Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kapituleer
Kapituleer [boodskap #104755] Di, 02 Augustus 2005 07:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net wat het die regering van Namibië wat Suidwester nie het nie,
want ek hoor vanoggend 'n vrou met 'n plaas wat uitvoerblomme het, is bereid
om die plaas aan die regering te verkoop teen 50% van die markwaarde.
--
Groetnis
Annette
Re: Kapituleer [boodskap #104760 is 'n antwoord op boodskap #104755] Di, 02 Augustus 2005 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy die hele storie hoor voor jy die oordeel fel? Die betrokke
plaas is onteien en is die Wiese-familie wat al oor die 100 jaar daar boer,
gedwing om te verkoop. Dis seker nie nodig om te sê dat die uitvoerblomme
nou in hulle moer gaan wees nie en 'n plaas met miljoene rande se inkomste
per jaar, gaan nou 'n plakkerskamp word met 'n paar boerbokke en donkies op.
Binne drie jaar is die plaas van miljoen, plein niks werd nie. Maar dis
mos vordering in Afrika? Breek af, is die leuse.

"Annette" skryf in boodskap news:dcn8nb$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder net wat het die regering van Namibië wat Suidwester nie het nie,
> want ek hoor vanoggend 'n vrou met 'n plaas wat uitvoerblomme het, is
> bereid
> om die plaas aan die regering te verkoop teen 50% van die markwaarde.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kapituleer [boodskap #104762 is 'n antwoord op boodskap #104760] Di, 02 Augustus 2005 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Dis seker nie nodig om te sê dat die uitvoerblomme
> nou in hulle moer gaan wees nie en 'n plaas met miljoene rande se inkomste
> per jaar, gaan nou 'n plakkerskamp word met 'n paar boerbokke en donkies op.
> Binne drie jaar is die plaas van miljoen, plein niks werd nie.

Dit maak my so kwaad as hierdie whitey so sit
en godskreiend praat. Wie gee vir hom die reg
om te dink dis reg dat 'n enkele wit familie, wat
seker nie meer as 'n paar dekades op die land
geboer het ( terwyl hulle talle swart gesinne
as arbeid kon gebruik, net omdat 'n wit koloniale
stelsel die swartes wat voorheen daarop gebly
het, onteien het) nou die reg het om aanhoudend
daar te sit en geldmaak.
En moenie weer met die snert kom dat die plaas
na drie jaar niks meer werd is nie. Dit word die
grond waarop meer as net een familie hulle bestaan
sal kan maak, al is dit dan net 'n nederige bestaan.
Meer en meer kyk die ekonome na Afrika
en verklaar dat die moeilikheid met die Afrika
ekonomie is, dat daar teveel uitvoerprodukte
gekweek word, wat dan aan die veranderde
markte onderhewig is. Gee die lokale mense
die reg om soos hulle voorgeslagte op die grond
te leef, en dan sal hulle regkom.

Gloudina
Re: Kapituleer [boodskap #104765 is 'n antwoord op boodskap #104760] Di, 02 Augustus 2005 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Aug 2005 09:56:39 +0100, "Suidwester" wrote:

Miskien moet jy die hele storie hoor voor jy die oordeel fel? Die
betrokke
> plaas is onteien en is die Wiese-familie wat al oor die 100 jaar daar boer,
> gedwing om te verkoop. Dis seker nie nodig om te sê dat die uitvoerblomme
> nou in hulle moer gaan wees nie en 'n plaas met miljoene rande se inkomste
> per jaar, gaan nou 'n plakkerskamp word met 'n paar boerbokke en donkies op.
> Binne drie jaar is die plaas van miljoen, plein niks werd nie. Maar dis
> mos vordering in Afrika? Breek af, is die leuse.

Is jy dan 'n poephol dat jy nog hier bly?
Re: Kapituleer [boodskap #104766 is 'n antwoord op boodskap #104762] Di, 02 Augustus 2005 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:UcednUW8mr5v_nLfRVn-jA@rogers.com...
> Dit maak my so kwaad as hierdie whitey so sit
> en godskreiend praat. Wie gee vir hom die reg
> om te dink dis reg dat 'n enkele wit familie, wat
> seker nie meer as 'n paar dekades op die land
> geboer het ( terwyl hulle talle swart gesinne
> as arbeid kon gebruik, net omdat 'n wit koloniale
> stelsel die swartes wat voorheen daarop gebly
> het, onteien het) nou die reg het om aanhoudend
> daar te sit en geldmaak.
----Behalwe vir die feit dat jy nie my storie korrek gelees het nie, is jou
reaksie tipies...blote aannames. Hierdie familie boer al oor die 100 [een
honderd!] jaar op die grond. Daar was niemand op die grond nie en niemand
is weggejaag om plek te maak vir wit boere nie. Niemand het kaart en
transport gehad oor die grond voorheen nie. Hierdie mense was die eerste
geregistreerde eienaars van die grond. Die land was deur niemand gekarteer
nie en 'streke' is op sekere kaarte as 'Damara-, Herero-, Owambogebied
aangedui, maar dit was nie 'n amptelike land nie.
Later jare is die gebied beter georganiseer en is vaste gebiede vir die
stamme gegee en die res in plase uitgemeet wat die publiek kon koop. Wat
jy gekry het vir jou geld, was 'n kaal stuk aarde, met 'n enkele boorgat en
'n handpomp op. Geen huise of geboue nie, geen drade nie. Die wat kans
gesien het daarvoor, het die plaas gekoop en begin werk maak daarvan om die
grond op te bou. Baie mense het hulle gatte gesien, maar baie het deur so
'n paar geslagte gegaan en uiteindelik lekker ryk geword op hul plase. In
die proses is die grond ontwikkel. Drade is gespan [het jy enige idee
hoeveel draad vat dit om 'n 8 000 hektaar+ plaas te omhein en te bekamp?
Hoeveel werk dit is en hoe lank dit jou vat? In 'n land met net grondpaaie
en in 'n tyd waar daar geen transport na jou plaas toe is nie. Alles moes
self aangery word. Die werk moes self gedoen word. Ja, die boere het van
handearbeid gebruik gemaak en hulle betaal vir hulle werk.

> En moenie weer met die snert kom dat die plaas
> na drie jaar niks meer werd is nie.
---Jou onkunde skyn bloedrooi! Kry jy nie partykeer skaam vir die twak wat
jy kwytraak nie? In ons land is nog nie 'n enkele voorbeeld van 'n
opgewerkte plaasbedryf wat aan die staat verkoop is en vir herverdeling of
hervestiging uitgegee is en vandag steeds 'n suksesvolle bedryf is nie.
Wat jy duidelik nie verstaan nie, is besigheid. En boerdery is besigheid.
Dis nie iets wat jy onder elke bos uitskop nie en 'n plaas soos die wat
snyblomme vir die Europese mark kweek, sal spesialiste benodig vir die kweek
en die bemarking daarvan. Uit die totale bevolking van die land, swart en
blank, sal jy nie 'n halwe persent kry van mense met die nodige kennis vir
so 'n bedryf nie.....so gedoem is dié bedryf, verseker.
Dit word die
> grond waarop meer as net een familie hulle bestaan
> sal kan maak, al is dit dan net 'n nederige bestaan.
---Tipiese Gloudina-twak. 'n Standerd eentjie met net 'n halwe begrip van
die ekonomie sal jou vertel dat jy bereik niks deur bestaande bedrywe te
vernietig nie. Ons land het oorgenoeg onbesette grond om mense op te
hervestig. Om werkende en winsgewende plaasbedrywe te vernietig, is
idioties om die minste te sê.
> Meer en meer kyk die ekonome na Afrika
> en verklaar dat die moeilikheid met die Afrika
> ekonomie is, dat daar teveel uitvoerprodukte
> gekweek word, wat dan aan die veranderde
> markte onderhewig is.
----Is dit nou die ekonome wat ook soos julle gediggiegraad-eksperte dink?
Foeitog. Uitvoere is juis die maatstaf van 'n suksesvolle ekonomie.
Gee die lokale mense
> die reg om soos hulle voorgeslagte op die grond
> te leef, en dan sal hulle regkom.
----He-he-heee-hahahahaaaa! Lekker. Jy vermaak my pragtig. Watter sin
maak dit om te sit en vrek van die honger op 'n stuk grond wat jy nie kan
bewerk nie?
>
> Gloudina
>
Re: Kapituleer [boodskap #104768 is 'n antwoord op boodskap #104765] Di, 02 Augustus 2005 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:q5rue15vkr54vfg89p32hi0tvp8su1imhc@4ax.com...
> On Tue, 2 Aug 2005 09:56:39 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Is jy dan 'n poephol dat jy nog hier bly?
----Die stelsel pas my perfek, dankie. Ek hou nie daarvan nie want dis 'n
idiotiese sisteem van jou wonderlike hedendaagse Afrika-politici, maar dit
bied die entrepeneur wonderlike geleenthede om geld te maak. Daai
hervestigingsboere het nie 'n kans op oorlewing nie.....so ons gee maar vir
hulle die krediet terwyl hulle die gat self grawe en as hulle in hul eie gat
is, dan vat ons maar weer die grond. Maklik. Dit gaan nou baie beter met
ons as voor Swapo en die ANC.
>
Re: Kapituleer [boodskap #104769 is 'n antwoord op boodskap #104768] Di, 02 Augustus 2005 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Dit gaan nou baie beter met
> ons as voor Swapo en die ANC.

Dit het ek al by meer blankes gesien. Tog kla hulle ook meer.

Het hulle nou meer skuld? Ek hoor die rentekoers is nou laer as ooit in SA.
Re: Kapituleer [boodskap #104770 is 'n antwoord op boodskap #104766] Di, 02 Augustus 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Niemand het kaart en
> transport gehad oor die grond voorheen nie. Hierdie mense was die eerste
> geregistreerde eienaars van die grond.

Ja, die Duitsers het daar kom instap en gemaak of
die grond hulle s'n is. En toe dit nou as 'n protektoraat
onder SA se administrasie gesit het, het die klomp
witnerwe net weer gesit en dink dis hulle s'n om
te administreer.

Gloudina
Re: Kapituleer [boodskap #104772 is 'n antwoord op boodskap #104769] Di, 02 Augustus 2005 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Aug 2005 16:28:33 +0200, "Max" wrote:

>
> "Suidwester"
>> Dit gaan nou baie beter met
>> ons as voor Swapo en die ANC.
>
> Dit het ek al by meer blankes gesien. Tog kla hulle ook meer.
>
> Het hulle nou meer skuld? Ek hoor die rentekoers is nou laer as ooit in SA.
>

Die rentekoers wat laer is, is nie slegs 'n voordeel nie, alhoewel die
laerinflasiekoers wat dit meegebring het, natuurlik alle ekonomiese
voordele en nadele oor die lang termyn, voordelig oorheers.

Die doring wat meegebring is deur die laer rentekoers, is dat
mense wat in die 15%+ inflasiejare (toe hulle ondermeer verbandskuld
gehad het), masiewe bedrae aan rente moes terug betaal, en tog geslaag
het om 'n neseier te bou, nou minimale rente op beleggings kry. Selfs
as alternatiewe rigtings daarmee gevolg word, het die laer
inflasiekoers steeds 'n rol te speel.

Dit verander steeds nie die feit dat 'n volhoubare lae inflasiekoers
selfs vir die belegger 'n wenner is vorentoe, want inkomste styg
stadiger maar pryse styg ook stadiger.
Re: Kapituleer [boodskap #104777 is 'n antwoord op boodskap #104762] Di, 02 Augustus 2005 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Naude  is tans af-lyn  Jim Naude
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina Bouwer

Hierdie vervloekte liberalis is steeds só voorspelbaar laakbaar.

Want hierdie wit liberale teef (met te veel swart gene in haar bloed)
wil altyd die blankes onderploeg, weg jaag, sleg sê, of dood hê.
Niks anders sal haar tevrede stel nie. Sy haat die wittes. Punt !

Bouwer, jy weet jy is kak sleg ! Jy is dié voorbeeld van die mees
misrabele en slegte tipe liberale verraaier en rugsteker wat 'n mens
op hierdie aarde sal vind.

Daarby is jy plein dom en arrogant, sodat die term dom-astrant
'n totale "understatement" is. Kortweg : Jy is vervloekte vuilgoed.

Jy kan bly wees jy kruip daar agter jou slymerige sleutelbord in
Kanada weg, want daar is mense in SA wat summier jou vieslike
keel sal afsny wanneer hulle weet dat jy jouself in SA bevind !

Bouwer, pasop dat die res van jou 'familie en kennisse' in SA
nie dalk deur jou geliefde naturel-nasate (jou kinders) op wreed-
aardige wyse uitgemoor word nie. Dit mag dalk net gebeur, nê ?

Daar sal vir seker hier vir jou openlik hard gelag word wanneer
so iets jou óf jou geliefdes tref. Onthou dit ! Baie hier sal ook
graag kak op jou kis wil gooi, jou lyk wil skend en jou vieslike
kop op 'n paal wil steek met die naam "liberalis" daarop.

Pasop Hoor ! Die wiel draai téén jou, en jy gaan nog verant-
woording doen vir elke haatlike gedagte en nare ding wat jy hier
so mildelik teenoor die blankes (veral die Afrikaner) kwytgeraak
het ! Wag en kyk maar ! Jou dag kom ook ! Jy is lankal op
rekord ! Jou rooi boek raak vol !

Tipes soos jy se dae is in elkgeval getel in SA, en julle het
ook min tyd oor in hierdie wêreld. Julle oordeel kom spoedig !

Vrek en verdwyn !
Re: Kapituleer [boodskap #104782 is 'n antwoord op boodskap #104770] Wo, 03 Augustus 2005 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en so vereenvoudig jy dit? Toe die Duitsers hier aangeland het was hier
skaars 50 000 mense in die hele land. Selfs vandag is ons nog maar net 2
miljoen in 'n land wat 2/3'es so groot soos Suid-Afrika is. Niemand het
aan die kus gebly nie....bloot omrede die Namib jou nie toegelaat het om
daar te bly nie. Jy het vars water nodig. Daar was wel van die Topnaars
[Nama] wat probeer het om by Sandwichhawe te bly waar daar wel 'n fontein
was, maar dit het maar geknetter.
Dit was nie net die Duitsers wat in die land belang gestel het nie, ook
die Kaaskoppe wou probeer en het 'n skip gestuur om te kom ondersoek instel,
maar hulle het 'n skrik gevang en het dit nooit weer probeer nie. SWA het
eintlik net 'n paar natuurlike hawens, nl. Lüderitz, Sandwich [wat intussen
toegespoel het van sand], Walvisbaai, so half-en -half by Kaap Kruis. By
Lüderitz is géén natuurlike vars water nie, so ook nie by Walvisbaai nie,
nie by Kaap Kruis nie. So niemand van die plaaslike lot was eintlik in
staat om op die kus te oorleef nie. Die Namib is rofweg 90km breed al
langs die kus af en wat jy dan tref is die Khomas Hoogland en verder noord
die Kaokoveld waar ook geen oop waters was nie.
Waar jy wel water gekry het, was meer van so 120km van die kus af na die
oostekant van die land toe en meerendeels van so effens suid van Windhoek
af, verder noord na die oostekant van die land toe. Dit beteken dat rofweg
omtrent 40% van die land mense op gehad het wat saamgekoek het by die oop
waters beskikbaar.
Die Duitsers het egter die potensiaal van die land gesien en by die kus
aan't lande gekom en die kus begin ontwikkel deur 'n landingsplek by
Swakopmund te bou. By Lüderitz en Kaap Kruis is die plekke leefbaar gemaak
deur ontsoutingsaanlegte te installeer. Die het weens die roes egter nie
so lekker lank gewerk nie en is binneland toe geboor vir vars water. Tot
vandag toe nog is daar nie vars water by Kaap Kruis nie en moet die water,
net soos in Duitsers se dae, soontoe aangery word vanuit die Omarururivier
waterbronne.
Toe die Duitsers gevestig raak op die kus, het hulle begin breër kyk na
die binneland, toe stuur hulle troepe na Windhoek se gebied toe om te verken
en vir hulle daar naby 'n plek in te rig. So 90km van Windhoek af het
hulle 'n klipfortjie met die hand gepak en wou dit hulle hoofkwartier maak.
Toe verken hulle die Windhoek gebied, met sy fonteine, en vind nie 'n
lewende siel wat daar naby bly nie. Die Nama's was in die suide, die
Hereros in die ooste en die Owambo's nog so steeds half in Angola. Toe
slaan hulle kamp daar op en bou die Alte Feste fort.
Hiervandaan het hulle begin om die land te administreer, karteer,
beheer, spoorlyne bou, hawens bou, teeldiere ingevoer, tegnologie gebring
wat meer en meer mense toegelaat het om op die verlate vlaktes wat voorheen
onbewoonbaar was weens die gebrek aan drinkbare water, te kan woon,
ontwikkel en te floreer. Hulle het ook probeer om vredemaker te speel
tussen die swart bevolkings wat gedurig aan't oorlog maak was omdat hulle
mekaar se eiendom, beeste en vrouens gesteel het en dan looi hulle mekaar.
Sal jy my glo, ou antie, dat daar in die hele land, behalwe vir
Sandwichhawe waar die Walvisjagters van die VSA en Kanada die walvisse langs
die kus uitgeroei het, houthutte en geboue gebou het om die vleis te
verwerk, was daar nie 'n enkele permanente geboude gebou in die land nie.
Dit beteken eenvoudig dat watter geboue ook al opgerig was en is, deur
blankes gedoen is. Dis feite! Glo my, oor die algemeen, gaan dit vandag
steeds so aan.... Niks het verander met die nuwe politiek nie. Daar's
nou so 'n klompie blink gepoetsde pampoene aan't bewind wat lekker oes, maar
die ontwikkeling word steeds nie deur hulle gedoen nie. Hulle betaal ons
stink lekker geld vir hul onbevoegdheid!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:X5idnXbIA44VGHLfRVn-sg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Niemand het kaart en
>> transport gehad oor die grond voorheen nie. Hierdie mense was die
>> eerste
>> geregistreerde eienaars van die grond.
>
> Ja, die Duitsers het daar kom instap en gemaak of
> die grond hulle s'n is. En toe dit nou as 'n protektoraat
> onder SA se administrasie gesit het, het die klomp
> witnerwe net weer gesit en dink dis hulle s'n om
> te administreer.
>
> Gloudina
>
Re: Kapituleer [boodskap #104783 is 'n antwoord op boodskap #104769] Wo, 03 Augustus 2005 07:33 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"  skryf in boodskap news:42ef84d3$0$11077$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>  "Suidwester"
>>  Dit gaan nou baie beter met
>>  ons as voor Swapo en die ANC.
>
>  Dit het ek al by meer blankes gesien. Tog kla hulle ook meer.
----Weet jy, dis 'n aardige storie.   Enige beskaafde mens wil 'n goeie
regering hê wat beheer het oor die land, waar die mense veilig is en waar
die land tot almal se voorspoed bestuur word.   Dis hoekom ons kla, want
daardie deel [onafgesien die politiek] het ons in die verlede gehad.   En
dit is wat ons graag weer sou wou hê.
   Die realiteit is egter dat Afrika onder swak bestuur is.   Onbevoedge
bestuur en bedrog is alledaags.   Regstellende aksie het gemaak dat bevoegde
mense uit poste gehaal is ter wille van politieke standpunte en wie ly agv
daavan?   Die publiek!   Meeste van die blankes wat sonder werk gesit het,
het besef dat eintlik het die politici hulle 'n moerse guns gedoen het deur
hulle wakker te maak vir die realiteit en hul kundigheid begin gebruik tot
hul eie, en nie die land se voordeel nie.   Baie blankes het vir hulleself
begin werk en maak geld soos bossies.....juis omdat die mense in beheer van
die land in meeste gevalle nie die kundigheid het om die land te onderhou en
ontwikkel nie.   Nou doen ons dit vir hulle en word maklik 300 - 500% méér
betaal vir dieselfde take wat jy vir 'n salaris gedoen het.   Moet ons
skuldig voel daaroor?   Hoekom?   Dit was nie ons keuse gewees nie en as dit
pap reën, dan moet jy skep!   Dis dan ook hoekom die ekonomie so 'n oplewing
getoon het.   Nie die staat nie, dis private mense wat lekker geld maak wat
weer investeer word of in eiendom ingedruk word.   Kyk bietjie wat gebeur in
beide SA en Namibië....die mense wat geld gemaak het koop peperduur huise
aan die Weskus want die binneland word al meer en meer 'slum' en die spul
rykes gaan uiteindelik uitwyk kus toe.
Vorige onderwerp: Die Pienk Dokter
Volgende onderwerp: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:26:45 MGT 2024