| Rugby [boodskap #104015] |
Wo., 22 Junie 2005 07:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
Franse te uitoorlê?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby [boodskap #104022 is 'n antwoord op boodskap #104018] |
Wo., 22 Junie 2005 08:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Os was nog nooit 'n agteros nie. Hy was en is nog altyd 'n Vooros!
Ons word nie toegelaat om van James Small te vergeet nie.
Deesdae is hy beroemd omdat hy 'n pappie is:))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d9b72i$msa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek kyk
> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat die
> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James Small,
> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom ook
> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem vrek
> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d9b3uc$hnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
>>
>> Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
>> Franse te uitoorlê?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Rugby [boodskap #104023 is 'n antwoord op boodskap #104018] |
Wo., 22 Junie 2005 08:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie van
Straueli nie?
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d9b72i$msa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Franse gaan die week les op se, laas week het ons hul onderskat! Ek kyk
> gisteraand ou wedstryde van die 95 RWC, toe sien 'n man darem ouens wat die
> rugby publiek vergeet het...Gavin Johnson(15), Johan Roux (9), James Small,
> Robbie Brink (6) en natuurlik ou Os kom nou nog aan...."...agter Os kom ook
> in die kraal...". Jislaaik Kobus Wiese het sy knap klein broekie darem vrek
> hoog opgetrek jy't kan amper die man se balle sien! Ek kyk gister en hy't
> darem net so baksteen hoogte gespring, hy was te groot!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d9b3uc$hnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En daar haal ons bababokkies toe weer die eindrondte!!
>>
>> Dink julle White het die speler van Saterdag se wedstryd uitgelos om die
>> Franse te uitoorlê?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby [boodskap #104031 is 'n antwoord op boodskap #104029] |
Wo., 22 Junie 2005 09:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou net watter beroep het die meeste geskeides?
Ek dink sportmense sal redelik hoog op die lys wees.
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1119432254.309638@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Sover ek weet was hulle familie, maar Johan en sy vrou is nou geskei
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d9b89p$ora$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Help my bietjie onthou. Is einste Johan Roux (9) nie aangetroude familie
>>> van
>>> Straueli nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
|
|
|
|