Rugby [boodskap #24962] |
Wed, 28 July 1999 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verneem met skok dat SARVU nou die unies will forseer om in die
oorblywende curriebeker wedstryde gekleurdes ten alle tye op die veld te he.
Dit sal beteken dat sekere top spelers moet plek maak vir spelers wat nie
regtig die mas opkom nie. Alle spanne het tog nie 5 vleuls nodig nie.
Die toekoms van my sport lyk maar donker. Die gevolg gaan wees dat ons maar
net stadig ons borgskappe afskaal en na alternatiewe kyk. Die staduims is
alreeds so leeg. Met spanne wat "geforseer" gaan word gaan die afname nog
groter word. Sport ondersteuners stel nie belang in spanne van die aard nie.
Ek reken ons moet maar begin aan wegbreek en maar vir ou Murdock gaan
ondersteun, of wegbreek en namens 'n ander land deelneem en wen. Miskien
Leshoto Rugby Unie stig .. Wie weet..
Krokkie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #106441 is 'n antwoord op boodskap #106432] |
Fri, 14 October 2005 14:59 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
VRYSTAAT!!!!!!!
--
Groetnis
Annette
> skryf in boodskap news:1129278151.400605@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hel ek hoop jy is reg.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:1sKdnU-swo-A_tLeRVn-qg@is.co.za...
>> Wie gaan semi's wen? Ek dink die Bulle en die Cheetahs gaan die
>> eindstryd haal. Tellings: Bulle 32- Leeus 16 en Vrystaat 22 - WP 12.
>> Die spanning loop hoog!
>>
>
|
|
|