Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Big Brother
Nuwe Big Brother [boodskap #104745] Ma, 01 Augustus 2005 13:09 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die reality tv is hier om te bly...

Die nuutste in NL is dat hulle nou 'n swanger vrou soek om op Big Brother te
kraam.

As jy my vra, is sy so vol moodswings dat hulle haar uitstem, voor sy nog
tyd kry om te kraam.
Re: Nuwe Big Brother [boodskap #104757 is 'n antwoord op boodskap #104745] Di, 02 Augustus 2005 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gister, tydens 'n meningsopname, was vasgestel dat 80% van die Nederlanders
dit belaglik vind.

Ons het al programme op tv waar jy kan sien hoe vroue kraam. Een met
Nederlandse vroue, een met Engelse vroue en een met Amerikaanse vroue.

"Max" skryf in boodskap news:42ee20d9$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die reality tv is hier om te bly...
>
> Die nuutste in NL is dat hulle nou 'n swanger vrou soek om op Big Brother te
> kraam.
>
> As jy my vra, is sy so vol moodswings dat hulle haar uitstem, voor sy nog
> tyd kry om te kraam.
>
Re: Nuwe Big Brother [boodskap #104761 is 'n antwoord op boodskap #104757] Di, 02 Augustus 2005 08:57 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan my nie indink dat enige man wil sien hoe 'n kop deur sy paradys
geforseer word nie in elk geval!

"Max" skryf in boodskap news:42ef289e$0$11061$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Gister, tydens 'n meningsopname, was vasgestel dat 80% van die
> Nederlanders
> dit belaglik vind.
>
> Ons het al programme op tv waar jy kan sien hoe vroue kraam. Een met
> Nederlandse vroue, een met Engelse vroue en een met Amerikaanse vroue.
>
> "Max" wrote in message
> news:42ee20d9$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Die reality tv is hier om te bly...

>> Die nuutste in NL is dat hulle nou 'n swanger vrou soek om op Big Brother
> te
>> kraam.

>> As jy my vra, is sy so vol moodswings dat hulle haar uitstem, voor sy nog
>> tyd kry om te kraam.


>
Vorige onderwerp: Die Da Vinci Kode...
Volgende onderwerp: Rico
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:11:54 MGT 2024