Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amazing Race
Amazing Race [boodskap #104937] Wo, 10 Augustus 2005 05:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
huidige program gesien het, het my hare laat rys:
Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
program.

Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.

Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
nie?

Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
geweld word verswyg?
--
Groetnis
Annette
Re: Amazing Race [boodskap #104938 is 'n antwoord op boodskap #104937] Wo, 10 Augustus 2005 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die fraai kontinuïteitsmeisie het na die program nogal 'n opmerking oor die
jafel gemaak.

"Annette" skryf in boodskap news:ddc3di$fmd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
> huidige program gesien het, het my hare laat rys:
> Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
> woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
> optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
> ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
> program.
>
> Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
> ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.
>
> Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
> nie?
>
> Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
> geweld word verswyg?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Amazing Race [boodskap #104948 is 'n antwoord op boodskap #104938] Wo, 10 Augustus 2005 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
EK moet erken, my vuiste jeuk elke keer as ek hom sien....

"Koot" skryf in boodskap news:ddc9sg$16f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die fraai kontinuïteitsmeisie het na die program nogal 'n opmerking oor
> die
> jafel gemaak.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ddc3di$fmd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
>> huidige program gesien het, het my hare laat rys:
>> Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
>> woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
>> optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit
>> (
>> ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
>> program.

>> Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
>> ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.

>> Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
>> nie?

>> Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
>> geweld word verswyg?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Amazing Race [boodskap #104949 is 'n antwoord op boodskap #104948] Wo, 10 Augustus 2005 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Sy naam is Jonathan, hy ry 'n Lamborginie en is 'n vieslike Narsisis.
Sy bly by hom omdat sy hou van sy geld, of al mettertyd so afgebreek
is, dat sy self glo sy verdien sulke behandeling. Dis natuurlik 'n
goeie ding vir die vervaardigers dat ons almal die verhouding bespreek.
Dis goed hulle wys dit, ek wil hom in die knaters skop - herhaaldelik!
Re: Amazing Race [boodskap #104959 is 'n antwoord op boodskap #104937] Do, 11 Augustus 2005 03:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dis alles vir show Annette, hier was selfs webblaaie oor hom, en van mense
wat hom wou verwurg in Amerika. Kom dit toe later uit sy is ook nie sonder
blaam nie, en dat hulle verhouding maar so is, en dat hulle eintlik baie
lief is vir mekaar. Ha, maar hier moet altyd iemand wees wat ander mense
haat in n program, dit bring meer kykers in. Nogal jammer.

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:ddc3di$fmd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
huidige program gesien het, het my hare laat rys:
Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
program.

Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.

Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
nie?

Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
geweld word verswyg?
--
Groetnis
Annette
Re: Amazing Race [boodskap #104960 is 'n antwoord op boodskap #104959] Do, 11 Augustus 2005 05:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is jammer - en ek dink aan die negatiewe effek wat dit het op kinders,
wat sal dink sulke gedrag is aanvaarbaar, juis omdat dit op TV is.
--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:lazKe.3179$vb3.2791@fe07.lga...
> Dis alles vir show Annette, hier was selfs webblaaie oor hom, en van mense
> wat hom wou verwurg in Amerika. Kom dit toe later uit sy is ook nie sonder
> blaam nie, en dat hulle verhouding maar so is, en dat hulle eintlik baie
> lief is vir mekaar. Ha, maar hier moet altyd iemand wees wat ander mense
> haat in n program, dit bring meer kykers in. Nogal jammer.
>
> Ellie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ddc3di$fmd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
> huidige program gesien het, het my hare laat rys:
> Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
> woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
> optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
> ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
> program.
>
> Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
> ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.
>
> Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
> nie?
>
> Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
> geweld word verswyg?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: DD se foto's
Volgende onderwerp: Kaatjie van die baan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:01:46 MGT 2024