Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #104015] |
Wed, 22 June 2005 07:28 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
Franse te uitoorlê?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #104031 is 'n antwoord op boodskap #104029] |
Wed, 22 June 2005 09:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou net watter beroep het die meeste geskeides?
Ek dink sportmense sal redelik hoog op die lys wees.
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1119432254.309638@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Sover ek weet was hulle familie, maar Johan en sy vrou is nou geskei
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d9b89p$ora$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie
>>> van
>>> Straueli nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:57 UTC 2025
|