Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » SAIX ADSL
SAIX ADSL [boodskap #104804] |
Thu, 04 August 2005 08:14  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
|
|
|
|
|
|
Re: SAIX ADSL [boodskap #105137 is 'n antwoord op boodskap #105134] |
Wed, 17 August 2005 09:40  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 Aug 2005 09:47:13 +0200, "Max" wrote:
> Nee hoor, om R500 plus per maand gaan betaal vir lelike prentjies, vind ek
> bietjie baie.
>
> Maar daar's soveel ander dinge op die binêre nuusgroepe wat wél interessant
> is! Films, programme, boeke ens...
Gewone inbel internet wat aan Saix vir die nuusgroepe kan koppel, het
toegang tot die binary groepe. Ook die met porno, waarna verwys word.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:29 UTC 2025
|