|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Enige persone..... [boodskap #106234 is 'n antwoord op boodskap #106186] |
Sa., 01 Oktober 2005 17:07  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
klink OK
solank jy net nie familie van my is nie, want ek doen nie sake met familie
nie.
"kaalbaster" wrote in message
news:1127971456.914691.126600@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was
>> en
>> kan check wat die winnings was.....
>
> Great, kry die mense bymekaar!
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>
>>> Deneile wrote:
>>>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>>>> gekoop
>>>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>>>> hulle
>>>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld
>>>> word
>>>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige
>>>> wengeld
>>>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>>>> Elke
>>>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>>>> probeer
>>>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>>>
>>> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
>>> Bank transfers?
>>
>>
>>>> "kaalbaster" wrote in message
>>>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> >
>>>> > Deneile wrote:
>>>> >> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>> >
>>>> > Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>> >
>>>
>
|
|
|
|