Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester raak oud
Suidwester raak oud [boodskap #106690] So, 23 Oktober 2005 07:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
VRYSTAAAAAAAAT!!

My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis blou
boerewors in Pretoria verkoop.
(Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
gekastreerde span op die veld sien vandag?:))

:))))))
--
Groetnis
Annette
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106720 is 'n antwoord op boodskap #106690] So, 23 Oktober 2005 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Veels geluk Annette!
Hier in die Jakarandastad vlieg die vlae halfmas. Die week sal almal rou -
geen grappies of skuins verwysing na die wedstryd nie. (Kaplan is bepaald
die ongewildste man plaaslik....)
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106725 is 'n antwoord op boodskap #106690] Ma, 24 Oktober 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik moontlik
nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en as ek
by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen, die
beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die Bulle
beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs? Goue
deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer geld en
meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en dis
hulle eerste jaar in die groot geselskap...

"Annette" skryf in boodskap news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
> VRYSTAAAAAAAAT!!
>
> My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis
> blou
> boerewors in Pretoria verkoop.
> (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
> As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
> gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>
> :))))))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106727 is 'n antwoord op boodskap #106725] Ma, 24 Oktober 2005 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
Ek weerhou my van kommentaar.

Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil soos in
1976 nie:)))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik moontlik
> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en as ek
> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen, die
> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die Bulle
> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs? Goue
> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer geld en
> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en dis
> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
> "Annette" wrote in message
> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>> VRYSTAAAAAAAAT!!
>>
>> My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis
>> blou
>> boerewors in Pretoria verkoop.
>> (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>> As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>> gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>
>> :))))))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106728 is 'n antwoord op boodskap #106725] Ma, 24 Oktober 2005 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
dit gaan 'n lang week van ween wees vir ons
Die curriebeker reeeks bly vir my die belankrikste,
groter self as die super 12 en die pyn is erg as jy dit nie wen nie
maar geluk aan die cheetas

Soos hulle nou se

Hoe verloor 'n bloubul sy vrou ??/

Jy cheetha

"Suidwester" skryf in boodskap news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
> moontlik nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek
> gespeel en as ek by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in
> die algemeen, die beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n
> Curriebeker vir die Bulle beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker.
> En vir die Cheetahs? Goue deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle
> het dit baie nodig. Hul toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe
> en dit beteken meer geld en meer geld beteken beter spelers kan gekoop
> word. Die S14 le voor en dis hulle eerste jaar in die groot geselskap...
> "Annette" wrote in message
> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>> VRYSTAAAAAAAAT!!

>> My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis
>> blou
>> boerewors in Pretoria verkoop.
>> (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>> As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>> gekastreerde span op die veld sien vandag?:))

>> :))))))
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106729 is 'n antwoord op boodskap #106727] Ma, 24 Oktober 2005 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
gaffie moes al lankal opgehou speel het
as hy die bal kry is daar of kak vir die anner span of vir jou eie span
in sy geval meer vir sy eie span

"Annette" skryf in boodskap news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
> Ek weerhou my van kommentaar.
>
> Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil soos
> in
> 1976 nie:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
> moontlik
>> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en as
> ek
>> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen,
>> die
>> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die Bulle
>> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
> Goue
>> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
>> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer geld
> en
>> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en dis
>> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>> "Annette" wrote in message
>> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>> VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>
>>> My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis
>>> blou
>>> boerewors in Pretoria verkoop.
>>> (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>> As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>> gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>
>>> :))))))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106731 is 'n antwoord op boodskap #106727] Ma, 24 Oktober 2005 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Arme Vrystaat! Rassie se taktiek Saterdag was briljant....en so eenvoudig,
dit is verstommend. Die Bulle grind jou moeg in die eerste helfte en die
tweede helfte speel hulle jou van jou voete af. Rassie het 5 voorrye
saamgebring en as die een moeg raak, dan vervang hy hom. Toe vou die
Vrystaat se voorspelers nie en die Bulle weet nie wat om anders te doen nie.
Om te dink daar is so 'n briljante afrigter in die Vrystaat en 'n pampoen
aan't beheer van die Springbokke wat reken Jaco v/d Westhuizen is beter op
die oomblik as Morne Steyn, Willem de Waal en Hougaardt! Maar die Bokke
speel mos soos die WP....99% verdediging en geen aanval nie.

"Annette" skryf in boodskap news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
> Ek weerhou my van kommentaar.
>
> Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil soos
> in
> 1976 nie:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
> moontlik
>> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en as
> ek
>> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen,
>> die
>> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die Bulle
>> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
> Goue
>> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
>> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer geld
> en
>> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en dis
>> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>> "Annette" wrote in message
>> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>> VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>
>>> My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis
>>> blou
>>> boerewors in Pretoria verkoop.
>>> (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>> As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>> gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>
>>> :))))))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106733 is 'n antwoord op boodskap #106731] Ma, 24 Oktober 2005 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tog is SUID AFRIKA 2de op die wereld ranglys so die afrigter doen iets reg!

"Suidwester" skryf in boodskap news:9fOdnaSf5d6BBMHeRVn-pQ@is.co.za...
> Arme Vrystaat! Rassie se taktiek Saterdag was briljant....en so
> eenvoudig, dit is verstommend. Die Bulle grind jou moeg in die eerste
> helfte en die tweede helfte speel hulle jou van jou voete af. Rassie het
> 5 voorrye saamgebring en as die een moeg raak, dan vervang hy hom. Toe
> vou die Vrystaat se voorspelers nie en die Bulle weet nie wat om anders te
> doen nie. Om te dink daar is so 'n briljante afrigter in die Vrystaat en
> 'n pampoen aan't beheer van die Springbokke wat reken Jaco v/d Westhuizen
> is beter op die oomblik as Morne Steyn, Willem de Waal en Hougaardt!
> Maar die Bokke speel mos soos die WP....99% verdediging en geen aanval
> nie.
> "Annette" wrote in message
> news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
>> Ek weerhou my van kommentaar.

>> Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil soos
>> in
>> 1976 nie:)))

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>>> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
>> moontlik
>>> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en
>>> as
>> ek
>>> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen,
>>> die
>>> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die
>>> Bulle
>>> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
>> Goue
>>> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
>>> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer geld
>> en
>>> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en
>>> dis
>>> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>>> VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>>
>>>> My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo kwansuis
>>>> blou
>>>> boerewors in Pretoria verkoop.
>>>> (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>>> As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>>> gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>>
>>>> :))))))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106738 is 'n antwoord op boodskap #106690] Ma, 24 Oktober 2005 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is dit nie die papier werd nie en hoekom is daar nie eer in tweede
plek nie? Omdat jy so dink?
Jake weet wat hy doen. Ek wens jy kon vir Oor Die Kole gekyk het toe Morne
du Plessis gepraat het, hy't gese SA is die plek waar die sports geleenthede
en prestasies blom, so vandag is ons tweede more eerste.

"Suidwester" skryf in boodskap news:N4qdnSSIzoiMfsHeRVn-pg@is.co.za...
> Daai ranglys is nie die papier werd waarop dit geskryf word nie. In
> rugby is daar nie eer vir tweede plekke nie....
>
> "Deneile" wrote in message
> news:djibq2$1mu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Tog is SUID AFRIKA 2de op die wereld ranglys so die afrigter doen iets
>> reg!



>> "Suidwester" wrote in message
>> news:9fOdnaSf5d6BBMHeRVn-pQ@is.co.za...
>>> Arme Vrystaat! Rassie se taktiek Saterdag was briljant....en so
>>> eenvoudig, dit is verstommend. Die Bulle grind jou moeg in die eerste
>>> helfte en die tweede helfte speel hulle jou van jou voete af. Rassie
>>> het 5 voorrye saamgebring en as die een moeg raak, dan vervang hy hom.
>>> Toe vou die Vrystaat se voorspelers nie en die Bulle weet nie wat om
>>> anders te doen nie. Om te dink daar is so 'n briljante afrigter in die
>>> Vrystaat en 'n pampoen aan't beheer van die Springbokke wat reken Jaco
>>> v/d Westhuizen is beter op die oomblik as Morne Steyn, Willem de Waal en
>>> Hougaardt! Maar die Bokke speel mos soos die WP....99% verdediging en
>>> geen aanval nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
>>>> Ek weerhou my van kommentaar.
>>
>>>> Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil
>>>> soos in
>>>> 1976 nie:)))
>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>>>> > Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
>>>> moontlik
>>>> > nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en
>>>> > as
>>>> ek
>>>> > by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen,
>>>> > die
>>>> > beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die
>>>> > Bulle
>>>> > beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
>>>> Goue
>>>> > deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
>>>> > toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer
>>>> > geld
>>>> en
>>>> > meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en
>>>> > dis
>>>> > hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>>> > > VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>> > >
>>>> > > My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo
>>>> > > kwansuis
>>>> > > blou
>>>> > > boerewors in Pretoria verkoop.
>>>> > > (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>>> > > As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>>> > > gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>> > >
>>>> > > :))))))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>
>
>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106739 is 'n antwoord op boodskap #106733] Ma, 24 Oktober 2005 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai ranglys is nie die papier werd waarop dit geskryf word nie. In rugby
is daar nie eer vir tweede plekke nie....

"Deneile" skryf in boodskap news:djibq2$1mu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tog is SUID AFRIKA 2de op die wereld ranglys so die afrigter doen iets
> reg!
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:9fOdnaSf5d6BBMHeRVn-pQ@is.co.za...
>> Arme Vrystaat! Rassie se taktiek Saterdag was briljant....en so
>> eenvoudig, dit is verstommend. Die Bulle grind jou moeg in die eerste
>> helfte en die tweede helfte speel hulle jou van jou voete af. Rassie
>> het 5 voorrye saamgebring en as die een moeg raak, dan vervang hy hom.
>> Toe vou die Vrystaat se voorspelers nie en die Bulle weet nie wat om
>> anders te doen nie. Om te dink daar is so 'n briljante afrigter in die
>> Vrystaat en 'n pampoen aan't beheer van die Springbokke wat reken Jaco
>> v/d Westhuizen is beter op die oomblik as Morne Steyn, Willem de Waal en
>> Hougaardt! Maar die Bokke speel mos soos die WP....99% verdediging en
>> geen aanval nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
>>> Ek weerhou my van kommentaar.
>
>>> Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil
>>> soos in
>>> 1976 nie:)))
>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>>>> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
>>> moontlik
>>>> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel en
>>>> as
>>> ek
>>>> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die algemeen,
>>>> die
>>>> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die
>>>> Bulle
>>>> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
>>> Goue
>>>> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
>>>> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer
>>>> geld
>>> en
>>>> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en
>>>> dis
>>>> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>>> > VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>> >
>>>> > My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo
>>>> > kwansuis
>>>> > blou
>>>> > boerewors in Pretoria verkoop.
>>>> > (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>>> > As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>>> > gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>> >
>>>> > :))))))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>
>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106740 is 'n antwoord op boodskap #106690] Ma, 24 Oktober 2005 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jip presies dit, dit is jou mening en altyd net jou mening so dit kan ook
wees dat jy die groottste tjol praat so jou mening bly joune en dit is nie
soos jy dink of voel nie. So volgens my is om tweede te wees nie sleg nie
en waar sport vir jou oor wen gaan dink ek wen is belangrik maar nie alles
nie! BV kyk die Olimpiese Spele 2004, kyk die marathon...as daai mal
priester nie die Brasiliaan getekkel het nie dan wen hy loshande. Toe word
hy getekkel en deur die skok en deur die krampe van die aanval kom hy 3rde,
die ou is volgens my 'n wenner! Terug by rugby almal se maar hulle bou vir
die wereldbeker as hulle stront speel en die AB het ngal nie so maklik gewen
nie.....hulle en ons het net 1 game verloor en die 1 game het die #nasies
wen bepaal....so ook vir die Blou-Bulle.

"Suidwester" skryf in boodskap news:ru2dna8Kn9IabMHeRVn-qQ@is.co.za...
> Enigiets wat ek skryf is my opinie! Hoe dan anders? Ek het nie 'n
> probleem daarmee dat jy voel dat om tweede te kom is aanvaarbaar nie! Ek
> dink egter nie so nie en jy sal min sportmanne kry wat al werklik presteer
> het wat vir jou sal se om nie te wen nie, aanvaarbaar is. As jy wil
> sport speel vir ontspanning, gaan join die rolbalklub by die afgetrede
> uur. Sport se enkeldoel beteken om te probeer wen. Dis hoekom jy op die
> veld is.
> Almal vergeet, die Bokke het in die wereldbeker laas sleg verloor.
> Die jaar daarna wen hulle die Drienasies en almal kraai van plesier.
> Niemand vra hoekom die Ozzies en die Ab's so swak speel nie. Was dit nie
> miskien omdat hierdie mense se eerste doel is om in 4 jaar siklusse op te
> werk na die WB toe nie? Wat het hierdie jaar in die 3N gebeur? Die
> AB's het gewen, indien jy al vergeet het....en maklik gewen ook.
> "Deneile" wrote in message
> news:djiq8p$d96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom is dit nie die papier werd nie en hoekom is daar nie eer in tweede
>> plek nie? Omdat jy so dink?
>> Jake weet wat hy doen. Ek wens jy kon vir Oor Die Kole gekyk het toe
>> Morne du Plessis gepraat het, hy't gese SA is die plek waar die sports
>> geleenthede en prestasies blom, so vandag is ons tweede more eerste.

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:N4qdnSSIzoiMfsHeRVn-pg@is.co.za...
>>> Daai ranglys is nie die papier werd waarop dit geskryf word nie. In
>>> rugby is daar nie eer vir tweede plekke nie....
>
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:djibq2$1mu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Tog is SUID AFRIKA 2de op die wereld ranglys so die afrigter doen iets
>>>> reg!
>>
>>
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:9fOdnaSf5d6BBMHeRVn-pQ@is.co.za...
>>>> > Arme Vrystaat! Rassie se taktiek Saterdag was briljant....en so
>>>> > eenvoudig, dit is verstommend. Die Bulle grind jou moeg in die
>>>> > eerste helfte en die tweede helfte speel hulle jou van jou voete af.
>>>> > Rassie het 5 voorrye saamgebring en as die een moeg raak, dan vervang
>>>> > hy hom. Toe vou die Vrystaat se voorspelers nie en die Bulle weet nie
>>>> > wat om anders te doen nie. Om te dink daar is so 'n briljante afrigter
>>>> > in die Vrystaat en 'n pampoen aan't beheer van die Springbokke wat
>>>> > reken Jaco v/d Westhuizen is beter op die oomblik as Morne Steyn,
>>>> > Willem de Waal en Hougaardt! Maar die Bokke speel mos soos die
>>>> > WP....99% verdediging en geen aanval nie.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
>>>> >> Ek weerhou my van kommentaar.
>>>>
>>>> >> Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil
>>>> >> soos in
>>>> >> 1976 nie:)))
>>>>
>>>> >> --
>>>> >> Groetnis
>>>> >> Annette
>>>> >> "Suidwester" wrote in message
>>>> >> news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>>>> >>> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
>>>> >> moontlik
>>>> >>> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel
>>>> >>> en as
>>>> >> ek
>>>> >>> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die
>>>> >>> algemeen, die
>>>> >>> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die
>>>> >>> Bulle
>>>> >>> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
>>>> >> Goue
>>>> >>> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig. Hul
>>>> >>> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer
>>>> >>> geld
>>>> >> en
>>>> >>> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor
>>>> >>> en dis
>>>> >>> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>>>> >>> "Annette" wrote in message
>>>> >>> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >>> > En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>>> >>> > VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>> >>> >
>>>> >>> > My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo
>>>> >>> > kwansuis
>>>> >>> > blou
>>>> >>> > boerewors in Pretoria verkoop.
>>>> >>> > (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>>> >>> > As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>>> >>> > gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>> >>> >
>>>> >>> > :))))))
>>>> >>> > --
>>>> >>> > Groetnis
>>>> >>> > Annette
>>>> >>> >
>>>> >>> >
>>>> >>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106741 is 'n antwoord op boodskap #106738] Ma, 24 Oktober 2005 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Enigiets wat ek skryf is my opinie! Hoe dan anders? Ek het nie 'n
probleem daarmee dat jy voel dat om tweede te kom is aanvaarbaar nie! Ek
dink egter nie so nie en jy sal min sportmanne kry wat al werklik presteer
het wat vir jou sal se om nie te wen nie, aanvaarbaar is. As jy wil sport
speel vir ontspanning, gaan join die rolbalklub by die afgetrede uur.
Sport se enkeldoel beteken om te probeer wen. Dis hoekom jy op die veld
is.
Almal vergeet, die Bokke het in die wereldbeker laas sleg verloor.
Die jaar daarna wen hulle die Drienasies en almal kraai van plesier.
Niemand vra hoekom die Ozzies en die Ab's so swak speel nie. Was dit nie
miskien omdat hierdie mense se eerste doel is om in 4 jaar siklusse op te
werk na die WB toe nie? Wat het hierdie jaar in die 3N gebeur? Die AB's
het gewen, indien jy al vergeet het....en maklik gewen ook.

"Deneile" skryf in boodskap news:djiq8p$d96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is dit nie die papier werd nie en hoekom is daar nie eer in tweede
> plek nie? Omdat jy so dink?
> Jake weet wat hy doen. Ek wens jy kon vir Oor Die Kole gekyk het toe
> Morne du Plessis gepraat het, hy't gese SA is die plek waar die sports
> geleenthede en prestasies blom, so vandag is ons tweede more eerste.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:N4qdnSSIzoiMfsHeRVn-pg@is.co.za...
>> Daai ranglys is nie die papier werd waarop dit geskryf word nie. In
>> rugby is daar nie eer vir tweede plekke nie....

>> "Deneile" wrote in message
>> news:djibq2$1mu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Tog is SUID AFRIKA 2de op die wereld ranglys so die afrigter doen iets
>>> reg!
>
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:9fOdnaSf5d6BBMHeRVn-pQ@is.co.za...
>>>> Arme Vrystaat! Rassie se taktiek Saterdag was briljant....en so
>>>> eenvoudig, dit is verstommend. Die Bulle grind jou moeg in die eerste
>>>> helfte en die tweede helfte speel hulle jou van jou voete af. Rassie
>>>> het 5 voorrye saamgebring en as die een moeg raak, dan vervang hy hom.
>>>> Toe vou die Vrystaat se voorspelers nie en die Bulle weet nie wat om
>>>> anders te doen nie. Om te dink daar is so 'n briljante afrigter in die
>>>> Vrystaat en 'n pampoen aan't beheer van die Springbokke wat reken Jaco
>>>> v/d Westhuizen is beter op die oomblik as Morne Steyn, Willem de Waal
>>>> en Hougaardt! Maar die Bokke speel mos soos die WP....99% verdediging
>>>> en geen aanval nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:dji41r$i2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien gister dat Gaffie nou vir Vrystaat se super 14 gaan speel....
>>>> > Ek weerhou my van kommentaar.
>>>
>>>> > Ek moet darem sê ek het nie Saterdag met soveel snot en trane gehuil
>>>> > soos in
>>>> > 1976 nie:)))
>>>
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:KNGdnchee5Z668HeRVn-vw@is.co.za...
>>>> >> Jy's reg, ek ween! In alle logiese denke, was so iets nie eintlik
>>>> > moontlik
>>>> >> nie, maar dit het gebeur. Rassie het 'n briljante taktiek gespeel
>>>> >> en as
>>>> > ek
>>>> >> by my lyding verby kyk, dan is dit eintlik, vir rugby in die
>>>> >> algemeen, die
>>>> >> beste ding wat kon gebeur het. Wat sou nog 'n Curriebeker vir die
>>>> >> Bulle
>>>> >> beteken het? Eintlik maar net nog 'n beker. En vir die Cheetahs?
>>>> > Goue
>>>> >> deure behoort vir hulle oop te gaan en hulle het dit baie nodig.
>>>> >> Hul
>>>> >> toeskouers behoort terug te keer pawiljoene toe en dit beteken meer
>>>> >> geld
>>>> > en
>>>> >> meer geld beteken beter spelers kan gekoop word. Die S14 le voor en
>>>> >> dis
>>>> >> hulle eerste jaar in die groot geselskap...
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:djfen7$7k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > En sy rugbykennis het hom in die steek gelaat.:)))
>>>> >> > VRYSTAAAAAAAAT!!
>>>> >> >
>>>> >> > My antwoord op iemand se pos op 'n ander groep dat hulle glo
>>>> >> > kwansuis
>>>> >> > blou
>>>> >> > boerewors in Pretoria verkoop.
>>>> >> > (Ek het ge-antwoord voordat die wedstryd begin het).
>>>> >> > As hulle die blou bulle se worse op straat verkwansel, gaan ons 'n
>>>> >> > gekastreerde span op die veld sien vandag?:))
>>>> >> >
>>>> >> > :))))))
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Suidwester raak oud [boodskap #106742 is 'n antwoord op boodskap #106740] Ma, 24 Oktober 2005 16:23 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:djisfn$ks1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jip presies dit, dit is jou mening en altyd net jou mening so dit kan ook
> wees dat jy die groottste tjol praat so jou mening bly joune en dit is nie
> soos jy dink of voel nie.
-------Kan jy weer mooi stadig die ene verduidelik? My opinie gee jy vir
my maa dis nie soos ek dink of voel nie?

So volgens my is om tweede te wees nie sleg nie
> en waar sport vir jou oor wen gaan dink ek wen is belangrik maar nie alles
> nie! BV kyk die Olimpiese Spele 2004, kyk die marathon...as daai mal
> priester nie die Brasiliaan getekkel het nie dan wen hy loshande. Toe word
> hy getekkel en deur die skok en deur die krampe van die aanval kom hy
> 3rde, die ou is volgens my 'n wenner!

Terug by rugby almal se maar hulle bou vir
> die wereldbeker as hulle stront speel en die AB het ngal nie so maklik
> gewen nie.....hulle en ons het net 1 game verloor
-----Miskien moet jy die Bokke se spel so bietjie analiseer en dan vir
jouself uitwerk hoeveel van hulle punte het gekom uit ander spanne se foute
en nie deur hule eie goeie spel nie?
en die 1 game het die #nasies
> wen bepaal....so ook vir die Blou-Bulle.
-----Ek neem aan jy reken dat die Blou Bulle nie so sad moet wees nie,
hulle't 2de gekom? Mense wat bly is oor 2de kom, kon nie wen in elk geval
nie!
>
Vorige onderwerp: Gloudina [en Kanada] se robbe...
Volgende onderwerp: Top posting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:54:00 MGT 2024