Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Outback (aan Galjoen)
Outback (aan Galjoen) [boodskap #10601] Sa, 06 September 1997 00:00 na volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hi Galjoen

At het geskrywe dat jy 'n prys moes gekry het vir
jou bydrae oor die "Outbacks". Ek het dit
ongelukkig nie gekry nie.

Wil jy dit nie weer stuur nie, as jy dit nog het,
dat die mense wat onlangs aangesluit het (en ek
natuurlik) dit ook kan geniet? Asseblief, man!

Dankie, en lekker naweek vir jou ook.
Vira.
Re: Outback (aan Galjoen) [boodskap #10646 is 'n antwoord op boodskap #10601] Di, 09 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Vira en At, vir julle kompliment, julle maak my skaam.
(Ek skryf eintlik net om mense te onstig, nie om hul te vermaak nie).
Oppas: As ek skaam is poep ek, en as ek poep raak ek skaam...
Maar ek sal die storie oor die warm australiese dag weer pos.
Onthou die storie is die heilige waarheid, dit was werklik 50 grade!

Vriendelike groete!
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
Re: Outback (aan Galjoen) [boodskap #10688 is 'n antwoord op boodskap #10601] Wo, 10 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ozemail.com.au skryf in artikel
...

>
> Dankie Vira en At, vir julle kompliment, julle maak my skaam.
> (Ek skryf eintlik net om mense te onstig, nie om hul te vermaak nie).
> Oppas: As ek skaam is poep ek, en as ek poep raak ek skaam...
> Maar ek sal die storie oor die warm australiese dag weer pos.
> Onthou die storie is die heilige waarheid, dit was werklik 50 grade!

Liewe Galjoen,

Baie dankie dat jy weer daardie stuk oor die
"outback" gepos het. Van al jou kostelike bydraes
is dit nog steeds vir my die beste. Miskien is dit so
omdat ek my met die omstandighede kan identifiseer.
Ek het met my woestynlopery menige sulke warm
dae beleef. Ek het al mense van die koue Europa
saam met my gehad. Ek het gesien hoe sulke ho"e
temperature hulle tot raserny gedryf het. Jy het
hierdie raserny pragtig in woorde gegiet.

Alles van die beste
At de Lange
Re: Outback (aan Galjoen) [boodskap #10762 is 'n antwoord op boodskap #10601] So, 14 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 9/10/97 10:22AM, in message , "AM
de Lange" wrote:

> gal...@ozemail.com.au skryf in artikel
> ...
>
> >
> > Dankie Vira en At, vir julle kompliment, julle maak my skaam.
>
> Liewe Galjoen,
>
> Baie dankie dat jy weer daardie stuk oor die
> "outback" gepos het.

snip snip snip

Haai Galjoen

Kan jy glo! Dit het nog steeds nie opgedaag in my pos nie, en as dit nie vir
At se antwoord was, het ek gedink jy't glad nie geantwoord nie. Dis dalk tyd
om bietjie met iafrica te baklei...

Intussen, (baie jammer om jou so lastig te val, maar ek wil dit _te_graag
lees), vra ek jou mooi om dit weer vir my persoonlik te stuur. Baie jammer vir
die ongerief, maar ek sal dit baie waardeer.

In die stukkie wat At aangehaal het, (... ek skryf om mense te ontstig ...)het
ek gedink: "Ja Galjoen, ek stel jou voor as iemand wat maak of hy 'n harde skil
het, om die sagte binne-kant bietjie te beskerm ;)

Ek glo dus jy sal dit vir my doen, en sê by voorbaat GROOT dankie!

Groete,
Vira.
Re: Outback (aan Galjoen) [boodskap #10769 is 'n antwoord op boodskap #10601] Ma, 15 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
>
> Haai Galjoen
>
> Kan jy glo! Dit het nog steeds nie opgedaag in my pos nie, en as dit nie vir
> At se antwoord was, het ek gedink jy't glad nie geantwoord nie. Dis dalk tyd
> om bietjie met iafrica te baklei...
>
> Intussen, (baie jammer om jou so lastig te val, maar ek wil dit _te_graag
> lees), vra ek jou mooi om dit weer vir my persoonlik te stuur. Baie jammer vir
> die ongerief, maar ek sal dit baie waardeer.
>
> In die stukkie wat At aangehaal het, (... ek skryf om mense te ontstig ...)het
> ek gedink: "Ja Galjoen, ek stel jou voor as iemand wat maak of hy 'n harde skil
> het, om die sagte binne-kant bietjie te beskerm ;)
>
> Ek glo dus jy sal dit vir my doen, en sj by voorbaat GROOT dankie!
>
> Groete,
> Vira.
>
>

Ek het onlangs uitgevind dat mens boodskappe wat op die NG
verskyn het en nie by mens uitgekom het nie opspoor met
dejanews. Dis 'n Webblad `search enjin' soos Yahoo maar dit
is spesifiek vir nuusgroep boodskappe.

Stef
Vorige onderwerp: Instink
Volgende onderwerp: Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:40:40 MGT 2024