Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrouedag
Vrouedag [boodskap #104929] Di, 09 Augustus 2005 06:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dir is vandag vrouedag. Gisteraand sien ek iemand op TV met rooi vlerkies -
haar man is in die sop vandag:)))
Hierdie vrou moet vandag werk - tyd vir nuttelose praatjies en luister na
toesprake is daar nie.
Vanoggend op RSG vertel hulle toe van 'n vrou wat terug oor die Drakensberge
getrek het.
Sy was 'n slaaf wat teen wil en dank saam met haar meester en vader van haar
kinders oor die Drakensberge moes trek saam met die Voortrekkers. In Natal
aangekom loop hy toe 'n wit vrou raak met wie hy toe trou, en sy vat toe
terstond met haar kinders die pad terug.
Ek wonder wat van haar geword het.

--
Groetnis
Annette
Re: Vrouedag [boodskap #104931 is 'n antwoord op boodskap #104929] Di, 09 Augustus 2005 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Sy was 'n slaaf wat teen wil en dank saam met haar meester en vader van haar
> kinders oor die Drakensberge moes trek saam met die Voortrekkers. In Natal
> aangekom loop hy toe 'n wit vrou raak met wie hy toe trou, en sy vat toe
> terstond met haar kinders die pad terug.

Nou wat vertel jy my nou. Dat die kinders van die
Voortrekkers nie almal spierwit was nie? So by my
kool. Weet Frikkie en "Jim Naude" dit?

Tant Hessie van Nooitgedacht
Re: Vrouedag [boodskap #104933 is 'n antwoord op boodskap #104931] Di, 09 Augustus 2005 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
naait...  is tans af-lyn  naait...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Jim Naude wrote ...

Ja, Bouwer-meid het baie Titels :

Sy is die ...

- Penkop van Snertrepliek
- Piskop van VRome
- Pankop van Pisleliedraai
- Domkop van die Veldkakker-kommando
- Kommandant van die Kak-emmerbattaljon
- Veldkornet van die Vuilkontbrigade
- Kornuit van die Snotsambokpeleton
- Tant Lessie van Koekvlei
- Tant Blessie van Snoekvallei
- Tant Vissie van Vulvakloof
- Tant Vlerrie van Hoerkrans
- Tant Tertjie van Twatfontein
- Tant Skêrtjie van Spykerstraat
- Tant Matrassie van Hygdans
- Ruiter op die Katel
- Rower in die Nag
- Ryer in die Hooi
- Kappie op die Kussing
- Sannie op die Straathoek wat wag

en daarby het sy ook 2 Laaang, skewe titels ...

Titeldeeeeee en titeldummmmm


Haaaaaahaaaaahaaaaahaaaaahaaaahahahahahah!!!!

That is excellent, Jim!
Re: Vrouedag [boodskap #104936 is 'n antwoord op boodskap #104929] Di, 09 Augustus 2005 19:35 Na vorige boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Het nog altyd gedag dat die Kapenaars se geskiedenis nie so "kosher" is nie.
Nou weet ek ten minste ook waarvandaan die Kapenaars afstam.

(trek net jou been Annette ;-) )
Vorige onderwerp: Zuid-Afrikaanse mijnwerkers willen hoger loon
Volgende onderwerp: Stop die verrotting asb...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:27:14 MGT 2024