Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is hier iemand wat wil weet?
Is hier iemand wat wil weet? [boodskap #105055] Ma, 15 Augustus 2005 07:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat hulle te doen staan re die " Promotion of Access to Information Act no 2
of 2000?

--
Groetnis
Annette
Re: Is hier iemand wat wil weet? [boodskap #105058 is 'n antwoord op boodskap #105055] Ma, 15 Augustus 2005 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vertel

On Mon, 15 Aug 2005 09:21:38 +0200, "Annette" wrote:

> Wat hulle te doen staan re die " Promotion of Access to Information Act no 2
> of 2000?
Re: Is hier iemand wat wil weet? [boodskap #105080 is 'n antwoord op boodskap #105058] Di, 16 Augustus 2005 05:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
PAIA - Elke mens wat enige tipe besigheid bedryf - selfs straatsmouse - moet
glo 'n handleiding by HRC ( Human resouces coucil) indien, waarin jou tipe
besigheid bekend gemaak word, en hoe jy rekords hoe, en hoe jy inligting
bekend sal stel, en watter fooi jy sal vra.
Jy kan byv sê al die inligting beskikbaar is in jou handleiding by HRC, en
dan moet die aanvraer hulle R50 betaal om die inligting te kan kry.
Ek moet nog bietjie verder delf om uit te vind of die HRC darem die eienaar
van die handleiding in kennis sal stel wie van hom/haar inligting verwag.

Ek weet nie wat die doel agter hierdie storie is nie, behalwe om geld vir
die staat te in.
Geen besigheid sal al hul besigheid, bronne en klante aan enige organisasie,
watwo nog staat, geredelik beskikbaar stel waar dit misbruik kan word.

--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jf01g11vq03ep3ih7g19bsclenhgl5j4m4@4ax.com...
>
> Vertel
>
> On Mon, 15 Aug 2005 09:21:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wat hulle te doen staan re die " Promotion of Access to Information Act no 2
>> of 2000?
>
Vorige onderwerp: Bezoek van Bush aan Belgie
Volgende onderwerp: Google Earth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 18:28:22 MGT 2024