Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stop die verrotting asb...
Stop die verrotting asb... [boodskap #104822] Do, 04 Augustus 2005 19:38 na volgende boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek was 'n paar maande in NY, en het nogal uitgesien om weer te lees wat
op die nuusgroep geskryf word. Tot my spyt sal ek dit nie gou weer doen
nie.

Die eerste 'posting' is van 'n idioot genaamd Jim Naude, wat 'n stuk
domheid as pseudowetenskap verkwansel. Volgende is 'n engelse
Suid-Afrikaner met ernstige gedragsafwykings; hy kan klaarblyklik niks
beter vind om te doen as om sy haat te versprei nie.

Ek was so verafsku deur hierdie twee persone dat ek nie eers repliek op
hulle gemors wou lewer nie.

Die vrae wat ek wil vra is:
1. Kan mens loutere haatspraak nie skrap van die nuusgroep nie? Of ten
minste die gewoonte-oortreders verban nie.
2. Is dit nie tyd om 'n nuwe groep te skep vir die wat regtig topikale,
intelektuele onderwerpe wil bespreek nie? Dan kan ons die 'Armes van
Gees' met hulle drek los.

Ek dog net dis tyd dat iemand iets sê...
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104823 is 'n antwoord op boodskap #104822] Do, 04 Augustus 2005 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Booner" skryf:

> Ek was 'n paar maande in NY, en het nogal uitgesien om weer te lees wat
> op die nuusgroep geskryf word. Tot my spyt sal ek dit nie gou weer doen
> nie.

Of jy kan besluit om te bly en sinvolle bydrae the lewer en die vlak
van die nuusgroep te probeer lig?

> Die vrae wat ek wil vra is:
> 1. Kan mens loutere haatspraak nie skrap van die nuusgroep nie? Of ten
> minste die gewoonte-oortreders verban nie.

Nee. Hierdie is nie 'n gemodereerde nuusgroep nie.

> 2. Is dit nie tyd om 'n nuwe groep te skep vir die wat regtig topikale,
> intelektuele onderwerpe wil bespreek nie? Dan kan ons die 'Armes van
> Gees' met hulle drek los.

Daar is geweldig baie Afrikaanse geselsgroepe op die Internet.
Ongelukkig is 100% almal waar ek al deelgeneem het baie ekslusief en
beperk tot 'n sekere klein groepie eendersdenkendes. Jy mag dalk baie
welkom voel by sommiges, so probeer gerus.
'n Paar waar ek soms aktief en meestal onaktief aan behoort het was
Yahoo groepe soos Gesels, Kampvuurkuier, Knetter, die ou Afrikaanse
gesprekslys (vergeet nou naam), en 'n hele paar ander wat nie hulle
naam gepubliseer wil hê nie, maar as jy enigsins klink soos iemand wat
met hulle sal saamstem, sal jy heel waarskynlik 'n uitnodiging ontvang
via e-pos indien jy 'n bruikbare e-pos op die groep gebruik.

> Ek dog net dis tyd dat iemand iets sê...

En jy is welkom! :)
Bly gerus, en gesels saam. Of probeer van die ander Afrikaanse groepe
wat beskikbaar is. Ek dink jy hoef net 'n Google soektog te doen vir
die name en hoe om aan te sluit.
Knersus kan dalk aan jou die inligting vir Kampvuurkuier gee.
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104827 is 'n antwoord op boodskap #104822] Do, 04 Augustus 2005 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
En jy dink chic-wees is om Blankes te verneder,
minag, verkleineer, sleg te maak, te beskuldig,
dws om hulle met jou gedagtes, woorde en dade
aan te val en te verdoem, omdat hulle nie so
vervloek liberaal (links) soos jy is nie.

In kort : Jy is 'n tweegesig en 'n rugsteker!

En jy kry nie die minste skaam daaroor nie!
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104829 is 'n antwoord op boodskap #104827] Vr, 05 Augustus 2005 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Naude" skryf

> En jy dink chic-wees is

Ek merk op dat jy nou skielik nie meer so baie
Engels in jou getjokkel ingooi nie.

Nog iets wat ek wil weet: hoekom sit jy so
in die middel van die nag daar in SA en tik
op jou rekenaar/ Lyk my jy is maar 'n baie
alleen ou. Dit sal inpas by die profiel van
die soort wat jy verteenwoordig. Hoekom
is jy so gevul met haat? Jy kom my voor
as 'n soort van Timothy McVey tipe, wat
soveel haat geburger het teen die regering,
dat hy 'n regeringsgebou in Oklahoma
City opgeblaas het en onder andere
kindertjies in die kleuterskool in die gebou
doodgemaak het. Mag ek voorstel dat jy
hulp soek. Miskien net deur in die Bybel
die bergpredikasie te lees.

Gloudina
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104836 is 'n antwoord op boodskap #104822] Vr, 05 Augustus 2005 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die haatspraak lot is oral en sal altyd met ons wees.
Kry Agent as 'n nuusleser en sit hulle op die killfile. Dan sien jy
nooit wat hulle pos nie.

'n Funny ding van hulle is dat hulle gewoonlik agter skuilname
wegkruip.

Waarskynlik net meer as soms is hulle ook een mens onder verskeie
name.

On 4 Aug 2005 12:38:40 -0700, "Booner" wrote:

> Ek was 'n paar maande in NY, en het nogal uitgesien om weer te lees wat
> op die nuusgroep geskryf word. Tot my spyt sal ek dit nie gou weer doen
> nie.
>
> Die eerste 'posting' is van 'n idioot genaamd Jim Naude, wat 'n stuk
> domheid as pseudowetenskap verkwansel. Volgende is 'n engelse
> Suid-Afrikaner met ernstige gedragsafwykings; hy kan klaarblyklik niks
> beter vind om te doen as om sy haat te versprei nie.
>
> Ek was so verafsku deur hierdie twee persone dat ek nie eers repliek op
> hulle gemors wou lewer nie.
>
> Die vrae wat ek wil vra is:
> 1. Kan mens loutere haatspraak nie skrap van die nuusgroep nie? Of ten
> minste die gewoonte-oortreders verban nie.
> 2. Is dit nie tyd om 'n nuwe groep te skep vir die wat regtig topikale,
> intelektuele onderwerpe wil bespreek nie? Dan kan ons die 'Armes van
> Gees' met hulle drek los.
>
> Ek dog net dis tyd dat iemand iets sê...
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104837 is 'n antwoord op boodskap #104822] Vr, 05 Augustus 2005 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Aug 2005 13:26:46 -0700, "Jim Naude" wrote:

>> Ek dog net dis tyd dat iemand iets sê...
> Ja, ek dog ook so...
>
> Daarom ...
>
> "Fok U" ou 'boner' ...

A! 'n Intellektuele reaksie!
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104842 is 'n antwoord op boodskap #104837] Vr, 05 Augustus 2005 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dis reg ...
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104844 is 'n antwoord op boodskap #104836] Vr, 05 Augustus 2005 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ja, prop daai oë en ore toe.
Jou hartjie sal gaan staan.
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104854 is 'n antwoord op boodskap #104844] Sa, 06 Augustus 2005 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek vind al die repliek, verskriklik stimulerend,

Dankie aan Ferdie, Katryn en Gloudina vir hul sinvolle bydraes.
Sensorskap is seker nie meer haalbaar of gewild in vandag se tyd nie -
en met reg. Almal mag seker hul sê, sê.
Die vabonde wat ek oor gekla het, het bykans dadelik my punt gestaaf
met hul bydaes - nogmaals dankie.
Ek sal dus my deeltjie probeer doen tot die opheffing van die
nuusgroep. Dit sal insluit, om nie ingeterk te word deur die
aandagsoekendes nie en net op sinvolle onderwerpe te reageer.
Dankie aan almal
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104857 is 'n antwoord op boodskap #104854] Sa, 06 Augustus 2005 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ooooooh !

Booner wrote:
> Ek vind al die repliek, verskriklik stimulerend,
>
> Dankie aan Ferdie, Katryn en Gloudina vir hul sinvolle bydraes.
> Sensorskap is seker nie meer haalbaar of gewild in vandag se tyd nie -
> en met reg. Almal mag seker hul sê, sê.
> Die vabonde wat ek oor gekla het, het bykans dadelik my punt gestaaf
> met hul bydaes - nogmaals dankie.
> Ek sal dus my deeltjie probeer doen tot die opheffing van die
> nuusgroep. Dit sal insluit, om nie ingeterk te word deur die
> aandagsoekendes nie en net op sinvolle onderwerpe te reageer.
> Dankie aan almal
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104861 is 'n antwoord op boodskap #104842] Sa, 06 Augustus 2005 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Waarom is jy so vol haat?

"Jim Naude" wrote in message
news:1123252919.829680.325980@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Dis reg ...
>
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104864 is 'n antwoord op boodskap #104844] Sa, 06 Augustus 2005 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Waarom so baie haat?

"Jim Naude" wrote in message
news:1123253285.863827.153180@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
Ja, prop daai oë en ore toe.
Jou hartjie sal gaan staan.
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104869 is 'n antwoord op boodskap #104822] Sa, 06 Augustus 2005 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
sommer!
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104872 is 'n antwoord op boodskap #104829] Sa, 06 Augustus 2005 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
soos hierbo
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104874 is 'n antwoord op boodskap #104864] Sa, 06 Augustus 2005 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
Want mens moet die slegte dinge in die lewe haat -
dinge soos useless pisgatte en liberaliste soos jy!
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104875 is 'n antwoord op boodskap #104864] Sa, 06 Augustus 2005 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
lees hierbo en word wakker
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104924 is 'n antwoord op boodskap #104875] Ma, 08 Augustus 2005 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Jy begin nou by die gevorderde lesse! Leer hom eers die basics. Pussies
ARE.

Ek het gehoop dat hy dit self sal
raaksien.

Gloudina
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104930 is 'n antwoord op boodskap #104861] Di, 09 Augustus 2005 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
So jy haat swart mense omdat hulle sleg is?

Kan jy die skepping haat en die Skepper liefhê?

Is dit nie dieselfde God wat ons almal gemaak het nie?

"Jim Naude" wrote in message
news:1123356730.872171.190470@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> Want 'n mens moet die slegte dinge in die lewe haat -
> ja, useless pisgatte en vervloekte liberaliste soos jy !
>
Re: Stop die verrotting asb... [boodskap #104941 is 'n antwoord op boodskap #104930] Wo, 10 Augustus 2005 08:31 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Aug 2005 11:52:16 +0200, "Francois Human"
wrote:

>
> "Jim Naude" wrote in message
> news:1123356730.872171.190470@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .

Francois, jy en die res van die geselsskap-onderhouers soos Ferdi,
en ek neig om te dink ek onthou reg as ek sê Annette ook, is die
brandstof hiervoor. Bouwer het ook al haar kant gebring.
Op die nuusgroep waar ek baie tyd in die
aande spandeer, is hulle ook. Niemand maak eers hulle briewe
oop nie, niemand lees wat hulle skryf nie, en hulle hou aan
met bla bla bla want hulle dink hulle word gelees, maar
as jy somtyds daarop kliek, vind jy dat dit net hulle is
wat vir mekaar skryf. Hulle vorm daar by ons 'n
kliek op hul eie; apartheid op sy beste.
en later, wanneer hulle sien dat hulle
geen reaksie ontlont nie, gaan hulle weg.
Het jy ooit as kind in lokasies rondgeloop?
Waarom doen jy dit dan nou?
Vorige onderwerp: Vrouedag
Volgende onderwerp: Jim Naude = Naartjie Bunker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:09:11 MGT 2024