| Amazing Race [boodskap #104937] |
Wo., 10 Augustus 2005 05:26  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
huidige program gesien het, het my hare laat rys:
Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
program.
Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.
Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
nie?
Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
geweld word verswyg?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Amazing Race [boodskap #104959 is 'n antwoord op boodskap #104937] |
Do., 11 Augustus 2005 03:04   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: Januarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
Dis alles vir show Annette, hier was selfs webblaaie oor hom, en van mense
wat hom wou verwurg in Amerika. Kom dit toe later uit sy is ook nie sonder
blaam nie, en dat hulle verhouding maar so is, en dat hulle eintlik baie
lief is vir mekaar. Ha, maar hier moet altyd iemand wees wat ander mense
haat in n program, dit bring meer kykers in. Nogal jammer.
Ellie
"Annette" skryf in boodskap news:ddc3di$fmd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
huidige program gesien het, het my hare laat rys:
Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
program.
Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.
Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
nie?
Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
geweld word verswyg?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
| Re: Amazing Race [boodskap #104960 is 'n antwoord op boodskap #104959] |
Do., 11 Augustus 2005 05:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is jammer - en ek dink aan die negatiewe effek wat dit het op kinders,
wat sal dink sulke gedrag is aanvaarbaar, juis omdat dit op TV is.
--
Groetnis
Annette
"news" skryf in boodskap news:lazKe.3179$vb3.2791@fe07.lga...
> Dis alles vir show Annette, hier was selfs webblaaie oor hom, en van mense
> wat hom wou verwurg in Amerika. Kom dit toe later uit sy is ook nie sonder
> blaam nie, en dat hulle verhouding maar so is, en dat hulle eintlik baie
> lief is vir mekaar. Ha, maar hier moet altyd iemand wees wat ander mense
> haat in n program, dit bring meer kykers in. Nogal jammer.
>
> Ellie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ddc3di$fmd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
> huidige program gesien het, het my hare laat rys:
> Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
> woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
> optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
> ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
> program.
>
> Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
> ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.
>
> Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
> nie?
>
> Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
> geweld word verswyg?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|