Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DD se respek
DD se respek [boodskap #105665] |
Tue, 06 September 2005 06:14  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
Het ek dit ooit gehad?
Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
sonder DD se misplaaste idee wat respek behels.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DD se respek [boodskap #105823 is 'n antwoord op boodskap #105819] |
Sun, 11 September 2005 07:57  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou diplomasie verdien respek:))
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1126372799.51d66deed8d91a6efd7876ce88cef216@teranews...
> Mmmmmmmm, goeie vraag....
>
> Ek dink mense wat ander verkleineer, veral voor ander mense in geselskap,
> loop gevaar om my respek te verloor. Mense wat magsposisies misbruik vir
> eie gewin of om ander te verneder. En laastens, baie keer myself omdat ek
> te kort skiet aan my eie standaarde.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfmeeq$egb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Watter mense respekteer jy nie Soois?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
>>> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n
>> oogwink
>>> verdwyn
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>>>
>>>> "Annette" skryf
>>>>
>>>> > Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>>> > Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe
>>>> > voortgaan
>>>>
>>>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>>>> as DD respek vir jou het.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 20:41:21 UTC 2025
|