Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Google Earth
Google Earth [boodskap #104989] Vr, 12 Augustus 2005 12:10 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie het al gekyk?

Pretoria lyk pragtig! Verwoerdburg ook.

Kaapstad lê (tipies) onder die wolke!!!

Hier by ons is dit nie so mooi skerp nie, behalwe Amsterdam se middestad.
Re: Google Earth [boodskap #104992 is 'n antwoord op boodskap #104989] Vr, 12 Augustus 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Aug 2005 14:10:19 +0200, "Max" wrote:

> Wie het al gekyk?
>
> Pretoria lyk pragtig! Verwoerdburg ook.
>
> Kaapstad lê (tipies) onder die wolke!!!
>
> Hier by ons is dit nie so mooi skerp nie, behalwe Amsterdam se middestad.
>

Ja ek het ook gaan soek na plekke in SA.

Pretoria is OK maar verder noord is dit moeilik om plekke uit te ken want die dorpe se name ontbreek. Ek het toe maar met die Groot Pad na die
Noorde langs probeer volg to Warmbad , Nylstroom, Naboombspruit, Potgietersrus en Pietersburg maar dis moeilik want daar is net plaas name - nie dorp
name nie.

Kan iemand vir my die Lengte/Breedtegraad van Pietersburg gee ? Ek dink hulle noem die dorp nou Polekwane maar nie een van die twee name is op
Google Earth nie. Seker maar moeilik vir Google om tred te hou met al die naamsveranderinge in die NSA.
Re: Google Earth [boodskap #104995 is 'n antwoord op boodskap #104989] Vr, 12 Augustus 2005 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Johannesburg is ongelukkig ouer, dowwe foto's.

Maar kyk bietjie na Beijing.

Skielik besef 'n mens wat jyas 'n stad beskou is maar iewers tussen 'n
groot dorp en Beijing!

On Fri, 12 Aug 2005 14:10:19 +0200, "Max" wrote:

> Wie het al gekyk?
>
> Pretoria lyk pragtig! Verwoerdburg ook.
>
> Kaapstad lê (tipies) onder die wolke!!!
>
> Hier by ons is dit nie so mooi skerp nie, behalwe Amsterdam se middestad.
>
Re: Google Earth [boodskap #104996 is 'n antwoord op boodskap #104992] Vr, 12 Augustus 2005 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Aug 2005 12:44:49 GMT, Julius Bergh
wrote:

> Pretoria is OK maar verder noord is dit moeilik om plekke uit te
ken want die dorpe se name ontbreek. Ek het toe maar met die Groot
Pad na die
> Noorde langs probeer volg to Warmbad , Nylstroom, Naboombspruit, Potgietersrus en Pietersburg maar dis moeilik want daar is net plaas name - nie dorp
> name nie.
>
> Kan iemand vir my die Lengte/Breedtegraad van Pietersburg gee ? Ek dink hulle noem die dorp nou Polekwane maar nie een van die twee name is op
> Google Earth nie. Seker maar moeilik vir Google om tred te hou met al die naamsveranderinge in die NSA.

Soek op goople (gewone soek-enjin) bv "Pietersburg longitude"
Re: Google Earth [boodskap #104997 is 'n antwoord op boodskap #104996] Vr, 12 Augustus 2005 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
> wrote:
>> Kan iemand vir my die Lengte/Breedtegraad van Pietersburg gee ?

Op http://www.mapsofworld.com/lat_long/south-africa-lat-long.ht ml kry jy 'n
lekker lys met allerlei plekke. (Ook Pietersburg) 23.54S 29.25E
Re: Google Earth [boodskap #105021 is 'n antwoord op boodskap #104997] Sa, 13 Augustus 2005 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hallo almal

Google Earth is voorwaar 'n lekker speelding! Onthou net dat die
weergawe wat ons gebruik die gratis een is -- die komersiële weergawe
is volledig i.t.v. plekname en ander geriewe (restaurante, OTMs, etc.).
Wel, seker so naby aan volledig as wat 'n mens kan kom. Ek het iewers
gelees dat hulle elke 6 dae die lug-/satellietfoto's opdateer -- dit
klink vir my so effens na 'n onmoontlike taak (verwysende na die
kommersiële weergawe).

Ek wonder waarom die noorde van SA se plekname nie gelys is nie, want
ek het vir allerhande klein plekkies in die Overberg (wat ek baie goed
ken) gesoek en dit gekry.

'n Mens kan ook http://maps.google.com gebruik as jy nie die sagteware
byderhand het nie -- jy het dan egter nie al die ander lekker funksies
wat die sagteware jou bied nie.

O ja, daar is ook 'n forum. Daar kan jy skakels kry na modelle van bv.
die Golden Gate brug. Die model render dan deur die sagteware en dan
kan jy mooi sien hoe dit lyk.

Groete
Pieter
Re: Google Earth [boodskap #105108 is 'n antwoord op boodskap #105021] Di, 16 Augustus 2005 15:19 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wonderlik! Kaapstad is ge-update en lê nie meer onder die wolke nie.

Pragtig om te sien!!!
Vorige onderwerp: Is hier iemand wat wil weet?
Volgende onderwerp: Petrolprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:29:20 MGT 2024