Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #104015] Wo, 22 Junie 2005 07:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!

Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
Franse te uitoorlê?
--
Groetnis
Annette
Re: Rugby [boodskap #104018 is 'n antwoord op boodskap #104015] Wo, 22 Junie 2005 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek kyk
gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat die
rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James Small,
Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom ook
in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem vrek
hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!

"Annette" skryf in boodskap news:d9b3uc$hnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
>
> Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
> Franse te uitoorlê?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #104019 is 'n antwoord op boodskap #104018] Wo, 22 Junie 2005 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jun 2005 10:21:36 +0200, "Deneile" wrote:
> Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek kyk
> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat die
> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James Small,
> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom ook
> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem vrek
> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!

Dis eers na 95 dat die reëls gewysig is dat slotte opgetel mag word.
Slotte van vandag spring nie hoe"r as Wiese nie. Hulle word opgetel.
Re: Rugby [boodskap #104021 is 'n antwoord op boodskap #104019] Wo, 22 Junie 2005 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar nogtans hy't nie te hoog gespring op sy eie nie! Maar strormram
supreme was hy....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ej8ib1lrb6e51v9ctiotrcn9eevotkvrf3@4ax.com...
> On Wed, 22 Jun 2005 10:21:36 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> onderskat! Ek kyk
>> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat
>> die
>> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James
>> Small,
>> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom
>> ook
>> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem
>> vrek
>> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
>> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!
>
> Dis eers na 95 dat die reels gewysig is dat slotte opgetel mag word.
> Slotte van vandag spring nie hoe"r as Wiese nie. Hulle word opgetel.
>
Re: Rugby [boodskap #104022 is 'n antwoord op boodskap #104018] Wo, 22 Junie 2005 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Os was nog nooit 'n agteros nie. Hy was en is nog altyd 'n Vooros!
Ons word nie toegelaat om van James Small te vergeet nie.
Deesdae is hy beroemd omdat hy 'n pappie is:))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d9b72i$msa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek kyk
> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat die
> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James Small,
> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom ook
> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem vrek
> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d9b3uc$hnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
>>
>> Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
>> Franse te uitoorlê?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #104023 is 'n antwoord op boodskap #104018] Wo, 22 Junie 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie van
Straueli nie?
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d9b72i$msa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek kyk
> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat die
> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James Small,
> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom ook
> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem vrek
> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d9b3uc$hnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
>>
>> Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
>> Franse te uitoorlê?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #104026 is 'n antwoord op boodskap #104023] Wo, 22 Junie 2005 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jip hulle is swaers....

"Annette" skryf in boodskap news:d9b89p$ora$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie
> van
> Straueli nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d9b72i$msa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek
> kyk
>> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat
> die
>> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James
> Small,
>> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom
> ook
>> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem
> vrek
>> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
>> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!


>> "Annette" wrote in message
>> news:d9b3uc$hnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
>>>
>>> Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om
>>> die
>>> Franse te uitoorlê?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Rugby [boodskap #104029 is 'n antwoord op boodskap #104026] Wo, 22 Junie 2005 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet was hulle familie, maar Johan en sy vrou is nou geskei

> "Annette" wrote in message
> news:d9b89p$ora$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie
>> van
>> Straueli nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
Re: Rugby [boodskap #104031 is 'n antwoord op boodskap #104029] Wo, 22 Junie 2005 09:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder nou net watter beroep het die meeste geskeides?
Ek dink sportmense sal redelik hoog op die lys wees.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1119432254.309638@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Sover ek weet was hulle familie, maar Johan en sy vrou is nou geskei
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d9b89p$ora$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie
>>> van
>>> Straueli nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
Vorige onderwerp: Môre is Comrades Dag
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:32:18 MGT 2024