Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS
Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS [boodskap #105249] Vr, 19 Augustus 2005 16:20 na volgende boodskap
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Universiteit skep wanvoorstelling, sê studente

Related Articles
Moslem-Tukkies ontsteld oor anti-Islam-brosjure
Tukkies-rugby gou reeds beproef
Click here

Delia du Toit

Afrikaanssprekende studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) het
gister 'n protesoptog gehou teen die "doelbewuste en geleidelike
afskaffing van Afrikaanse onderrig" aan die universiteit.

Mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, voorsitter van die studenteraad en
leier van die protesaksie, het gesê Afrikaans sprekende studente kan
slegs in 19 van die 150 studierigtings wat die UP voorgraads aanbied,
ál hul klasse in Afrikaans loop. Volgens hom skep die UP-bestuur 'n
wanvoorstelling, want studente betaal vir Afrikaanse onderrig, maar kry
dit dan nie.

Die UP se veiligheidsdienste het gesê sowat 700 studente het aan die
optog deelgeneem. Hulle het luid verskeie Afrikaanse volksliedjies, die
ou vlaglied en "Die stem" gesing.

Die studente eis die onmiddellike staking van die verengelsing van
klasse en dat klasse in Afrikaans aangebied word waar dit moontlik is.
Dit kom ná Afrikaanse klasse in die fakulteit ingenieurs wese onlangs
drasties verminder is.

Verder dring die studente aan op 'n komitee om die UP se taalbeleid te
monitor en die aanstelling van genoegsame en bekwame personeellede om
Afrikaanse onderrig te verseker.

"Daar sal van tyd tot tyd Afrikaanse programme aan die universiteit
wees waar 'n student sekere modules in Engels sal moet neem. Dit is
daaraan te wyte dat die universiteit nie oor die hulpbronne en geld
beskik om volledig alle modules in alle programme te dupliseer nie,"
het prof. Niek Grové, registrateur, gesê.

Grové het ook gevra dat 'n ernstige nasionale debat gevoer word oor
Afrikaans, oor meertaligheid binne hoër onderwys en die finansiering
van instellings wat meer as een onderrigtaal gebruik. Hy het gesê die
universiteit doen 'n beroep op die regering om bykomende hulpbronne
beskikbaar te stel om universiteite te ondersteun om meertaligheid te
bevorder.

Mnr. Barend Uys, voorsitter van Solidariteit Jeug aan die UP, het
gesê: "Ons voer steeds gesprekke met die universiteitsbestuur, maar
dit is duidelik dat druk van studente en eksterne groepe nou
noodsaaklik is."

Studente beweer ook dat Afrikaanse studente makliker uit koshuise
geskors word as ander studente. Hulle eis 'n staking van die "eensydige
verandering aan die UP se tradisies" en 'n plasingsbeleid wat gegrond
is op meriete en deelname, pleks van ras.

UIT: http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1756508,00. html
Re: Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS [boodskap #105367 is 'n antwoord op boodskap #105249] Wo, 24 Augustus 2005 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
What did the English do in America, They killed Red Indians till nearly none
left.
What did the English do in Australia, They killed Aboriginals till only a
handfull left and the rest they removed from their mothers What did the
Spanish do in South America, They killed all the Inka
Indians -none left.
What did the Portugese do in Africa, They exported blacks to America and
other countries What did the Germans do in Europe, They killed millions of
people under
cover of two wars What did the muslims do, They killed many people that is
branded as infidels
(dogs)
What did the Catholic Church (Italians) do, They killed many under the
inquition WHAT DID THE BOERS DO, THEY BROUGHT THE BIBLE AND SUPPLIED WORK
AND THEN HAD
APPARTHEID.
Except for the Boers in South Africa or aboard, if you are any of the
above( including the meide naiers that fled South Africa and now try and
shit on it from a distance) then I tell you to F--K off and go and shit in
your own backyard , eat it and hope to get wise. Including the names
underneath "Paule Naude" and Naartjie Bunker
Die etter koppe - iemand moes vir hulle laat weet dat bOERE die taal in sy[/color]
> hol
> is...
>
> Hulle maak net die naam van die bOERE meer kak werd (as dit moontlik kan
> wees).
>
> Dom donders.
>
Re: Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS [boodskap #105372 is 'n antwoord op boodskap #105367] Do, 25 Augustus 2005 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Jou vuil spam in die afvalsak
Plonk
Re: Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS [boodskap #105993 is 'n antwoord op boodskap #105367] Di, 20 September 2005 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Kan dit in Afrikaans asseblief?

--
Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Celfoon 00 32 (0) 485 630 227

"RHINO" skryf in boodskap news:_o%Oe.9203$FA3.2557@news-server.bigpond.net.au...
> What did the English do in America, They killed Red Indians till nearly
> none
> left.
> What did the English do in Australia, They killed Aboriginals till only a
> handfull left and the rest they removed from their mothers What did the
> Spanish do in South America, They killed all the Inka
> Indians -none left.
> What did the Portugese do in Africa, They exported blacks to America and
> other countries What did the Germans do in Europe, They killed millions of
> people under
> cover of two wars What did the muslims do, They killed many people that is
> branded as infidels
> (dogs)
> What did the Catholic Church (Italians) do, They killed many under the
> inquition WHAT DID THE BOERS DO, THEY BROUGHT THE BIBLE AND SUPPLIED WORK
> AND THEN HAD
> APPARTHEID.
> Except for the Boers in South Africa or aboard, if you are any of the
> above( including the meide naiers that fled South Africa and now try and
> shit on it from a distance) then I tell you to F--K off and go and shit in
> your own backyard , eat it and hope to get wise. Including the names
> underneath "Paule Naude" and Naartjie Bunker
> news:AUTL9K0S38588.6203356481@anonymous.poster...
>
> "Naartjie Bunker" wrote in message
> news:G2OZVE4738584.8166203704@anonymous.poster...
>> Die etter koppe - iemand moes vir hulle laat weet dat bOERE die taal in
>> sy hol
>> is...

>> Hulle maak net die naam van die bOERE meer kak werd (as dit moontlik kan
>> wees).

>> Dom donders.


>
Re: Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS [boodskap #106099 is 'n antwoord op boodskap #105993] Sa, 24 September 2005 09:36 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Leo,deze nieuwsgroep mag ook in Nederlands en is niet uitsluitend
voorbehouden aan zuid-africaans,of liever Afriicaans

"Leo Camerlynck" skryf in boodskap news:432ffa9d$0$23669$ba620e4c@news.skynet.be...
> Kan dit in Afrikaans asseblief?
>
> --
> Leo CAMERLYNCK
> "De Zavelberg"
> Celfoon 00 32 (0) 485 630 227
>
>
> "RHINO" schreef in bericht
> news:_o%Oe.9203$FA3.2557@news-server.bigpond.net.au...
>> What did the English do in America, They killed Red Indians till nearly
>> none
>> left.
>> What did the English do in Australia, They killed Aboriginals till only a
>> handfull left and the rest they removed from their mothers What did the
>> Spanish do in South America, They killed all the Inka
>> Indians -none left.
>> What did the Portugese do in Africa, They exported blacks to America and
>> other countries What did the Germans do in Europe, They killed millions of
>> people under
>> cover of two wars What did the muslims do, They killed many people that is
>> branded as infidels
>> (dogs)
>> What did the Catholic Church (Italians) do, They killed many under the
>> inquition WHAT DID THE BOERS DO, THEY BROUGHT THE BIBLE AND SUPPLIED WORK
>> AND THEN HAD
>> APPARTHEID.
>> Except for the Boers in South Africa or aboard, if you are any of the
>> above( including the meide naiers that fled South Africa and now try and
>> shit on it from a distance) then I tell you to F--K off and go and shit in
>> your own backyard , eat it and hope to get wise. Including the names
>> underneath "Paule Naude" and Naartjie Bunker
>> > news:AUTL9K0S38588.6203356481@anonymous.poster...
>>
>> "Naartjie Bunker" wrote in message
>> news:G2OZVE4738584.8166203704@anonymous.poster...
>>> Die etter koppe - iemand moes vir hulle laat weet dat bOERE die taal in
>>> sy hol
>>> is...
>
>>> Hulle maak net die naam van die bOERE meer kak werd (as dit moontlik kan
>>> wees).
>
>>> Dom donders.
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Vir die rekord ...
Volgende onderwerp: Algemene mening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:30:05 MGT 2024