Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brett Kebble se moord
Brett Kebble se moord [boodskap #106148] Wo, 28 September 2005 05:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens sal maar seker 'n bietjie moet wag vir die regte storie uiteindelik -
maar vanoggend se nuusberig wil laat blyk dat dit 'n moordaanval kon wees.
Miskien was dit die SARS ouens wat nie meer geweet het hoe om hul
verleentheid aangaande hom verder te kon hanteer nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Brett Kebble se moord [boodskap #106172 is 'n antwoord op boodskap #106148] Wo, 28 September 2005 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Sep 2005 07:08:52 +0200, "Annette" wrote:
> Mens sal maar seker 'n bietjie moet wag vir die regte storie uiteindelik -
> maar vanoggend se nuusberig wil laat blyk dat dit 'n moordaanval kon wees.
> Miskien was dit die SARS ouens

Het hy voe"lgriep gehad????
Re: Brett Kebble se moord [boodskap #106179 is 'n antwoord op boodskap #106172] Wo, 28 September 2005 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nei. Onse Brett het mos lank versuim om nie belastingopgawes te voltooi
nie, nie 'n enkele dooie sent inkomste belasting betaal het sedert 1993
nie, en in 'n kort tydjie ( +/-5 jaar) persoonlike bates van miljoene
bymekaargemaak uit sy geen inkomste nie.Lees jy nie Noseweek nie?
Die belastingmense is glo te bang om hom te vervolg.
Die mense daar wat hom wil ondersoek en dagvaar, word sondermeer na ander
afdelings verskuif of kry aanbiedings uit ander oorde sodat hulle bedank.
Toe die storie in Noseweek breek, is daar glo inderhaas 'n paar jaar se
opgawes ingedien, maar elke liewe een was so swak voltooi, dat dit 'n
Sarsoudit werd is.
Die storie het uitgekom toe hy aan 'n bank, by aansoek om 'n lening, bates
van miljoene getoon het, terwyl sy bates en laste opgawe aan die ontvanger,
om met sy verklaarde "inkomste" te balanseer, nie bates van eers R 50 000
getoon het nie.
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:pbalj1p91rms58rtdakob2dq15niisu57b@4ax.com...
> On Wed, 28 Sep 2005 07:08:52 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > Miskien was dit die SARS ouens
>
> Het hy voe"lgriep gehad????
>
Re: Brett Kebble se moord [boodskap #106192 is 'n antwoord op boodskap #106179] Do, 29 September 2005 08:55 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Nei. Onse Brett het mos lank versuim om nie belastingopgawes te voltooi
> nie, nie 'n enkele dooie sent inkomste belasting betaal het sedert 1993
> nie, en in 'n kort tydjie ( +/-5 jaar) persoonlike bates van miljoene
> bymekaargemaak uit sy geen inkomste nie.Lees jy nie Noseweek nie?
> Die belastingmense is glo te bang om hom te vervolg.
> Die mense daar wat hom wil ondersoek en dagvaar, word sondermeer na ander
> afdelings verskuif of kry aanbiedings uit ander oorde sodat hulle bedank.
> Toe die storie in Noseweek breek, is daar glo inderhaas 'n paar jaar se
> opgawes ingedien, maar elke liewe een was so swak voltooi, dat dit 'n
> Sarsoudit werd is.
> Die storie het uitgekom toe hy aan 'n bank, by aansoek om 'n lening, bates
> van miljoene getoon het, terwyl sy bates en laste opgawe aan die ontvanger,
> om met sy verklaarde "inkomste" te balanseer, nie bates van eers R 50 000
> getoon het nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:pbalj1p91rms58rtdakob2dq15niisu57b@4ax.com...
>> On Wed, 28 Sep 2005 07:08:52 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>> wees.
>>> Miskien was dit die SARS ouens

Die koerante vandag is propvol van Brett Kebble se moord. Wonder of
die hele waarheid ooit sal uikom - klink amper soos die Diana
ongeluk.
>>
>> Het hy voe"lgriep gehad????
>>
>>
Vorige onderwerp: Afrikaans bo
Volgende onderwerp: Ek sien toe vir ET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:42:13 MGT 2024