Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rygbysalarisse,
Rygbysalarisse, [boodskap #106801] |
Fri, 28 October 2005 06:06 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die paar spelers wat 2 miljoen per jaar verdien is ietwat ongelukkig
omdat hulle miskien minder gaan verdien.
Sjeim. As 2 miljoen nie eers genoeg is dat Burger 'n ordentlike haarsny kan
bekostig nie, moet ons seker simpatie vir hul saak hê:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Rygbysalarisse, [boodskap #106827 is 'n antwoord op boodskap #106824] |
Sun, 30 October 2005 09:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Oct 2005 07:51:09 +0100, "Suidwester" wrote:
> As ek reg verstaan, dan gaan die Boktoer veroorsaak dat van die gereelde no.
> 1 spelers net op sekere tye deur die jaar beskikbaar gaan wees by hul
> provinsies. Jake het op 'n kol gepraat dat hy die top 22 heeltemal sou wou
> weghou van 'plonk' rugby af. Nou ontstaan daar egter ekstra probleme.
> Vir elke Curriebeker- of S14 wedstryd wat die spelers speel, kry hulle bo en
> behalwe kontrakgeld, ook wedstrydgeld en toernooibonusse. Om nie eers te
> praat van die opwinding van die kompetisie nie. Vir meeste rugbyspelers is
> 'n gedurige oefenry in elk geval 'n vervelige spul. Vir die verliese van
> ekstra inkomste moet Jake en SARFU natuurlik instaan. Plus natuurlik die
> probleem dat 'n toer soos die een wat nou onderneem word, eintlik kakkerig
> en sinneloos is. Die opkomende S14 weeg vir van die spelers veel swaarder.
Die toer gaan 'n klomp geld inbring.
Die meeste geld kom van sulke toere (tuis en weg) en die
Murdoch-kontrak wat die S14 reel.
Die meeste unies sal vinnig inmekaarstort as hulle nie die geld
herverdeel kry nie.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:48 UTC 2025
|