Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Looking Around
Re: Looking Around [boodskap #105878] Ma, 12 September 2005 15:01 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"friend" skryf

I would
> really think that you should go back to school (an anti-apartheid
> school) so that they can learn you to spell from scratch!!) Ha-ha, idiot

Ek weet nie of dit nou Frikkie of Plato is wat nou skielik
"friend" geword het nie.( Ek sit my geld op Frikkie, want
hy hou mos van die Engels meer as van Afrikaans.)
Maar asseblief, asseblief, moet tog nie maak of jy nou
skielik Engels so goed kan praat en spel nie. Onthou
dit is "they can teach you" en nie "they can learn you"
nie.

Die Ruiter van die Derde Republiek
se taalsuiwerheidskomitee.
Re: Looking Around [boodskap #105886 is 'n antwoord op boodskap #105878] Di, 13 September 2005 04:58 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ruiter van die Derde Republiek se taalsuiwerheidskomitee - jy behoort
te weet dat 'n mens in engels terug
antwoord as die oorspronklike brief in engels aangebied is. Ek is 'n
suiwer afrikaans sprekende en was die
learn en teach 'n direkte vertaling en 'n fout van my kant af. As
taalsuiwerheids deskundige behoort jy ook nie
mense te kritiseer, maar op 'n ordentlike wyse reg te help. O, ja -
dit is ook nie Frikkie wat nou friend geword het nie
- kom ons speel raai raai (dis goed vir die taal oefeninge).
Vorige onderwerp: Die Moegoe
Volgende onderwerp: Is dit Naasteliefde?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:01:37 MGT 2024