Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #105232] Vr, 19 Augustus 2005 07:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
lesbies?
Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
homoseksueel?
--
Groetnis
Annette
Re: Rugby [boodskap #105240 is 'n antwoord op boodskap #105232] Vr, 19 Augustus 2005 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
laat val het in die shower....
So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
hooker speel?

"Annette" skryf in boodskap news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
> lesbies?
> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
> homoseksueel?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #105244 is 'n antwoord op boodskap #105240] Vr, 19 Augustus 2005 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan reg wees. Ongelukkig, soos jy weet, kan nie almal los balle jaag nie,
en nie almal kan hookers wees nie;))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:de4bmp$iro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
> laat val het in die shower....
> So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
> hooker speel?
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
>> lesbies?
>> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
>> homoseksueel?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #105255 is 'n antwoord op boodskap #105232] Vr, 19 Augustus 2005 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Aug 2005 09:37:25 +0200, "Annette" wrote:

> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
> lesbies?
> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
> homoseksueel?

Lesbies beteken tog ook homoseksueel
Re: Rugby [boodskap #105256 is 'n antwoord op boodskap #105255] Vr, 19 Augustus 2005 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
--
Groetnis
Annette
>
> Lesbies beteken tog ook homoseksueel
>
Re: Rugby [boodskap #105258 is 'n antwoord op boodskap #105256] Vr, 19 Augustus 2005 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Aug 2005 21:57:01 +0200, "Annette" wrote:

> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?

ja, ek is lesbies; is gek na vroue
Re: Rugby [boodskap #105260 is 'n antwoord op boodskap #105258] Sa, 20 Augustus 2005 05:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jy is heteroseksueel, want jou tieties is nie groot genoeg nie:))
--
Groetnis
Annette
>
>> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
> D:
> ja, ek is lesbies; is gek na vroue
>
Vorige onderwerp: Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies
Volgende onderwerp: Rugby?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:47:36 MGT 2024