Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Al Gore ..
Al Gore .. [boodskap #106338] Sa, 08 Oktober 2005 04:07 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die artikel halfpad gelees, en toe besef ek Al Gore is een van die
redes waarom mense nie wil lees nie. Waarom kom hy nie tot die punt nie. Die
goeie, waar dinge in die lewe is kort en eenvoudig. Almal verstaan dit, want
jy die skrywer verstaan dit - as jy dit nie verstaan en in eenvoudige woorde
vir my kaan weergee nie, dan verstaan jy dit ook nie. Hier's 'n
uitdrukkingtjie wat ek voor my lessenaar hou.
"The older I grow the more clearly I perceive the winning beauty of
simplicity in thought, conduct and speech." - Pope John XXIII.
Re: Al Gore .. [boodskap #106343 is 'n antwoord op boodskap #106338] Sa, 08 Oktober 2005 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

En daar is 'n inligtingsontploffing wat plaasvind - enige mens wat koers
wil
> hou moet die korrels van die kaf kan skei sonder veel moeite.

Jy is die een wat uit die ou doos dink. Wat dink daar is "iemand wat
die korrels van die kaf moet skei" in die nuusbedryf. Parralel met die
groot nuusbesighede wat nou in die VSA aangaan, is daar 'n bloeiende
internet verspreiding van nuus, die sogenaamde "blogs," wat soveel
mag en krag in hulle verskeidenheid vertoon dat CNN nou gereeld
dele van hulle nuusprogramme bou op wat die bloggers sê.

Gloudina
Re: Al Gore .. [boodskap #106348 is 'n antwoord op boodskap #106338] Sa, 08 Oktober 2005 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:3dqdnZiB_omZ3tXenZ2dnUVZ_smdnZ2d@rogers.com...

"news" skryf

> Hou maar die volgende verkiesing dop. Die republikeine het nou so baie
> crooks, liegbekke en dumbwits dat hulle nie n kans het om weer te wen nie.
> Daar is nie eens n kandidaad wat n moontlike kans het nie.

Dink jy werklik so. Ek is so pessimisties, dat ek
maar net weer verwag dat die Republikeine sal
wen. Die enigste hoop is dat sommige Republikeine
self in opstand sal kom teen die Bush-hegemonie
en vir hulle uitskop uit eie geledere. Soos die
Nasionaliste destyds met P.W. gemaak het.

Gloudina

ek hoop so Gloudina. Jammer die ver regses het nou oorgeneem, die
oorspronklike beginsel van min regering, fiscal responsibility ens. wat die
republikeine voor gestaan het word bederf deur die sotlike kandidate wat dit
nou beheer. Ek hoop nog steeds McCane staan vir Pres., ek sal vir hom stem
as hy homself verkiesbaar sou stel, n paar ander ook, maar die meeste is
maar regtig power.

Ellie
Re: Al Gore .. [boodskap #106367 is 'n antwoord op boodskap #106348] Ma, 10 Oktober 2005 09:48 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Oct 2005 19:03:14 -0300, "news" wrote:

> ek hoop so Gloudina. Jammer die ver regses het nou oorgeneem, die
> oorspronklike beginsel van min regering, fiscal responsibility ens. wat die
> republikeine voor gestaan het word bederf deur die sotlike kandidate wat dit
> nou beheer. Ek hoop nog steeds McCane staan vir Pres., ek sal vir hom stem
> as hy homself verkiesbaar sou stel, n paar ander ook, maar die meeste is
> maar regtig power.
>
> Ellie

Van hier ver af lyk McCain ook na iets sensible.
Verder lyk dit asof die Demokrate aan die een of ander verlamming of
kindersiekte lei.
Vorige onderwerp: cc
Volgende onderwerp: "REPORT ABUSE"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:35:40 MGT 2024