Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrouedag
Vrouedag [boodskap #104929] |
Tue, 09 August 2005 06:03  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dir is vandag vrouedag. Gisteraand sien ek iemand op TV met rooi vlerkies -
haar man is in die sop vandag:)))
Hierdie vrou moet vandag werk - tyd vir nuttelose praatjies en luister na
toesprake is daar nie.
Vanoggend op RSG vertel hulle toe van 'n vrou wat terug oor die Drakensberge
getrek het.
Sy was 'n slaaf wat teen wil en dank saam met haar meester en vader van haar
kinders oor die Drakensberge moes trek saam met die Voortrekkers. In Natal
aangekom loop hy toe 'n wit vrou raak met wie hy toe trou, en sy vat toe
terstond met haar kinders die pad terug.
Ek wonder wat van haar geword het.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
Re: Vrouedag [boodskap #104936 is 'n antwoord op boodskap #104929] |
Tue, 09 August 2005 19:35  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het nog altyd gedag dat die Kapenaars se geskiedenis nie so "kosher" is nie.
Nou weet ek ten minste ook waarvandaan die Kapenaars afstam.
(trek net jou been Annette ;-) )
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 00:49:21 UTC 2025
|