Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Moegoe
Die Moegoe [boodskap #105866] Ma, 12 September 2005 10:44
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die moegoe met die naam Nomen en kie
Dit is darem nou 'n poppe drol die
hy kruip weg agter mail...@nym.alias.net
is ook maar seker al wat hy het
'n regte man staan vir sy ding
die boetie is alleen in sy spotter kring
ek is nou al so verveeld
o die moegoe is seker nog onder bedeeld
hy laat my lag vir sy kak
hy is net besig om 'n poets te bak
hy soek net aandag deur kak te praat
volg nou net hierdie goeie raad...
vermy die doos van 'n etter
want ons stilte sal hom verpletetter
Vorige onderwerp: Re: Time Machine
Volgende onderwerp: Re: Looking Around
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:33:13 MGT 2024