Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Privaatmotorvervoerlosedag.
Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106626] Do, 20 Oktober 2005 05:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoop die politici wat dit ingestel het, doen mee.

Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
treilertjie gehuur het.
En my dag so 4 uur langer was.

Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te wees -
maar dit is nie so nie.
Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal ek per
openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as wat ek
op my eie vervoer aangewese is.
Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar geen
openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106631 is 'n antwoord op boodskap #106626] Do, 20 Oktober 2005 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit kan nie in SA werk nie. Eerstens waag ek nie my lewe in 'n taxi nie
en tweedens bly ek 25 km van PTA stasie af. So moet taxi/bus stasie toe
ry, Op die trein tot in Sandton of iewers daar, 'n taxi vang na Kyalami
en dan te voet tot by die kantoor. Sal seker 'n hele paar uur neem

"Annette" skryf in boodskap news:dj7bjn$d1v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoop die politici wat dit ingestel het, doen mee.
>
> Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
> treilertjie gehuur het.
> En my dag so 4 uur langer was.
>
> Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te
> wees -
> maar dit is nie so nie.
> Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal ek
> per
> openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as wat
> ek
> op my eie vervoer aangewese is.
> Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar geen
> openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106637 is 'n antwoord op boodskap #106631] Do, 20 Oktober 2005 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie alle taxi's ry met verslete bande en met 'n moersleutel as 'n stuurkolom
nie. Solank jy nie aandring om met Die Vierkleur om jou skouers gedrapeer te
sit, en luidkeels O Boerevolk te sing nie, behoort jy redelik veilig te
wees:)))
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:7--dnYLN6rHYpcrenZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> Dit kan nie in SA werk nie. Eerstens waag ek nie my lewe in 'n taxi nie
> en tweedens bly ek 25 km van PTA stasie af. So moet taxi/bus stasie toe
> ry, Op die trein tot in Sandton of iewers daar, 'n taxi vang na Kyalami
> en dan te voet tot by die kantoor. Sal seker 'n hele paar uur neem
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj7bjn$d1v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoop die politici wat dit ingestel het, doen mee.
>>
>> Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
>> treilertjie gehuur het.
>> En my dag so 4 uur langer was.
>>
>> Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te
>> wees -
>> maar dit is nie so nie.
>> Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal ek
>> per
>> openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as wat
>> ek
>> op my eie vervoer aangewese is.
>> Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar geen
>> openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106644 is 'n antwoord op boodskap #106637] Do, 20 Oktober 2005 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
DIe probleem kom in met die hoe daar bestuur word.
Op my paadjie werktoe is daar weinig van hulle wat soos die res van ons by
die
reels hou. Verpligte links/regs draai bestaan nie vir hulle nie, Links op
die sand verby steek
is vir hulle normaal en die Metro kyk maar net.

"Annette" skryf in boodskap news:dj7f6q$lsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie alle taxi's ry met verslete bande en met 'n moersleutel as 'n
> stuurkolom
> nie. Solank jy nie aandring om met Die Vierkleur om jou skouers gedrapeer
> te
> sit, en luidkeels O Boerevolk te sing nie, behoort jy redelik veilig te
> wees:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:7--dnYLN6rHYpcrenZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
>> Dit kan nie in SA werk nie. Eerstens waag ek nie my lewe in 'n taxi nie
>> en tweedens bly ek 25 km van PTA stasie af. So moet taxi/bus stasie toe
>> ry, Op die trein tot in Sandton of iewers daar, 'n taxi vang na Kyalami
>> en dan te voet tot by die kantoor. Sal seker 'n hele paar uur neem


>> "Annette" wrote in message
>> news:dj7bjn$d1v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoop die politici wat dit ingestel het, doen mee.
>>>
>>> Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
>>> treilertjie gehuur het.
>>> En my dag so 4 uur langer was.
>>>
>>> Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te
>>> wees -
>>> maar dit is nie so nie.
>>> Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal
>>> ek
>>> per
>>> openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as
>>> wat
>>> ek
>>> op my eie vervoer aangewese is.
>>> Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar geen
>>> openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106647 is 'n antwoord op boodskap #106631] Do, 20 Oktober 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit in dieselfde posisie. Van Centurion tot in Bruma, nie in my lewe met
'n taxi nie

"Otterkop" skryf in boodskap news:7--dnYLN6rHYpcrenZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> Dit kan nie in SA werk nie. Eerstens waag ek nie my lewe in 'n taxi nie
> en tweedens bly ek 25 km van PTA stasie af. So moet taxi/bus stasie toe
> ry, Op die trein tot in Sandton of iewers daar, 'n taxi vang na Kyalami
> en dan te voet tot by die kantoor. Sal seker 'n hele paar uur neem
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj7bjn$d1v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoop die politici wat dit ingestel het, doen mee.

>> Vir my is dit heeltemal onprakties, tensy ek gister 'n traaisiekel met 'n
>> treilertjie gehuur het.
>> En my dag so 4 uur langer was.

>> Ek het nog altyd aangeneem dat openbare vervoer behoort goedkoper te
>> wees -
>> maar dit is nie so nie.
>> Om van my woonplek tot in Bellville te kom en terug byvoorbeeld, sal ek
>> per
>> openbare vervoer R 7.75 armer in geld, en 3 uur armer in tyd wees as wat
>> ek
>> op my eie vervoer aangewese is.
>> Dan praat ek nie eers van die plekke waar ek vandag moet uitkom, waar
>> geen
>> openbare vervoer bestaan of naby uitkom nie.

>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106652 is 'n antwoord op boodskap #106637] Do, 20 Oktober 2005 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Oct 2005 08:48:09 +0200, "Annette" wrote:

ie alle taxi's ry met verslete bande en met 'n moersleutel as 'n
stuurkolom
> nie. Solank jy nie aandring om met Die Vierkleur om jou skouers gedrapeer te
> sit, en luidkeels O Boerevolk te sing nie, behoort jy redelik veilig te
> wees:)))

Ek sien genoeg van taxi's in Jhb om nie vrywilliglik van hulle gebruik
te maak nie.
Ek reken voorts as jy enige gegewe taxi se insittendes die keuses gee,
sal hulle sonder om 'n oomblik te dink, verkies om met hul eie motor
te ry.
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106663 is 'n antwoord op boodskap #106631] Do, 20 Oktober 2005 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Taxis is privaat (eienaar) en nie publieke (regering/staat) vervoer nie.

:-)

TJ
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106675 is 'n antwoord op boodskap #106663] Vr, 21 Oktober 2005 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Oct 2005 17:16:07 +0200, "TJ" wrote:

> Taxis is privaat (eienaar) en nie publieke (regering/staat) vervoer nie.
>
> :-)
>
> TJ

So?
Re: Privaatmotorvervoerlosedag. [boodskap #106676 is 'n antwoord op boodskap #106675] Vr, 21 Oktober 2005 08:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So, die taxi's moes ook nie eintlik gister geloop het nie.....
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:c48hl19tjinkcese78qpto44efujmd2c6c@4ax.com...
> On Thu, 20 Oct 2005 17:16:07 +0200, "TJ"
> wrote:
>
> nie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
>
> So?
>
Vorige onderwerp: Re: Farm Worker Abuse
Volgende onderwerp: ET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:31:16 MGT 2024