Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » cc
cc [boodskap #106355] So, 09 Oktober 2005 23:25 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - wie het die aap uit die mou gelaat? Nou weet almal natuurlik van ons
alternatiewe kommunikasie. Ek het jou lankal gesê ons kan nie iemand soos
Ferdie vertrou nie.
In elk geval - Katryn het haar les geleer.
As jy nie omgee nie cc ek hierdie ook aan Deneile, Annette en die
Suidwester.
Ek sien DD aan die begin van November in Durban - dan sal ek strategie met
hom bespreek. Ek hou jou op hoogte. (Ek verstaan julle het so 'n warm en
lang somer gehad - geniet dit.)
Re: cc [boodskap #106362 is 'n antwoord op boodskap #106355] Ma, 10 Oktober 2005 08:02 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat haak nou weer? Ek't die plasings gemis...gedog dit gaan oor die Currie
Cup!

"Jonas" skryf in boodskap news:dib99j$f6o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - wie het die aap uit die mou gelaat? Nou weet almal natuurlik van
> ons
> alternatiewe kommunikasie. Ek het jou lankal gesê ons kan nie iemand soos
> Ferdie vertrou nie.
> In elk geval - Katryn het haar les geleer.
> As jy nie omgee nie cc ek hierdie ook aan Deneile, Annette en die
> Suidwester.
> Ek sien DD aan die begin van November in Durban - dan sal ek strategie met
> hom bespreek. Ek hou jou op hoogte. (Ek verstaan julle het so 'n warm en
> lang somer gehad - geniet dit.)
>
Vorige onderwerp: Re: Al Gore ..
Volgende onderwerp: Al Gore ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 02:18:52 MGT 2024