Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TTL van plasings
TTL van plasings [boodskap #104130] Di, 28 Junie 2005 05:34 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Weet iemand dalk wat is die gemiddelde TTL (Time To Live) van die plasings
op die NG. Ek merk op dat sekere boodskappe vir weke nog "leesbaar" is, maar
ander word as "message no longer available" na net 'n dag of twee gegee.

Groete

Riaan
Re: TTL van plasings [boodskap #104179 is 'n antwoord op boodskap #104130] Sa, 02 Julie 2005 11:38 Na vorige boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hang van jou Internet diensverskaffer af.

Teks nuus groepe neem minder skyfspasie op.

My diensverskaffer stoor sulkes vir tot ses maande.

Soms lees ek hierdie Afrikaanse nuusgroep vir maande nie en kry dan n vloedgolf as ek gaan loer.

On Tue, 28 Jun 2005 07:34:20 +0200, "Riaan" wrote:

> Hallo Almal
>
> Weet iemand dalk wat is die gemiddelde TTL (Time To Live) van die plasings
> op die NG. Ek merk op dat sekere boodskappe vir weke nog "leesbaar" is, maar
> ander word as "message no longer available" na net 'n dag of twee gegee.
>
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Mexico
Volgende onderwerp: n Boeretjie se Lament deur Jaap de Skaap 1842
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:06:44 MGT 2024