Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Da Vinci Kode...
Die Da Vinci Kode... [boodskap #104649] Wo, 27 Julie 2005 14:28 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
...is dit heeltemal pure fiksie of steek daar 'n tikkie waarheid in?
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104657 is 'n antwoord op boodskap #104649] Wo, 27 Julie 2005 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n pot stront

"Deneile" skryf in boodskap news:dc85mt$anv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...is dit heeltemal pure fiksie of steek daar 'n tikkie waarheid in?
>
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104665 is 'n antwoord op boodskap #104657] Wo, 27 Julie 2005 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Katolieke Kerk se manipulasie van die geskiedenis is algemene kennis.
James Brown het maar net dit tot sensasionele fiksie verhef.

"Riaan" skryf in boodskap news:1122483575.725361@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Dit is 'n pot stront
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dc85mt$anv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ...is dit heeltemal pure fiksie of steek daar 'n tikkie waarheid in?
>
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104669 is 'n antwoord op boodskap #104657] Do, 28 Julie 2005 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan sê: " Dit is 'n pot stront."

Ek dink die uitspraak geld ook sommer vir die Harry Potter-stories....
Kom ons beskou dit as afgehandel.
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104677 is 'n antwoord op boodskap #104669] Do, 28 Julie 2005 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink daar is amper meer waarhede in HP as in die Da Vinci Kode. Ek neem
aan jy is 'n Lord of the Ring fan, of miskien Star Wars ?

"Jonas" skryf in boodskap news:dc8m6e$5vp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Riaan sê: " Dit is 'n pot stront."
>
> Ek dink die uitspraak geld ook sommer vir die Harry Potter-stories....
> Kom ons beskou dit as afgehandel.
>
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104680 is 'n antwoord op boodskap #104669] Do, 28 Julie 2005 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom het Da Vinci dan 'n vrou geskilder.....het die RKK nie die
stukkie inligting uit die Bybel gehaal nie?

"Jonas" skryf in boodskap news:dc8m6e$5vp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Riaan sê: " Dit is 'n pot stront."
>
> Ek dink die uitspraak geld ook sommer vir die Harry Potter-stories....
> Kom ons beskou dit as afgehandel.
>
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104694 is 'n antwoord op boodskap #104677] Do, 28 Julie 2005 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan sê: "Ek dink daar is amper meer waarhede in HP as in die Da Vinci
Kode. Ek neem
aan jy is 'n Lord of the Ring fan, of miskien Star Wars ?"

Nee - ek stem volmondig met jou saam, en dink dis 'n verkwisting van tyd en
grysstof om daaroor te redekawel.
(Fiksie is fiksie en moet as sulks waardeer word. HP + Da Vinci val in
daardie kategorie is. Ek verkies HP omdat dit kinderliteratuur is.)
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104707 is 'n antwoord op boodskap #104665] Vr, 29 Julie 2005 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human schreef:
> Die Katolieke Kerk se manipulasie van die geskiedenis is algemene kennis.
> James Brown het maar net dit tot sensasionele fiksie verhef.

En vergeet niet de manipulaties van alle andere kerken..en
geloven.
Hou jij ze vroom en volgzaam ( KERK )dan hou ik ze arm en
dom.(staat)
Grt Emmy

>
> "Riaan" wrote in message
> news:1122483575.725361@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
>> Dit is 'n pot stront

>> "Deneile" wrote in message
>> news:dc85mt$anv$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> ...is dit heeltemal pure fiksie of steek daar 'n tikkie waarheid in?
>
Re: Die Da Vinci Kode... [boodskap #104742 is 'n antwoord op boodskap #104665] Ma, 01 Augustus 2005 11:18 Na vorige boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Francois Human wrote:
> Die Katolieke Kerk se manipulasie van die geskiedenis is algemene kennis.
> James Brown het maar net dit tot sensasionele fiksie verhef.
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1122483575.725361@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
>> Dit is 'n pot stront

>> "Deneile" wrote in message
>> news:dc85mt$anv$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> ...is dit heeltemal pure fiksie of steek daar 'n tikkie waarheid in?
>

Ek wonder of die katolieke kerk ooit die grond gaan teruggee aan al die
protestante wat hulle weggejaag en vermoor het? Dis tog hoekom baie van
ons hier in Afrika sit, nie waar nie?
Vorige onderwerp: Ongelukkig korrek
Volgende onderwerp: Nuwe Big Brother
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 16:21:29 MGT 2024