Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Flap-Trap op Carte Blanche
Flap-Trap op Carte Blanche [boodskap #105295] Ma, 22 Augustus 2005 06:43 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Flap-trap = Die woord wat Pretoria se 14+ laaities gebruik as hulle wind
dronk en opgespike in groepies beweeg en swartes aanrand. Soos een van die
ouens genoem het is dat die aanvalle vergelding is om die swartes hul vouens
verkrag en mense moor. Gewonlik beweeg hulle in groepies van 5 met hul pa
se bakkie gewapen met baseball bats opsoek na hawelose swart man of vrou wat
hulle kan op moer. Die Waterkloof 4 was besig met 'n flap-trap toe hulle
die ou dood geslaan het.. Bleikbaar het die laaities se paens ook gewoonlik
in jul jeug aan 'n flap-trap deelgeneem Is hier enige flap-trappers in die
ng?
Re: Flap-Trap op Carte Blanche [boodskap #105296 is 'n antwoord op boodskap #105295] Ma, 22 Augustus 2005 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het die program gemis - vertel tog meer wat op die program van die 4
stouterds gesê is.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:debs75$524$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Flap-trap = Die woord wat Pretoria se 14+ laaities gebruik as hulle wind
> dronk en opgespike in groepies beweeg en swartes aanrand. Soos een van die
> ouens genoem het is dat die aanvalle vergelding is om die swartes hul vouens
> verkrag en mense moor. Gewonlik beweeg hulle in groepies van 5 met hul pa
> se bakkie gewapen met baseball bats opsoek na hawelose swart man of vrou wat
> hulle kan op moer. Die Waterkloof 4 was besig met 'n flap-trap toe hulle
> die ou dood geslaan het.. Bleikbaar het die laaities se paens ook gewoonlik
> in jul jeug aan 'n flap-trap deelgeneem Is hier enige flap-trappers in die
> ng?
>
Re: Flap-Trap op Carte Blanche [boodskap #105315 is 'n antwoord op boodskap #105295] Ma, 22 Augustus 2005 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Carte Blanche het seker een van swakste afleweringe beleef gisteraand - 21
Augustus 2005.

Die "flaptrap" inset was pateties - veralgemenings met Mnr Mike Bolhuys wat
"extensive research" gedoen het op die onderwerp. Bolhuys, wat 'n
uitsmyter-besigheid bedryf, weet nie hoe om "research" te spel nie. Arme
Irma Labuschagne se inset het bestaan uit veralgemenings. (Bolhuys wat self
aan dergelike optredes deelgeneem het toe hy 16 jaar oud was, moet vervolg
word.)
Ek het kinders wat op skool was in Pretoria en dis die eerste keer wat ek
sulke veralgemenings en loutere snert gehoor het. Iemand moet Carte
Blanche-spannetjie tot verantwoording roep. (In Pretoria was die reaksie op
die "Waterkloof 4" sage deur die bank een van skok en afsku. Nie een persoon
het teenoor my op enige tydstip die daad goedgekeur nie - inteendeel.)
Ek stel voor dat die Carte Blanche-span hul inligting onmiddelik aan die
SAPS oorhandig vir vervolging of verdere ondersoek - maar hulle moet
daarteen waak om rasseverhoudinge te vertroebel ten koste van sensasionele
joernalistiek.
Re: Flap-Trap op Carte Blanche [boodskap #105318 is 'n antwoord op boodskap #105295] Ma, 22 Augustus 2005 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag jou hele ou hel, man

ek het self apartheid ondersteun tot sover as 15 jaar gelede

gelukkig het ek my brein ontvries gekry en nou kan ek dink

Soois.

"Paule Naude" skryf in boodskap news:L3FM39Z438586.6610763889@reece.net.au...
> Actually - all you bOERS are really good at assaulting and abusing black
> people. It is really strange that you make as though you are actually
> surprised
> to hear that this sort of thing is occuring.
>
> Then, I guess none of you miserable people actually know ANYONE who ever
> supported apartheid. Go figure.
>
Re: Flap-Trap op Carte Blanche [boodskap #105400 is 'n antwoord op boodskap #105296] Sa, 27 Augustus 2005 21:46 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> Flap-trap = Die woord wat Pretoria se 14+ laaities gebruik as hulle wind
>> dronk en opgespike in groepies beweeg en swartes aanrand. Soos een van die
>> ouens genoem het is dat die aanvalle vergelding is om die swartes hul vouens
>> verkrag en mense moor. Gewonlik beweeg hulle in groepies van 5 met hul pa
>> se bakkie gewapen met baseball bats opsoek na hawelose swart man of vrou wat
>> hulle kan op moer. Die Waterkloof 4 was besig met 'n flap-trap toe hulle
>> die ou dood geslaan het.. Bleikbaar het die laaities se paens ook gewoonlik
>> in jul jeug aan 'n flap-trap deelgeneem Is hier enige flap-trappers in die
>> ng?

Is daar nou rêrig 'n flap vermoor? Ek was nog besig om te lees van al die
name van Boere en ander wie deur flappe vermoor is.
Julle moenie sake uit die verband uitruk nie. Het die flappe dan die reg om
wel boere te mishandel en vermoor?
Ek glo nie.
Vorige onderwerp: Wie se verantwoordelikheid?
Volgende onderwerp: Re: Naming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:38:25 MGT 2024