Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby?
Rugby? [boodskap #87219] Ma, 17 November 2003 11:33 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê julle van die rugby? Ek was in beide verkeerd, so ek reken die
Souties gaan dalk die WB wen aangesien ek meer van Australië dink?
Re: Rugby? [boodskap #106149 is 'n antwoord op boodskap #87219] Wo, 28 September 2005 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink Antie Gloudina se man moet hom bepaal by Kanadese yshokkie, want
duidelik het die man nie 'n idee waarvan hy praat nie

"Jonas" skryf in boodskap news:dhd900$gq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti Gloudina skryf:
>
> ""Ek kyk nou nie eintlik rugby nie, maar my man wel, so ek hoor so 'n
> bietjie daarvan. En soos
> dit vir my lyk, het die rugbyspan beter kans om te wen hoe hoër die aantal
> nie-Afrikaners in die
> ding speel."
>
> Interessante siening - maar dit vertel my meer van Gloudina as van rugby.
> Die negatiewe gevoel jeens Afrikaners kom seker maar kindsbeen af, en is
> bloot 'n refleksie op haar onmiddelike omgewing wat natuurlik haar familie
> insluit. Bepaald nie 'n pluimpie vir die kanaalape nie.
> O ja Anti, net ingeval dit jou ontgaan het, die oorgrote meerderheid van
> die
> 1995-wêreldkampioene is Afrikaans-sprekend.
>
Re: Rugby? [boodskap #106154 is 'n antwoord op boodskap #87219] Wo, 28 September 2005 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fokkit, as 'n mens nou moet twak praat net omdat hy voel hy moet iets se!

"Jonas" skryf in boodskap news:dhd900$gq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti Gloudina skryf:
>
> ""Ek kyk nou nie eintlik rugby nie, maar my man wel, so ek hoor so 'n
> bietjie daarvan. En soos
> dit vir my lyk, het die rugbyspan beter kans om te wen hoe hoër die aantal
> nie-Afrikaners in die
> ding speel."
>
> Interessante siening - maar dit vertel my meer van Gloudina as van rugby.
> Die negatiewe gevoel jeens Afrikaners kom seker maar kindsbeen af, en is
> bloot 'n refleksie op haar onmiddelike omgewing wat natuurlik haar familie
> insluit. Bepaald nie 'n pluimpie vir die kanaalape nie.
> O ja Anti, net ingeval dit jou ontgaan het, die oorgrote meerderheid van
> die
> 1995-wêreldkampioene is Afrikaans-sprekend.
>
Re: Rugby? [boodskap #106158 is 'n antwoord op boodskap #87219] Wo, 28 September 2005 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Die negatiewe gevoel jeens Afrikaners kom seker maar kindsbeen af, en is
> bloot 'n refleksie op haar onmiddelike omgewing wat natuurlik haar familie
> insluit. Bepaald nie 'n pluimpie vir die kanaalape nie.

Hierdie truuk van jou om te sê ek het 'n negatiewe
gevoel jeens Afrikaners, werk nie. Ek was nog altyd
trots om Afrikaner te wees. Dis daarom dat ek so
hard veg teen diégene wat die goeie naam van die
Afrikaner deur die modder gesleep het en nog sleep.
Ek is elk geval nie blind vir die feit dat dit meestal
Afrikaners was wat vir jare 'n diktatorskap in SA
onderhou het nie. Ek is nie blind vir die feit dat dit
die wit NG Kerk se sinodes was wat wit buurtes
geskep het waar ek grootgeword het en die
oorspronklike bewoners na die droë heuwels
toe uitgestoot het nie. Ek is nie blind vir die
feit dat die klug van Bantoe-Onderwys die
'bevolking van SA mank gemaak het vir jare
en jare nie. Maar wanneer ek die nuus van SA
lees en ek sien iemand wat 'n regeringswoord-
voerder is en sy naam is Afrikaans, dan is my
hart trots.

Gloudina
Re: Rugby? [boodskap #106159 is 'n antwoord op boodskap #87219] Wo, 28 September 2005 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

>Bepaald nie 'n pluimpie vir die kanaalape nie.

Sien Jonas, hierdie opmerking lê jou bloot. Hoekom is daar
'n sekere tipe Afrikaner, soos jy, wat altyd hooghartig dink
dat hy beter is as ander Afrikaners? Soos ek vantevore
gesê het, ek het eers die woord "kanaalaap" op hierdie
nuusgroep vir die eerste keer gehoor. Niemand het my
dit genoem toe ek op Stellenbosch studeer het nie.
Ek het altyd gevoel dat die professore met wie ek in
aanraking gekom het, die grootste respek vir my het
wanneer ek vertel het waarvandaan ek kom, miskien
omdat die hoërskole daar in die Noordweste baie
goeie skole was. (Meestal omdat hulle groot getalle
skoliere uit die suidelike gebiede van die ou
Suidwes opgeneem het in koshuise, en hulle getal
skoliere dus taamlik hoog was.)
So, elke keer wanneer jy my 'n kanaalaap noem,
is dit 'n refleksie op jou, nie op my nie. Ek dink
ek kan veilig aanneem dat dit dieselfde indruk
maak op die ander lede van hierdie nuusgroep.

Gloudina
Re: Rugby? [boodskap #106162 is 'n antwoord op boodskap #106158] Wo, 28 September 2005 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:J8ydnfnYT4CXHqfeRVn-iA@rogers.com...
> Hierdie truuk van jou om te sê ek het 'n negatiewe
> gevoel jeens Afrikaners, werk nie. Ek was nog altyd
> trots om Afrikaner te wees.
----Het jy al ooit gehoor van die voel wat nie in sy eie nes skeit nie?

> Ek is nie blind vir die feit dat dit
> die wit NG Kerk se sinodes was wat wit buurtes
> geskep het waar ek grootgeword het en die
> oorspronklike bewoners na die droë heuwels
> toe uitgestoot het nie.
----Jy praat tog tjol. Hoe kan 'n kerk 'n wit woonbuurt skep? Watter mag
het die kerk daaroor? Behalwe natuurlik om sy lidmaatskap te beperk en dan
kan die beperktes mos hul eie kerk stig waar hulle ookal wil?
dan is my
> hart trots. ----Jy't g'n hart nie want jy lieg dat jy opslae maak.
>
> Gloudina
>
Re: Rugby? [boodskap #106163 is 'n antwoord op boodskap #106159] Wo, 28 September 2005 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou anti, soos in die verlede se ek dit weer vir jou [maar jy lees nie wat
mens vir jou skrywe nie]: Kanaalaap is nie 'n belediging vir enige
Upingtonner nie. Dis 'n troetelnaam wat die mense van daai wereld met
trots gebruik om hulleself te identifiseer. Net vanoggend ry ek met die
kar na 'n buurdorp toe en ek hoor oor die Afrikaanse radio van 'n vrou wat
van Upingtonse oorsprong is en waarmee 'n onderhoud gevoer word. Toe die
omroeper vir haar vra waar sy nou eintlik vandaan kom, toe se sy dat sy nou
eintlik 'n Kanaalaap is en almal weet presies waarvan sy praat en sy hoef
nie eers verder te verduidelik nie....
Soos ek ook vir jou in die verlede gese het, is dat hierdie term
hoofsaaklik in die blanke gemeenskap voorkom en as enigiemaqnd dit as 'n
belediging sien, is hy/sy sekerlik nie 'n blanke persoon nie. Dieselfde
ding gebeur hier by ons in Namibie.....'n bobbejaan is 'n uiters slim,
pragtige dier, maar skel jy 'n werker en noem hom 'n bobbejaan, dan kla
hulle jou aan. Hoekom? Sekerlik omdat baie gespot word dat die bobbejane
veel slimmer as sekere mense is?
Vat vir jou. Hoekom hou jy nie op whitey speel nie? Ons weet tog wie
en wat jy is?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:tdSdnQQOq-_kGKfeRVn-sw@rogers.com...
>
> Sien Jonas, hierdie opmerking lê jou bloot. Hoekom is daar
> 'n sekere tipe Afrikaner, soos jy, wat altyd hooghartig dink
> dat hy beter is as ander Afrikaners? Soos ek vantevore
> gesê het, ek het eers die woord "kanaalaap" op hierdie
> nuusgroep vir die eerste keer gehoor. Niemand het my
> dit genoem toe ek op Stellenbosch studeer het nie.
> Ek het altyd gevoel dat die professore met wie ek in
> aanraking gekom het, die grootste respek vir my het
> wanneer ek vertel het waarvandaan ek kom, miskien
> omdat die hoërskole daar in die Noordweste baie
> goeie skole was. (Meestal omdat hulle groot getalle
> skoliere uit die suidelike gebiede van die ou
> Suidwes opgeneem het in koshuise, en hulle getal
> skoliere dus taamlik hoog was.)
> So, elke keer wanneer jy my 'n kanaalaap noem,
> is dit 'n refleksie op jou, nie op my nie. Ek dink
> ek kan veilig aanneem dat dit dieselfde indruk
> maak op die ander lede van hierdie nuusgroep.
>
> Gloudina
>
Re: Rugby? [boodskap #106165 is 'n antwoord op boodskap #106162] Wo, 28 September 2005 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ----Het jy al ooit gehoor van die voel wat nie in sy eie nes skeit nie?

Nee, vertel my.
Het jy al ooit gehoor van mense wat, as hulle groep
goddeloos word, hulle uitspreek daaroor. As jy nie
het nie, gaan lees die Bybel. Die ou Testament is vol
daarvan. Paulus het dit gedoen. Dit is bybels.

Gloudina
Re: Rugby? [boodskap #106166 is 'n antwoord op boodskap #106162] Wo, 28 September 2005 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ----Jy praat tog tjol. Hoe kan 'n kerk 'n wit woonbuurt skep? Watter mag
> het die kerk daaroor?

Wel, dis wat in praktyk op die walle en die eilande van
die Oranje-rivier gebeur het. Die NG Kerk het skemas
daar begin, wat uitsluitlik grond aan witmense gegee het.
Die oorspronklike bewoners van daardie eilande moes
in krotjies op die walle van die Oranje ( onwettig) bly,
of vir hulle huise oprig in "kroeke" in die droë heuwels,
waar hulle myle en myle moes stap met emmers op
die kop om vir hulle water uit die naaste kanaal te
gaan haal. As jy in so 'n ellende gedompel was in
jou jeug, sou jy nie ook 'n struggle wou begin nie?

Gloudina
Re: Rugby? [boodskap #106180 is 'n antwoord op boodskap #106165] Wo, 28 September 2005 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy nie die spreekwoord ken nie, dan verskoon ek jou jou eie mense gesel,
maar dan is ons mos nie jou eie mense nie? Miskien moet jy jou Bybel
sommer oopmaak by die deel wat vir jou vertel die oordeel kom jou as mens
nie toe nie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:FYSdnS2wnffgA6fenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ----Het jy al ooit gehoor van die voel wat nie in sy eie nes skeit nie?
>
> Nee, vertel my.
> Het jy al ooit gehoor van mense wat, as hulle groep
> goddeloos word, hulle uitspreek daaroor. As jy nie
> het nie, gaan lees die Bybel. Die ou Testament is vol
> daarvan. Paulus het dit gedoen. Dit is bybels.
>
> Gloudina
>
Re: Rugby? [boodskap #106181 is 'n antwoord op boodskap #106166] Wo, 28 September 2005 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weereens, jy praat stories en nie die waarheid nie. Die oorspronklike
bewoners van die grond waarvan jy praat, het hulle kaart en transport op die
grond gehad? Het hulle die grond gekoop van enige regering af? Nee, dit
was ongebruikte staatsgrond waarop hulle gaan plak het. Wanneer van
hierdie grond later aan 'n instansie soos die kerk verkoop word en die
besluit om dit te ontwikkel in plotte of erwe vir sy lidmate, dan is dit mos
sy eiendom om te besluit wat om daarmee te maak? Daar is baie,baie
voorbeelde in die geskiedenis van mense wat gaan plak het op grond en dan
sommermeer wil aanspraak maak daarop. Dit werk nie so nie. 'n Regverdige
regering sal die plakker of 'n kans gee om die grond te koop of ander grond
op 'n ander plek teen 'n billike prys aanbied. Die probleem is net dat
plakkers nie geld maak nie en nie kan koop nie....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:45qdnd0_EOjkAqfeRVn-vQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ----Jy praat tog tjol. Hoe kan 'n kerk 'n wit woonbuurt skep? Watter
> mag
>> het die kerk daaroor?
>
> Wel, dis wat in praktyk op die walle en die eilande van
> die Oranje-rivier gebeur het. Die NG Kerk het skemas
> daar begin, wat uitsluitlik grond aan witmense gegee het.
> Die oorspronklike bewoners van daardie eilande moes
> in krotjies op die walle van die Oranje ( onwettig) bly,
> of vir hulle huise oprig in "kroeke" in die droë heuwels,
> waar hulle myle en myle moes stap met emmers op
> die kop om vir hulle water uit die naaste kanaal te
> gaan haal. As jy in so 'n ellende gedompel was in
> jou jeug, sou jy nie ook 'n struggle wou begin nie?
>
> Gloudina
>
Re: Rugby? [boodskap #106182 is 'n antwoord op boodskap #106180] Wo, 28 September 2005 18:05 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Miskien moet jy jou Bybel
> sommer oopmaak by die deel wat vir jou vertel die oordeel kom jou as mens
> nie toe nie?

Og, Suidwester. Jy is nou die laaste een wat oor oordeel
moet praat. Elke hawerklaps veroordeel jy die hele
Afrika, en tusssenin veroordeel jy almal wat nie met
jou saamstem nie. Watter witgepleisterde graf is jy.

Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Ontwikkeling werk nie so lekker nie
Volgende onderwerp: Flytrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:33:44 MGT 2024