Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ettiene Botha
Ettiene Botha [boodskap #105718] Wo, 07 September 2005 06:21 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval
Re: Ettiene Botha [boodskap #105725 is 'n antwoord op boodskap #105718] Wo, 07 September 2005 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegte nuus voorwaar.
Hoeveel verkeer kan daar wees om 5vm?

--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1126073935.195210@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
> ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval
>
Re: Ettiene Botha [boodskap #105726 is 'n antwoord op boodskap #105718] Wo, 07 September 2005 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis tragies om die minste te sê. Ons Bulle sal hom mis.

"Riaan" skryf in boodskap news:1126073935.195210@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
> ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval
>
Re: Ettiene Botha [boodskap #105760 is 'n antwoord op boodskap #105725] Do, 08 September 2005 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit voel soos familie wat gesterf het

EKs so 5:40 daar verby en daai tyd begin die verkeer eers optel. 5 uur is
daar baie min verkeer. Iets moes gebeur het ek verneem hulle het by Firkin
gekuier die vorige aand

"Annette" skryf in boodskap news:dfm8bv$4qb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Slegte nuus voorwaar.
> Hoeveel verkeer kan daar wees om 5vm?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Riaan" wrote in message
> news:1126073935.195210@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
>> ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval


>
Re: Ettiene Botha [boodskap #105765 is 'n antwoord op boodskap #105760] Do, 08 September 2005 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien die hele nag deur daar gekuier?
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:9oednUk6qvPoUILeRVn-hA@is.co.za...
> Dit voel soos familie wat gesterf het
>
> EKs so 5:40 daar verby en daai tyd begin die verkeer eers optel. 5 uur is
> daar baie min verkeer. Iets moes gebeur het ek verneem hulle het by Firkin
> gekuier die vorige aand
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfm8bv$4qb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slegte nuus voorwaar.
>> Hoeveel verkeer kan daar wees om 5vm?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1126073935.195210@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
>>> ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval
>
>
>>
>
Re: Ettiene Botha [boodskap #105773 is 'n antwoord op boodskap #105760] Do, 08 September 2005 10:28 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tja, met min verkeer is dit soveel makliker om plankgas te gee.

"Otterkop" skryf in boodskap news:9oednUk6qvPoUILeRVn-hA@is.co.za...
> Dit voel soos familie wat gesterf het
>
> EKs so 5:40 daar verby en daai tyd begin die verkeer eers optel. 5 uur is
> daar baie min verkeer. Iets moes gebeur het ek verneem hulle het by Firkin
> gekuier die vorige aand
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfm8bv$4qb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slegte nuus voorwaar.
>> Hoeveel verkeer kan daar wees om 5vm?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1126073935.195210@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Blou Bul ster senter Ettiene Botha, het vanoggend gesterf in 'n motor
>>> ongeluk. Die polisie ondersoek die voorval
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Homo seksueel angeboren niet aangeleerd.
Volgende onderwerp: Besnyding.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:51:15 MGT 2024