Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kameras & vroue
Kameras & vroue [boodskap #106873 is 'n antwoord op boodskap #106880] Wo, 02 November 2005 08:19 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in en
hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou wonder ek
net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om te 'kan
genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat dinge op 'n kol
onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien wat normaal nie
vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede hoekom hulle so
aantrek in die eerste plek nie?
Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom wil
afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na die
winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie by was
nie? Ek dink nie so nie!
Re: Kameras & vroue [boodskap #106874 is 'n antwoord op boodskap #106873] Wo, 02 November 2005 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester - jy het hierdie onderwerp al voorheen aangehaal - so ooglopend
is dit vir jou 'n ding.
Daar is tans 'n advertensie op TV waar 'n ou by 'n kroeg sit en gaande is
oor 'n seksie dame - van haar heel kuise wit bloesie, pakkie, tot by haar
kouse en skoene - en hy kan toe nie sê watter kleur haar hare of oë is nie.
Dit is 'n perfekte illustrasie hoe baie mans na vrouens kyk - self al is
hulle heel goed en heel kuis geklee.
Jy maak dus 'n aanname dat die dame heelwaarskynlik 'n laehalsbostuk gedra
het.
Maar al het sy - was dit nog steeds haar keuse om so aan te trek, en sy het
die reg om beswaar te maak as iemand haar, nogal 'n professionele?
verkoopsman dink dis meer gepas om haar borste af te neem as haar gesig.
Nou - mens sien gereeld mans wat rondloop met 'n oop boepens wat laag oor
die nog laer broek hang. Die afnemers van sulke lywe is ook meestal mans -
maar selde word daar beswaar daarteen gemaak,want die wat nugter genoeg was
toe die foto geneem is, sou die afnemer daar en dan bygekom het, en die foto
sou nooit 'n tydskryf gehaal het nie. So, ten minste kan ek met sekerheid sê
as ek 'n foto van 'n oopboepensman sien, was hy definitief lekker gekait toe
die foto geneem is.
Wat mens nie kan sê van 'n foto van 'n dame se borste nie.
So wat is die punt?
Wat en hoe mense aantrek behoort geen betrekking te hê oor hoe hulle as mens
behandel behoort te word nie.

Om terug te kom tot jou uitgangpunt - as dit die geval is, is elke liewe
tienermeisie wat ek in die inkopiesentrum sien 'n slet, 'n tert, goedkoop,
oorgewillig, 'n hoer, kry te veel sakgeld en het net een doel voor oë.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
> Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
> deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
> vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in en
> hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou wonder ek
> net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om te 'kan
> genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat dinge op 'n kol
> onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien wat normaal nie
> vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede hoekom hulle so
> aantrek in die eerste plek nie?
> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom wil
> afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
> presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na die
> winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie by was
> nie? Ek dink nie so nie!
>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106879 is 'n antwoord op boodskap #106874] Wo, 02 November 2005 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie so lekker van al die goed wat jy hier opnoem nie, maar in die Kaap
is die kans dat sy 'n lesbian is 80% +

"Annette" skryf in boodskap news:dk9p98$chl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Om terug te kom tot jou uitgangpunt - as dit die geval is, is elke liewe
> tienermeisie wat ek in die inkopiesentrum sien 'n slet, 'n tert, goedkoop,
> oorgewillig, 'n hoer, kry te veel sakgeld en het net een doel voor oë.
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Kameras & vroue [boodskap #106880 is 'n antwoord op boodskap #106873] Wo, 02 November 2005 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
hoe weet jy haar koekie was kaal?

"Suidwester" skryf in boodskap news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
> Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
> deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
> vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in
> en hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou wonder
> ek net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om te 'kan
> genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat dinge op 'n
> kol onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien wat normaal
> nie vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede hoekom hulle
> so aantrek in die eerste plek nie?
> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom
> wil afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
> presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na die
> winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie by
> was nie? Ek dink nie so nie!
>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106881 is 'n antwoord op boodskap #106874] Wo, 02 November 2005 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Suidwester - jy het hierdie onderwerp al voorheen aangehaal - so ooglopend
> is dit vir jou 'n ding.
> Daar is tans 'n advertensie op TV waar 'n ou by 'n kroeg sit en gaande is
> oor 'n seksie dame - van haar heel kuise wit bloesie, pakkie, tot by haar
> kouse en skoene - en hy kan toe nie sê watter kleur haar hare of oë is nie.
> Dit is 'n perfekte illustrasie hoe baie mans na vrouens kyk - self al is
> hulle heel goed en heel kuis geklee.

Ek dink met 'n advertensie is dit 'n heel ander saak omdat hulle 'n
spesifieke doel het met 'n advertensie.

> Jy maak dus 'n aanname dat die dame heelwaarskynlik 'n laehalsbostuk gedra
> het.
> Maar al het sy - was dit nog steeds haar keuse om so aan te trek, en sy het
> die reg om beswaar te maak as iemand haar, nogal 'n professionele?
> verkoopsman dink dis meer gepas om haar borste af te neem as haar gesig.

Dis nou maar mans! Maar, is dit wel "onwelvoeglik" as die top so laag
was dat 'n digitale kamera dit kon afneem (Moes erg kaal gewees het).
Ek stem saam met Annette dat dit heel verkeerd van die verkoopsman was
om haar privaatheid te skend deur die foto sonder haar toestemming te
neem!

> Nou - mens sien gereeld mans wat rondloop met 'n oop boepens wat laag oor
> die nog laer broek hang. Die afnemers van sulke lywe is ook meestal mans -
> maar selde word daar beswaar daarteen gemaak,want die wat nugter genoeg was
> toe die foto geneem is, sou die afnemer daar en dan bygekom het, en die foto
> sou nooit 'n tydskryf gehaal het nie. So, ten minste kan ek met sekerheid sê
> as ek 'n foto van 'n oopboepensman sien, was hy definitief lekker gekait toe
> die foto geneem is.

Dit is skrikwekkend hoeveel "oopboepensmans" daar tog rondloop en
gladnie omgee wat mens van hul dink nie en ook nie omgee dat fotos van
hulle geneem word nie. Die feit dat dit nie tydskrif haal nie, is
seker omdat dit nie so aantreklik soos vroue borste is nie. Ja nee, jy
sal beslis nie vroue kry wat boepens mans afneem nie! (ha-ha)
> Wat mens nie kan sê van 'n foto van 'n dame se borste nie.
> So wat is die punt?
> Wat en hoe mense aantrek behoort geen betrekking te hê oor hoe hulle as mens
> behandel behoort te word nie.

Dit is tog so dat mens, al is dit in jou enigheid, skaam kry oor hoe
sommige vroue aantrek. Dit is ook opmerklik hoe vroue wat nie meer so
jonk is nie aantrek om jonger te probeer lyk, alhoewel hulle dan
eintlik maar die naam bietjie "gat" maak. (Soms is die borsies maar
slap).
>
> Om terug te kom tot jou uitgangpunt - as dit die geval is, is elke liewe
> tienermeisie wat ek in die inkopiesentrum sien 'n slet, 'n tert, goedkoop,
> oorgewillig, 'n hoer, kry te veel sakgeld en het net een doel voor oë.

Jong meisies kan nie oor dieselfde kam geskeer word nie, hulle is nou
maar mooi ferm en fris, (sommige van hulle). Alhoewel ek self 'n
tiener dogter het wat ook maar soms die borsies wil wys en hierdie
broeke wat net net die "pantie" se rek wou toemaak, sal ek nie sê dat
hulle slette, ens is nie. Daar is wel 'n paar wat dit baie duidelik
maak dmv hul kleredrag dat hulle onder hierdie katagorie val.

Groete
Friend.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
>> Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
>> deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
>> vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in en
>> hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou wonder ek
>> net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om te 'kan
>> genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat dinge op 'n kol
>> onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien wat normaal nie
>> vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede hoekom hulle so
>> aantrek in die eerste plek nie?
>> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom wil
>> afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
>> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
>> presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na die
>> winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie by was
>> nie? Ek dink nie so nie!
>>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106884 is 'n antwoord op boodskap #106874] Wo, 02 November 2005 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:dk9p98$chl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - jy het hierdie onderwerp al voorheen aangehaal - so ooglopend
> is dit vir jou 'n ding.
> Daar is tans 'n advertensie op TV waar 'n ou by 'n kroeg sit en gaande is
> oor 'n seksie dame - van haar heel kuise wit bloesie, pakkie, tot by haar
> kouse en skoene - en hy kan toe nie sê watter kleur haar hare of oë is
> nie.
> Dit is 'n perfekte illustrasie hoe baie mans na vrouens kyk - self al is
> hulle heel goed en heel kuis geklee.
----Is dit nie natuurlik vir 'n man om so na 'n mooi vrou te kyk nie? Die
kuise pakkie gaan nie vir my af nie, hoekom dra 'n vrou oorlogsverf en
parfuum? Om vir haarself beter te lyk of om vir mans beter te lyk? As sy
nie 'n lessie is nie, dan is dit vir mans. As die man nie haar oë se kleur
kan onthou nie, sal 99% van vrouens sê: 'Mission accomplished'.

> Jy maak dus 'n aanname dat die dame heelwaarskynlik 'n laehalsbostuk gedra
> het.
-----Hoe anders sou hy haar borste kon afneem? En sommer 'n behoorlike lae
hals vir die verkoopman om oor opgewonde te raak.

> Maar al het sy - was dit nog steeds haar keuse om so aan te trek, en sy het
> die reg om beswaar te maak as iemand haar, nogal 'n professionele?
> verkoopsman dink dis meer gepas om haar borste af te neem as haar gesig.
----Ek het nog geen toonbankverkoopsman ontmoet wat 'n professionele
fotograaf is nie....hulle maak genoeg geld om nie nodig te hê om agter 'n
toonbank te gaan staan nie. As ek dit reg aflei, het die ou 'n videokamera
op die toonbank neergesit wat afneem en dit in die rigting van die vrou en
haar hals gerig. Hoe anders? Maar waar trek jy die streep? As 'n
meisie 'n kort mini aantrek en sy het mooi bene, mag jy haar afneem? As sy
'n lae hals aanhet [haar eie keuse en wel wetens dat as sy buk is dit 'n
spektakel] wéét sy tog dat haar borste in groot mate sigbaar kan raak? Dit
is haar keuse om haarself sigbaar te maak en sekerlik het sy
verantwoordelikheid as dit gebeur? Wie anders? Of reken jy die ou wat
nie wegkyk nie, is skuldig?
Die groot vraag is, mag jy haar afneem met 'n kamera, maar weereens
waar lê die norme? Ek stem met jou saam dat jy 'n persoon se privaatheid
nie mag skend nie, maar my vraag is of 'n man of 'n vrou wat haalfkaal
rondloop, steeds aanspraak kan maak op dieselfde vlak van privaatheid? Jy
het twee partye betrokke hier.....niemand is ooit ten volle toerekenbaar
nie. In watter persentasie-vlak van verantwoordelikheid sou jy 'n vrou met
uitlokkende kleredrag in die publiek plaas tov die moontlike skending van
haar privaatheid? Jou logika sê vir my dat enigiemand maar kan kaal
rondloop en niemand mag kyk nie!

> Nou - mens sien gereeld mans wat rondloop met 'n oop boepens wat laag oor
> die nog laer broek hang. Die afnemers van sulke lywe is ook meestal mans -
-----Sê wie? Waar kry jy daai statistiek? Reken jy daar is meer
mans-fotograwe as vroue-fotograwe?
> maar selde word daar beswaar daarteen gemaak,want die wat nugter genoeg was
> toe die foto geneem is, sou die afnemer daar en dan bygekom het, en die foto
> sou nooit 'n tydskryf gehaal het nie. So, ten minste kan ek met sekerheid sê
> as ek 'n foto van 'n oopboepensman sien, was hy definitief lekker gekait toe
> die foto geneem is.
-----Met die redenasie verloor jy my. Uit ondervinding weet ek dat 99% van
alle mense het geen beswaar as hulle afgeneem word nie. Hulle 'pose'
selfs. 'n Man met 'n pens oor sy broek en 'n dik Diena met boude wat soos
twee bobbejaantjies baklei in 'n mutsak as sy loop, is definitief nie vir
skoonheid wat die foto geneem word nie! Dis vir die humor. Daai mense
weet ook gewoonlik hulle lyk belaglik en lag maar daaroor.

> Wat mens nie kan sê van 'n foto van 'n dame se borste nie. ----Stem. Maar as sy hulle in die publiek uitstal?
> So wat is die punt? ----Lyk my jy trek swaar.....
> Wat en hoe mense aantrek behoort geen betrekking te hê oor hoe hulle as mens
> behandel behoort te word nie.
-----Niks met die argument te doene nie. Die fotograaf praat nie met sy
onderwerp nie. Hy neem af wat hy sien.
>
> Om terug te kom tot jou uitgangpunt - as dit die geval is, is elke liewe
> tienermeisie wat ek in die inkopiesentrum sien 'n slet, 'n tert, goedkoop,
> oorgewillig, 'n hoer, kry te veel sakgeld en het net een doel voor oë.
----Nee wat, jy dig nou dinge aan my toe wat ek nie gesê het nie. Ek sê 'n
mens is verantwoordelik vir sy eie dade. As hy wen, dan geniet hy die
'spoils'. Verloor hy, dan moet hy nie die oorsaak vir sy ongeluk op ander
probeer oorgooi nie. As jy met 'n onpadwaardige kar op die pad klim en
iemand stop skielik voor jou en jy ry in sy gat vas, dan moet jy nie probeer
storie dat die ou moes nie so skielik gestop het nie. JY kon die situasie
verhoed het en daarom is jy ook verantwoordelik.
As 'n persoon per voet in Hillbrow gaan rondloop in die nag, dan gaan
almal sê dit is onverantwoordelik en dat die persoon sy dood soek. As 'n
vrou met 'n lae hals of kort rok in die publiek rondloop en verwag dat die
mense nie gaan kyk en staar nie, is net so naïef.
Re: Kameras & vroue [boodskap #106885 is 'n antwoord op boodskap #106873] Wo, 02 November 2005 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe anders sou hy haar borste kon afneem?

"Spencer" skryf in boodskap news:IzZ9f.242$xD6.12960@news.xtra.co.nz...
> hoe weet jy haal koekie was kaal?
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
>> Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
>> deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
>> vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in
>> en hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou
>> wonder ek net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om
>> te 'kan genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat
>> dinge op 'n kol onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien
>> wat normaal nie vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede
>> hoekom hulle so aantrek in die eerste plek nie?
>> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom
>> wil afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
>> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
>> presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na
>> die winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie
>> by was nie? Ek dink nie so nie!

>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106888 is 'n antwoord op boodskap #106880] Wo, 02 November 2005 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 2 Nov 2005 08:19:46 -0000, "Suidwester" wrote:

> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom wil
> afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
> presies dit.

Dit geld vir "run of the mill" foto's. Straattonele, mense wat
toevallig \ landskap bevolk, snaakse klere aan het of so.

Dit verander egter as jy met jou foto iemand se waardigheid aantas.
Nie gewaande waardigheid nie, werklike waardigheid.
Re: Kameras & vroue [boodskap #106889 is 'n antwoord op boodskap #106881] Wo, 02 November 2005 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kom ons vra wat Suidwester sal dink as hy jou dogter sien met iets aan wat
haar borsies wys, en 'n lae broekie wat die deurtrekker bo laat
uitsteek......
--
Groetnis
Annette

Annette wrote:
> Suidwester - jy het hierdie onderwerp al voorheen aangehaal - so ooglopend
> is dit vir jou 'n ding.
> Daar is tans 'n advertensie op TV waar 'n ou by 'n kroeg sit en gaande is
> oor 'n seksie dame - van haar heel kuise wit bloesie, pakkie, tot by haar
> kouse en skoene - en hy kan toe nie sê watter kleur haar hare of oë is nie.
> Dit is 'n perfekte illustrasie hoe baie mans na vrouens kyk - self al is
> hulle heel goed en heel kuis geklee.

Ek dink met 'n advertensie is dit 'n heel ander saak omdat hulle 'n
spesifieke doel het met 'n advertensie.

> Jy maak dus 'n aanname dat die dame heelwaarskynlik 'n laehalsbostuk gedra
> het.
> Maar al het sy - was dit nog steeds haar keuse om so aan te trek, en sy het
> die reg om beswaar te maak as iemand haar, nogal 'n professionele?
> verkoopsman dink dis meer gepas om haar borste af te neem as haar gesig.

Dis nou maar mans! Maar, is dit wel "onwelvoeglik" as die top so laag
was dat 'n digitale kamera dit kon afneem (Moes erg kaal gewees het).
Ek stem saam met Annette dat dit heel verkeerd van die verkoopsman was
om haar privaatheid te skend deur die foto sonder haar toestemming te
neem!

> Nou - mens sien gereeld mans wat rondloop met 'n oop boepens wat laag oor
> die nog laer broek hang. Die afnemers van sulke lywe is ook meestal mans -
> maar selde word daar beswaar daarteen gemaak,want die wat nugter genoeg was
> toe die foto geneem is, sou die afnemer daar en dan bygekom het, en die foto
> sou nooit 'n tydskryf gehaal het nie. So, ten minste kan ek met sekerheid sê
> as ek 'n foto van 'n oopboepensman sien, was hy definitief lekker gekait toe
> die foto geneem is.

Dit is skrikwekkend hoeveel "oopboepensmans" daar tog rondloop en
gladnie omgee wat mens van hul dink nie en ook nie omgee dat fotos van
hulle geneem word nie. Die feit dat dit nie tydskrif haal nie, is
seker omdat dit nie so aantreklik soos vroue borste is nie. Ja nee, jy
sal beslis nie vroue kry wat boepens mans afneem nie! (ha-ha)
> Wat mens nie kan sê van 'n foto van 'n dame se borste nie.
> So wat is die punt?
> Wat en hoe mense aantrek behoort geen betrekking te hê oor hoe hulle as mens
> behandel behoort te word nie.

Dit is tog so dat mens, al is dit in jou enigheid, skaam kry oor hoe
sommige vroue aantrek. Dit is ook opmerklik hoe vroue wat nie meer so
jonk is nie aantrek om jonger te probeer lyk, alhoewel hulle dan
eintlik maar die naam bietjie "gat" maak. (Soms is die borsies maar
slap).
>
> Om terug te kom tot jou uitgangpunt - as dit die geval is, is elke liewe
> tienermeisie wat ek in die inkopiesentrum sien 'n slet, 'n tert, goedkoop,
> oorgewillig, 'n hoer, kry te veel sakgeld en het net een doel voor oë.

Jong meisies kan nie oor dieselfde kam geskeer word nie, hulle is nou
maar mooi ferm en fris, (sommige van hulle). Alhoewel ek self 'n
tiener dogter het wat ook maar soms die borsies wil wys en hierdie
broeke wat net net die "pantie" se rek wou toemaak, sal ek nie sê dat
hulle slette, ens is nie. Daar is wel 'n paar wat dit baie duidelik
maak dmv hul kleredrag dat hulle onder hierdie katagorie val.

Groete
Friend.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
>> Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
>> deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
>> vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in en
>> hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou wonder ek
>> net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om te 'kan
>> genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat dinge op 'n kol
>> onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien wat normaal nie
>> vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede hoekom hulle so
>> aantrek in die eerste plek nie?
>> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom wil
>> afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
>> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
>> presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na die
>> winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie by was
>> nie? Ek dink nie so nie!
>>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106893 is 'n antwoord op boodskap #106888] Wo, 02 November 2005 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4qghm1ptbt8npt144ni64n4f357v5trjni@4ax.com...
> On Wed, 2 Nov 2005 08:19:46 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dit geld vir "run of the mill" foto's. Straattonele, mense wat
> toevallig \ landskap bevolk, snaakse klere aan het of so.
----Wie bepaal wanneer is dit snaakse klere? As 'n ou se pens uithang [die
ou het willens en wetens 'n te klein hemp aan] val dit onder dieselfde
kategorie as 'n meisie wat 'n hipster dra? Sy het ook mos willens en
wetens die hipster aangetrek? Nou, buk die ou en sy broek bars en ons
almal lag want dit is snaaks. Neem die fotograaf die foto, dan is dit ook
snaaks. As die meisie in 'n kar inspring en sy 'pop' uit daai lae broek
uit en sy het nie juis onderklere aan nie, mag dieselfde fotograaf dan daai
foto neem? Is dit ook snaaks?
>
> Dit verander egter as jy met jou foto iemand se waardigheid aantas.
> Nie gewaande waardigheid nie, werklike waardigheid.
----Ek stem 100% met jou saam. Vir my is egter die vraag wanneer is jy
waardig volgens gewone norme? As ons dik ou met sy pens val en sy broek
bars en jy sien vir Jakob et al, dan was dit 'n ongeluk en sou jy hom so
afneem, dan tas jy sy waardigheid aan. As hy egter besluit om sonder 'n
onderbroek rond te loop en hy hurk en Jakob hang uit vir almal om te sien,
dan is dit myns insiens nie meer dieselfde ding nie. Hy het verkies om so
in die publiek te loop.
Dieselfde vir 'n vrou wat bv. 'n lae hals aantrek in die publiek. Dis
haar vrye keuse en reg, maar sekerlik moet sy tog weet dat as sy vooroor buk
dan gaan ander mense 'n groot deel van haar hals sien? Nou is dit
eenvoudig: As sy buk, dan sien hulle en sy maak daai bukskoot publieke
inligting want sy doen dit willens en wetens. Weet sy dat sy nie kan buk
in die publiek nie en sy gly byvoorbeeld en so raak haar hals sigbaar, dan
is dit 'n hele ander geval want sy kon dit nie voorsien nie.
In hierdie geval het die ou blykbaar die kamera op die toonbank
neergesit en so het hulle sekerlik die bukkende vrou afgeneem terwyl sy
kameras gekyk het. Ek neem nou maar aan dat die kamera niks kon gesien het
wat die publiek nie kon gesien het nie? dis 'n hele ander storie as die ou
die kamera onder haar rok ingedruk het en afgeneem het. Wat hy afgeneem
het was aan die publiek uitgestal!
Re: Kameras & vroue [boodskap #106894 is 'n antwoord op boodskap #106889] Wo, 02 November 2005 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:dkakm1$oev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons vra wat Suidwester sal dink as hy jou dogter sien met iets aan wat
> haar borsies wys, en 'n lae broekie wat die deurtrekker bo laat
> uitsteek......
> --
> Groetnis
> Annette
1. Ek sal wonder wie haar ouers is wat haar so swak opgevoed het dat sy
bereid is om so in die publiek rond te loop.
2. Ek sal wonder of sy so 'n swak selfbeeld het dat sy sulke drastiese
dinge doen net om aandag van mans te trek.
Re: Kameras & vroue [boodskap #106897 is 'n antwoord op boodskap #106894] Do, 03 November 2005 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> "Annette" skryf in boodskap news:dkakm1$oev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kom ons vra wat Suidwester sal dink as hy jou dogter sien met iets aan wat
>> haar borsies wys, en 'n lae broekie wat die deurtrekker bo laat
>> uitsteek......
>> --
>> Groetnis
>> Annette
> 1. Ek sal wonder wie haar ouers is wat haar so swak opgevoed het dat sy
> bereid is om so in die publiek rond te loop.
> 2. Ek sal wonder of sy so 'n swak selfbeeld het dat sy sulke drastiese
> dinge doen net om aandag van mans te trek.

Gelukkig kan daar nie enige refleksie teen my opvoeding aan haar gewys
word nie, want al wys sy bietjie bors en al dra sy bv. 'n jean wat laag
gesny is en die g-string se bandjie wys wel, lyk my dogter nou
spesifiek altyd netjies en nooit sletterig nie (daarvoor sorg ek). Ek
is baie puntenerig ook hoe jong meisies moet lyk en sal nooit ooit
toelaat dat sy sletterig lyk nie. Daarom dat ek gesê het dat daar
wel sommige meisies is wat so aantrek met die doel om sletterig te lyk,
maar is daar baie jong meisies wat so kan aantrek omdat hulle lyfies
dit toelaat - sonder om sletterig te lyk!!!

Inteendeel het my dogter wat nou hier onder bespreking is, 'n baie
sterk selfbeeld en juis daarom hoef sy nie sletterig te lyk nie. Sy
gaan saam met die "trend" as ek nou my taal mag "mix", wat die
kleredrag betref en trek sy graag mooi en modern klere aan vir haarself
en omdat sy nog jonk is, nie vir mans se aandag nie.

Miskien moet mens kyk om nie almal wat 'kalerig" aantrek oor dieselfde
kam te skeer nie - so ook is daar baie vet vrouens wat nie weet hoe om
aan te trek om hulle vetrolle weg te steek nie, dan noem ons hulle
"common", teenoor die vet vrou wat weet om 'n lang bloes oor jou
langbroek te dra om netjies te kan lyk.
Re: Kameras & vroue [boodskap #106898 is 'n antwoord op boodskap #106894] Do, 03 November 2005 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Sies man, jy vat my nou in die gesig (he-he)
Re: Kameras & vroue [boodskap #106899 is 'n antwoord op boodskap #106889] Do, 03 November 2005 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Kom ons vra wat Suidwester sal dink as hy jou dogter sien met iets aan wat
> haar borsies wys, en 'n lae broekie wat die deurtrekker bo laat
> uitsteek......
> --
> Groetnis
> Annette

Ha-ha, hier kom 'n ding - nou gaan hier lekker ge-debateer word!!
>
> Annette wrote:
>> Suidwester - jy het hierdie onderwerp al voorheen aangehaal - so ooglopend
>> is dit vir jou 'n ding.
>> Daar is tans 'n advertensie op TV waar 'n ou by 'n kroeg sit en gaande is
>> oor 'n seksie dame - van haar heel kuise wit bloesie, pakkie, tot by haar
>> kouse en skoene - en hy kan toe nie sê watter kleur haar hare of oë is nie.
>> Dit is 'n perfekte illustrasie hoe baie mans na vrouens kyk - self al is
>> hulle heel goed en heel kuis geklee.
>
> Ek dink met 'n advertensie is dit 'n heel ander saak omdat hulle 'n
> spesifieke doel het met 'n advertensie.
>
>> Jy maak dus 'n aanname dat die dame heelwaarskynlik 'n laehalsbostuk gedra
>> het.
>> Maar al het sy - was dit nog steeds haar keuse om so aan te trek, en sy het
>> die reg om beswaar te maak as iemand haar, nogal 'n professionele?
>> verkoopsman dink dis meer gepas om haar borste af te neem as haar gesig.
>
> Dis nou maar mans! Maar, is dit wel "onwelvoeglik" as die top so laag
> was dat 'n digitale kamera dit kon afneem (Moes erg kaal gewees het).
> Ek stem saam met Annette dat dit heel verkeerd van die verkoopsman was
> om haar privaatheid te skend deur die foto sonder haar toestemming te
> neem!
>
>> Nou - mens sien gereeld mans wat rondloop met 'n oop boepens wat laag oor
>> die nog laer broek hang. Die afnemers van sulke lywe is ook meestal mans -
>> maar selde word daar beswaar daarteen gemaak,want die wat nugter genoeg was
>> toe die foto geneem is, sou die afnemer daar en dan bygekom het, en die foto
>> sou nooit 'n tydskryf gehaal het nie. So, ten minste kan ek met sekerheid sê
>> as ek 'n foto van 'n oopboepensman sien, was hy definitief lekker gekait toe
>> die foto geneem is.
>
> Dit is skrikwekkend hoeveel "oopboepensmans" daar tog rondloop en
> gladnie omgee wat mens van hul dink nie en ook nie omgee dat fotos van
> hulle geneem word nie. Die feit dat dit nie tydskrif haal nie, is
> seker omdat dit nie so aantreklik soos vroue borste is nie. Ja nee, jy
> sal beslis nie vroue kry wat boepens mans afneem nie! (ha-ha)
>> Wat mens nie kan sê van 'n foto van 'n dame se borste nie.
>> So wat is die punt?
>> Wat en hoe mense aantrek behoort geen betrekking te hê oor hoe hulle as mens
>> behandel behoort te word nie.
>
> Dit is tog so dat mens, al is dit in jou enigheid, skaam kry oor hoe
> sommige vroue aantrek. Dit is ook opmerklik hoe vroue wat nie meer so
> jonk is nie aantrek om jonger te probeer lyk, alhoewel hulle dan
> eintlik maar die naam bietjie "gat" maak. (Soms is die borsies maar
> slap).
>>
>> Om terug te kom tot jou uitgangpunt - as dit die geval is, is elke liewe
>> tienermeisie wat ek in die inkopiesentrum sien 'n slet, 'n tert, goedkoop,
>> oorgewillig, 'n hoer, kry te veel sakgeld en het net een doel voor oë.
>
> Jong meisies kan nie oor dieselfde kam geskeer word nie, hulle is nou
> maar mooi ferm en fris, (sommige van hulle). Alhoewel ek self 'n
> tiener dogter het wat ook maar soms die borsies wil wys en hierdie
> broeke wat net net die "pantie" se rek wou toemaak, sal ek nie sê dat
> hulle slette, ens is nie. Daar is wel 'n paar wat dit baie duidelik
> maak dmv hul kleredrag dat hulle onder hierdie katagorie val.
>
> Groete
> Friend.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
>>> Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
>>> deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
>>> vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in en
>>> hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela. Nou wonder ek
>>> net: Sekerlik moes die vrou kalerig aangetrek gewees het om te 'kan
>>> genoeg bors wys'? Sekerlik weet vrouens wat so aantrek dat dinge op 'n kol
>>> onbetaamlik kan raak en dat ander mense dinge gaan sien wat normaal nie
>>> vertoon word nie? Is dit dan miskien nie ook die rede hoekom hulle so
>>> aantrek in die eerste plek nie?
>>> Ek weet dat jy moet eintlik enige mens se toestemming vra as jy hom wil
>>> afneem, maar dis eitlik net uit ordentlikheid uit en het niks met
>>> privaatheid te doene nie. As jy jou in die publiek begewe, dan is dit
>>> presies dit. Ek wonder nou, met die koekie wat so kaal aangetrek na die
>>> winkel toe is, sou SY geprotesteer het oor die fotos as haar man nie by was
>>> nie? Ek dink nie so nie!
>>>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106901 is 'n antwoord op boodskap #106880] Do, 03 November 2005 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester:
> ----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met boerpampoene
> dink hulle is sexy as hulle lae halse dra?

Annette:Om te kan bespring word deur lustiges soos jy:))

>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106902 is 'n antwoord op boodskap #106880] Do, 03 November 2005 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek verskil bietjie hier. Dit bly jou keuse en dan ook jou reg
om aan te trek wat en hoe jy wil. Indien jy dan die slagoffer word
van 'n misdaad agv jou kleredrag kan ek nie insien hoe die slagoffer
moet deel in die blaam nie. Indien die slagoffer uitlokkend optree
dan kan sy eers deel in die blaam.

"Suidwester" skryf in boodskap news:-ZidnQPMvpwFKvTeRVn-gw@is.co.za...
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130997845.311753.212500@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Gelukkig kan daar nie enige refleksie teen my opvoeding aan haar gewys
> word nie, want al wys sy bietjie bors en al dra sy bv. 'n jean wat laag
> gesny is en die g-string se bandjie wys wel, lyk my dogter nou
> spesifiek altyd netjies en nooit sletterig nie (daarvoor sorg ek). Ek
> is baie puntenerig ook hoe jong meisies moet lyk en sal nooit ooit
> toelaat dat sy sletterig lyk nie. Daarom dat ek gesê het dat daar
> wel sommige meisies is wat so aantrek met die doel om sletterig te lyk,
> maar is daar baie jong meisies wat so kan aantrek omdat hulle lyfies
> dit toelaat - sonder om sletterig te lyk!!!
> -----Ten spyte van Annette se skewe argument wat die punt van die argument
> 'n hele ander rigting gee, dink ek nie daar is enige fout met die jong
> meisies se kleredrag nie. Dis pragtig en meeste van hulle is baie mooi.
> My argument gaan oor die feit dat as 'n meisie gewaagd aantrek in die
> publiek, dan kan sy nie, in die lig van die hedendaagse misdaadsyfers, net
> aanspraak maak daarop dat sy veilig moet wees nie. Met die tipe
> kleredrag adverteer sy haarself aan die mansdom en wil sy goed lyk vir die
> teenoorgestelde geslag. Nou is dit so dat uit 100% van die mans op enige
> gegewe oomblik, is daar altyd 'n persentasie van kriminele teenwoordig.
> Sy weet dit. Haar ouers weet dit. So daar is altyd 'n kans dat sy die
> slagoffer kan raak van 'n seksuele misdryf. Hoe meer aantreklik sy lyk,
> hoe meer aandag gaan sy trek en hoe groter kans is daar om ook die
> verkeerde element mee kontak te hê....dis tog eenvoudig? As alle mense
> net kon aanspraak maak om te doen wat hulle wil, hoekom sit meeste mense
> met motor- en huisalarms as maatreels teen misdaad? Ek sê 'n miesiekind
> wat kaal aantrek in die publiek vat 'n berekende kans en as dinge vir haar
> skeef loop, dan is daar vir haar 'n deel van die blaam te dra.
>
> Inteendeel het my dogter wat nou hier onder bespreking is, 'n baie
> sterk selfbeeld en juis daarom hoef sy nie sletterig te lyk nie. Sy
> gaan saam met die "trend" as ek nou my taal mag "mix", wat die
> kleredrag betref en trek sy graag mooi en modern klere aan vir haarself
> en omdat sy nog jonk is, nie vir mans se aandag nie.
> ----Ek oordeel nie jou dogter nie, want ek ken haar nie.
>
> Miskien moet mens kyk om nie almal wat 'kalerig" aantrek oor dieselfde
> kam te skeer nie
> ----Soos ek hierbo gesê het, ek gee nie in die minste om vir die kalerige
> kleredrag nie, maar as jy met vuurhoutjies speel dan is daar 'n kans dat
> jy kan seerkry. Het ons in 'n misdaadvrye wêreld gelewe dan was alles
> OK, maar dis nie so nie.....
>
> - so ook is daar baie vet vrouens wat nie weet hoe om
> aan te trek om hulle vetrolle weg te steek nie, dan noem ons hulle
> "common", teenoor die vet vrou wat weet om 'n lang bloes oor jou
> langbroek te dra om netjies te kan lyk.
> ----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met boerpampoene
> dink hulle is sexy as hulle lae halse dra?
>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106903 is 'n antwoord op boodskap #106880] Do, 03 November 2005 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Vet vrou kan nooit aantreklik wees nie, sy het miskien 'n
mooi gesig en ander miskien 'n aangename persoonlikheid, maar
sexy , nee wat , nie maklik nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:-ZidnQPMvpwFKvTeRVn-gw@is.co.za...
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130997845.311753.212500@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Gelukkig kan daar nie enige refleksie teen my opvoeding aan haar gewys
> word nie, want al wys sy bietjie bors en al dra sy bv. 'n jean wat laag
> gesny is en die g-string se bandjie wys wel, lyk my dogter nou
> spesifiek altyd netjies en nooit sletterig nie (daarvoor sorg ek). Ek
> is baie puntenerig ook hoe jong meisies moet lyk en sal nooit ooit
> toelaat dat sy sletterig lyk nie. Daarom dat ek gesê het dat daar
> wel sommige meisies is wat so aantrek met die doel om sletterig te lyk,
> maar is daar baie jong meisies wat so kan aantrek omdat hulle lyfies
> dit toelaat - sonder om sletterig te lyk!!!
> -----Ten spyte van Annette se skewe argument wat die punt van die argument
> 'n hele ander rigting gee, dink ek nie daar is enige fout met die jong
> meisies se kleredrag nie. Dis pragtig en meeste van hulle is baie mooi.
> My argument gaan oor die feit dat as 'n meisie gewaagd aantrek in die
> publiek, dan kan sy nie, in die lig van die hedendaagse misdaadsyfers, net
> aanspraak maak daarop dat sy veilig moet wees nie. Met die tipe
> kleredrag adverteer sy haarself aan die mansdom en wil sy goed lyk vir die
> teenoorgestelde geslag. Nou is dit so dat uit 100% van die mans op enige
> gegewe oomblik, is daar altyd 'n persentasie van kriminele teenwoordig.
> Sy weet dit. Haar ouers weet dit. So daar is altyd 'n kans dat sy die
> slagoffer kan raak van 'n seksuele misdryf. Hoe meer aantreklik sy lyk,
> hoe meer aandag gaan sy trek en hoe groter kans is daar om ook die
> verkeerde element mee kontak te hê....dis tog eenvoudig? As alle mense
> net kon aanspraak maak om te doen wat hulle wil, hoekom sit meeste mense
> met motor- en huisalarms as maatreels teen misdaad? Ek sê 'n miesiekind
> wat kaal aantrek in die publiek vat 'n berekende kans en as dinge vir haar
> skeef loop, dan is daar vir haar 'n deel van die blaam te dra.
>
> Inteendeel het my dogter wat nou hier onder bespreking is, 'n baie
> sterk selfbeeld en juis daarom hoef sy nie sletterig te lyk nie. Sy
> gaan saam met die "trend" as ek nou my taal mag "mix", wat die
> kleredrag betref en trek sy graag mooi en modern klere aan vir haarself
> en omdat sy nog jonk is, nie vir mans se aandag nie.
> ----Ek oordeel nie jou dogter nie, want ek ken haar nie.
>
> Miskien moet mens kyk om nie almal wat 'kalerig" aantrek oor dieselfde
> kam te skeer nie
> ----Soos ek hierbo gesê het, ek gee nie in die minste om vir die kalerige
> kleredrag nie, maar as jy met vuurhoutjies speel dan is daar 'n kans dat
> jy kan seerkry. Het ons in 'n misdaadvrye wêreld gelewe dan was alles
> OK, maar dis nie so nie.....
>
> - so ook is daar baie vet vrouens wat nie weet hoe om
> aan te trek om hulle vetrolle weg te steek nie, dan noem ons hulle
> "common", teenoor die vet vrou wat weet om 'n lang bloes oor jou
> langbroek te dra om netjies te kan lyk.
> ----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met boerpampoene
> dink hulle is sexy as hulle lae halse dra?
>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106904 is 'n antwoord op boodskap #106897] Do, 03 November 2005 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"kaalbaster" wrote in message
news:1130997845.311753.212500@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .

Gelukkig kan daar nie enige refleksie teen my opvoeding aan haar gewys
word nie, want al wys sy bietjie bors en al dra sy bv. 'n jean wat laag
gesny is en die g-string se bandjie wys wel, lyk my dogter nou
spesifiek altyd netjies en nooit sletterig nie (daarvoor sorg ek). Ek
is baie puntenerig ook hoe jong meisies moet lyk en sal nooit ooit
toelaat dat sy sletterig lyk nie. Daarom dat ek gesê het dat daar
wel sommige meisies is wat so aantrek met die doel om sletterig te lyk,
maar is daar baie jong meisies wat so kan aantrek omdat hulle lyfies
dit toelaat - sonder om sletterig te lyk!!!
-----Ten spyte van Annette se skewe argument wat die punt van die argument
'n hele ander rigting gee, dink ek nie daar is enige fout met die jong
meisies se kleredrag nie. Dis pragtig en meeste van hulle is baie mooi.
My argument gaan oor die feit dat as 'n meisie gewaagd aantrek in die
publiek, dan kan sy nie, in die lig van die hedendaagse misdaadsyfers, net
aanspraak maak daarop dat sy veilig moet wees nie. Met die tipe kleredrag
adverteer sy haarself aan die mansdom en wil sy goed lyk vir die
teenoorgestelde geslag. Nou is dit so dat uit 100% van die mans op enige
gegewe oomblik, is daar altyd 'n persentasie van kriminele teenwoordig. Sy
weet dit. Haar ouers weet dit. So daar is altyd 'n kans dat sy die
slagoffer kan raak van 'n seksuele misdryf. Hoe meer aantreklik sy lyk,
hoe meer aandag gaan sy trek en hoe groter kans is daar om ook die verkeerde
element mee kontak te hê....dis tog eenvoudig? As alle mense net kon
aanspraak maak om te doen wat hulle wil, hoekom sit meeste mense met motor-
en huisalarms as maatreels teen misdaad? Ek sê 'n miesiekind wat kaal
aantrek in die publiek vat 'n berekende kans en as dinge vir haar skeef
loop, dan is daar vir haar 'n deel van die blaam te dra.

Inteendeel het my dogter wat nou hier onder bespreking is, 'n baie
sterk selfbeeld en juis daarom hoef sy nie sletterig te lyk nie. Sy
gaan saam met die "trend" as ek nou my taal mag "mix", wat die
kleredrag betref en trek sy graag mooi en modern klere aan vir haarself
en omdat sy nog jonk is, nie vir mans se aandag nie.
----Ek oordeel nie jou dogter nie, want ek ken haar nie.

Miskien moet mens kyk om nie almal wat 'kalerig" aantrek oor dieselfde
kam te skeer nie
----Soos ek hierbo gesê het, ek gee nie in die minste om vir die kalerige
kleredrag nie, maar as jy met vuurhoutjies speel dan is daar 'n kans dat jy
kan seerkry. Het ons in 'n misdaadvrye wêreld gelewe dan was alles OK,
maar dis nie so nie.....

- so ook is daar baie vet vrouens wat nie weet hoe om
aan te trek om hulle vetrolle weg te steek nie, dan noem ons hulle
"common", teenoor die vet vrou wat weet om 'n lang bloes oor jou
langbroek te dra om netjies te kan lyk.
----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met boerpampoene
dink hulle is sexy as hulle lae halse dra?
Re: Kameras & vroue [boodskap #106905 is 'n antwoord op boodskap #106901] Do, 03 November 2005 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Suidwester:
>> ----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met boerpampoene
>> dink hulle is sexy as hulle lae halse dra?
>
>
> Annette:Om te kan bespring word deur lustiges soos jy:))

Sies Anette man - dit 'n low blow!, maar om te antwoord op Suidwester
se hoekom vet anties met boerpampoene dink hulle is sexy om lae halse
te dra, dink ek, uit 'n vrou se oogpunt dat hulle alles in hul vermoë
sal doen om hul eie ego bietjie op te jaag! Dit is seker iets soos -
as ek niks ander het nie het ek darem "boops". Ha-ha.
>
>>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106906 is 'n antwoord op boodskap #106901] Do, 03 November 2005 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Nie maklik nie.

"Annette" skryf in boodskap news:dkcepq$fjd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester:
>> ----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met
>> boerpampoene
>> dink hulle is sexy as hulle lae halse dra?
>
>
> Annette:Om te kan bespring word deur lustiges soos jy:))
>

>
Re: Kameras & vroue [boodskap #106907 is 'n antwoord op boodskap #106902] Do, 03 November 2005 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" skryf in boodskap news:4audnaBWI9nTVfTenZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
> Nee ek verskil bietjie hier. Dit bly jou keuse en dan ook jou reg
> om aan te trek wat en hoe jy wil. Indien jy dan die slagoffer word
> van 'n misdaad agv jou kleredrag kan ek nie insien hoe die slagoffer
> moet deel in die blaam nie. Indien die slagoffer uitlokkend optree
> dan kan sy eers deel in die blaam.

-----Maar dis jou keuse ook om middernag in Hillbrow te gaan rondloop en dan
het jy ook geen verantwoordelikheid indien daar 'n misdaad teen jou gepleeg
word nie? Almal het hul regte en daaroor stry ek nie, maar as jy weet jy
loop 'n kans om tweede te kom en jy vat steeds daai kans, dan is dit 'n
berekende risiko en is jy nie totaal vrygestel van die blaam nie.

Kom ons vat 'n ander voorbeeld. As jy op 'n pad ry en jy sien jy kom aan
na 'n T-aansluiting toe. Jy sien daar is 'n kar op pad om by die stopteken
te stop, maar net as jy regoor die kruising is, dan pak die ou se brieke op
of hy vergeet om te rem en hy slaat jou en jou karretjie des merdes.
Volgens algemene norme sal daai ou mos totaal skuldig wees en hy sal
verantwoordelik wees vir alle skade? Nie heeltemal so maklik nie. Daar
is iets soos toerekenbare verantwoordelikheid. Ja hy het die stop
ge-'skip' en hy is daarom sê
75% verantwoordelik vir die ongeluk. Jy, wat rustig gesit en ry het, was
te rustig en jy moes [as jy wakker was] die kar gesien aankom het na die
stop en moes oorweeg het dat die ou se brieke dalk kon oppak en nie kan stop
nie. Daarom is jy sê 30% verantwoordelik vir die skade.

Nou kom ons terug na my argument toe: Kom ons sê 'n meisie wil na 'n
partytjie toe en sy wil sexy aantrek. Nou moet sy oorweeg dat dit dalk vir
haar probleme kan veroorsaak in die opsig dat die ouens op die partytjie
dalk die verkeerde boodskap kry en vatterig raak. Sal sy dit kan hanteer?
Moet sy nie liewers saam met 'n ou gaan nie, of dalk moet hulle 'n groepie
meisies saamgaan? Hoe kom sy by die partytjie en terug? Al sulke dinge
behoort oorweeg te word en die risiko bereken word want ons leef nie in 'n
perfekte samelewing nie......DIS wat ek nog die hele tyd sê! 'n Mens is
tog verantwoordelik vir jou eie aksies en as jy 'n situasie vooruit bereken
en bepaal, dan géén jy die risiko van vandag se lewe substansieel verminder.
Doen jy dit nie, is jy onverantwoordelik en raak jy verantwoordelik vir dit
wat jy jouself aan blootstel!
Re: Kameras & vroue [boodskap #106912 is 'n antwoord op boodskap #106880] Do, 03 November 2005 22:36 Na vorige boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wat ek wil weet, wat het dit alles met Nelson Mandela te doen???

Ellie

"Suidwester" skryf in boodskap news:tNydnWH4BrPsx_XeRVn-tw@is.co.za...
Ek lees in die Beeld dat 'n vrou se borste afgeneem is in 'n kamerawinkel
deur 'n verkoopsman. Hy het die kamera blykbaar so geplaas dat dit die
vrou afneem terwyl hy hulle bedien het. Die vrou se man is die moer in en
hy eis nou verskoning van almal op tot by Nelson Mandela.
Vorige onderwerp: Gloudina vs Frikkie
Volgende onderwerp: " Raaisel " deur Anoniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:10:41 MGT 2024