Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DD se respek
DD se respek [boodskap #105665] Di, 06 September 2005 06:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
Het ek dit ooit gehad?
Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
sonder DD se misplaaste idee wat respek behels.
--
Groetnis
Annette
Re: DD se respek [boodskap #105673 is 'n antwoord op boodskap #105665] Di, 06 September 2005 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Sep 2005 08:14:43 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.

Haai nee! Was julle twee saam?
Re: DD se respek [boodskap #105689 is 'n antwoord op boodskap #105665] Di, 06 September 2005 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan

Ek dink jy moet eers begin om te worry
as DD respek vir jou het.

Gloudina
Re: DD se respek [boodskap #105698 is 'n antwoord op boodskap #105689] Di, 06 September 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n oogwink
verdwyn

"@rogers.com" wrote in message
news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Annette" skryf
>
>> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
>
> Ek dink jy moet eers begin om te worry
> as DD respek vir jou het.
>
> Gloudina
>
Re: DD se respek [boodskap #105730 is 'n antwoord op boodskap #105698] Wo, 07 September 2005 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter mense respekteer jy nie Soois?
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n oogwink
> verdwyn
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
>>
>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>> as DD respek vir jou het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: DD se respek [boodskap #105819 is 'n antwoord op boodskap #105730] Sa, 10 September 2005 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmmmmm, goeie vraag....

Ek dink mense wat ander verkleineer, veral voor ander mense in geselskap,
loop gevaar om my respek te verloor. Mense wat magsposisies misbruik vir
eie gewin of om ander te verneder. En laastens, baie keer myself omdat ek
te kort skiet aan my eie standaarde.

"Annette" skryf in boodskap news:dfmeeq$egb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Watter mense respekteer jy nie Soois?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Francois Human" wrote in message
> news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
>> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n
> oogwink
>> verdwyn

>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>>
>>> "Annette" skryf
>>>
>>>> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>>> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe
>>>> voortgaan
>>>
>>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>>> as DD respek vir jou het.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>


>
Re: DD se respek [boodskap #105823 is 'n antwoord op boodskap #105819] So, 11 September 2005 07:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou diplomasie verdien respek:))
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1126372799.51d66deed8d91a6efd7876ce88cef216@teranews...
> Mmmmmmmm, goeie vraag....
>
> Ek dink mense wat ander verkleineer, veral voor ander mense in geselskap,
> loop gevaar om my respek te verloor. Mense wat magsposisies misbruik vir
> eie gewin of om ander te verneder. En laastens, baie keer myself omdat ek
> te kort skiet aan my eie standaarde.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfmeeq$egb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Watter mense respekteer jy nie Soois?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
>>> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n
>> oogwink
>>> verdwyn
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>>>
>>>> "Annette" skryf
>>>>
>>>> > Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>>> > Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe
>>>> > voortgaan
>>>>
>>>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>>>> as DD respek vir jou het.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Klomp Goed 3: Spierpaleis vermis
Volgende onderwerp: " Anatomieles " deur LUCAS MALAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 14:30:38 MGT 2024