ?

"Annette" skryf in boodskap news:dk9hcc$1au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry hierdie van 'n vriendin:
>
> Moet asseblief nie sleg voel oor die naam Pretoria wat na Tswane gaan
> verander nie. Dis vernoem na die eerste mense wat daar gewoon het, naamlik
> die Tswanepoels.
>
Re: Pretoria [boodskap #107023 is 'n antwoord op boodskap #107019] Ma, 14 November 2005 13:16 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis reg ja, VM is sigbaar van Jhb met mooi weer.

:-)

TJ

"Mon." skryf in boodskap news:QhYdf.47830$ia4.2234507@phobos.telenet-ops.be...
> Hehe,Anette,Swaenepoel,ook Zwanepoel is een veel voorkomende naam in Belgie
> Btw,gistere die GP vir masters gesien op tv met Nigel Manchel as winner
> het gedagt die voortrekkersmonument gesien in die verte,kan dit ?
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:dk9hcc$1au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kry hierdie van 'n vriendin:
>>
>> Moet asseblief nie sleg voel oor die naam Pretoria wat na Tswane
> gaan
>> verander nie. Dis vernoem na die eerste mense wat daar gewoon het,
> naamlik
>> die Tswanepoels.
>>
>
Vorige onderwerp: RIAAN ERKEN HY'S GAY!
Volgende onderwerp: TOTSIENS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:04:14 MGT 2024