Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rico
Rico [boodskap #104756] Di, 02 Augustus 2005 07:52 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As dit somervakansie is in Nederland en hier gaan niks aan by die werk nie
en ek hang die hele dag op SCSAA rond, dan dink ek baie aan Rico.

Vandag is dit twee jaar wat hy nie meer met ons is nie.
Re: Rico [boodskap #104763 is 'n antwoord op boodskap #104756] Di, 02 Augustus 2005 12:25 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> As dit somervakansie is in Nederland en hier gaan niks aan by die werk nie
> en ek hang die hele dag op SCSAA rond, dan dink ek baie aan Rico.
>
> Vandag is dit twee jaar wat hy nie meer met ons is nie.

Al twee jaar?
Ek het altyd gedink ek sou die eerste een op die
nuusgroep wees wat die tydelike met die ewige
verwissel.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nuwe Big Brother
Volgende onderwerp: Die Pienk Dokter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:16:05 MGT 2024